Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die mees awesome dag!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die mees awesome dag!!

    Vroeg oggend luister ek Radio kansel, die onderwerp was oor ... einde van die winter, nuwe voornemens vir die lente.......
    Ek staan sommer in die kombuis en bid, Here, mag dit ook vir my die einde van die winter in my lewe wees..

    Dis my tweede verjaarsdag vandag (my Pa het my op die verkeerde datum gerigstreer so vir alle wetlike aspekte was vandag my verjaasdag, al was dit nie my geboorte dag nie... Ja ek weet, Gekompliseerd!! maar lekker om 2 dae in die jaar te verjaar en net 1 jaar ouer te word)

    My vriendin bel om my geluk te wens, haar woorde aan my : Dit is die begintyd van bloeisel-tyd in jou lewe...... (sy luister nie Radio Kansel nie).
    By die dans groep het ons tee gedrink..... en daar kry ek toe 5 bosse blomme , die mooiste mooi wit en pienk rose met wit gyp.
    Geel orgidees
    Geel ander blomme... ken nie die naam nie
    Fluweel pers blomme in 'n potplant .... het dit nog nooit vantevore gesien nie
    Spierwit varkore.

    Onse Here het my uit my sokkies uit gebles

    Ek was so geseŽend om bevestiging te kry van 'n gebed,,,,
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Dit is lekker as God mens so dag gee.
    Al wat ek in die Gees sien is dat jy soos 'n tak in die wind was. Die ou blare moes eers afgewaai het om plek te maak vir die nuwe groei. Ek sien die bloeisels hou net aan en aan vernuwe en dat dit nie einde kry nie.
    Dit is 'n praagtige beeld en ek sien baie "bees" (sorry my afrikaans is not that good) wat by jou kos kom kry.

    Mag God jou die jaar nog meer seen!
    Love in Christ!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

    Comment


    • #3
      Ek het weer nie so dag gehad nie Anneke, maar dit is lekker om te lees van jou dag en dat ek weet mŰre kan ek ook hoop hÍ om God se teenwoordigheid soos jy te ervaar. Niks kom daarby nie...
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment


      • #4
        Originally posted by Francois Marais View Post
        Dit is lekker as God mens so dag gee.
        Al wat ek in die Gees sien is dat jy soos 'n tak in die wind was. Die ou blare moes eers afgewaai het om plek te maak vir die nuwe groei. Ek sien die bloeisels hou net aan en aan vernuwe en dat dit nie einde kry nie.
        Dit is 'n praagtige beeld en ek sien baie "bees" (sorry my afrikaans is not that good) wat by jou kos kom kry.

        Mag God jou die jaar nog meer seen!
        Love in Christ!
        Dankie..... die bye ....
        Die lof-dans groep se naam is D'vorah wat beteken, By (bee) en Woord (skrif)
        Ons Missie is om deur ons dans soos die by wat wanneer hy nektar kry, na die nes (Bee-hive) terug gaan, 'n dans doen om die ander bye te vertel van die nektar..... net so poog ons om deur die dans, die mense te neem na die nektar / Woord van G-d .

        Baie Dankie ek kan bevestig, die vrou van vanoggend het ook gesÍ: Aanhoudende bloeisels...
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Sjoe. God is so getrou! Dit is wonderlik!
          'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
          Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
          [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
          Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
          [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

          Bemidbar 6:24-26
          [Numbers 6:24-26]

          Comment


          • #6
            Awe ...... wait for it ......... some.

            Comment


            • #7

              Comment


              • #8

                Comment

                Working...
                X