Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die waarde van 'n gelykenis

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die waarde van 'n gelykenis

    Vanoggend preek die predikant oor Lukas 15.... verlore skaap, penning en seun.

    En dit kom by op, dit is nie net 'n gelykenis nie, maar 'n waarheid!

    My voet het vasgehaak oor versoeking en ek het met my gesig in die stof geval

    Maar die Here het my as skaap kom soek, my opgetel op Sy skouers, en my huistoe gebring!!

    Die verskil in intensiteit van tydsberekening tussen die 3 vergelykings verskil.... in sekere gevalle is dit noodsaaklik dat mens dadelik gesoek word.... en in ander gevalle is dit nodig dat jy eers vark-kos moet eet, voordat jy terug draai... nie dat die eendag ondervinding nie 'vark-kos' insluit nie.... maar dit sluit ook die gevaar in dat die wild diere jou kan verskeur......

    Die ander verskil wat ek ook hier sien is dat, die skaap is gaan soek, die seun moes tot inkeer kom, en terugdraai.. maar GROOT is die blydsakp in al die gevalle oor die verlore 'item' wat gevind is...

    Die Here sal nie toelaat dat mens so vÍr sal val dat Hy jou nie daaruit kan optel nie.... en daardie versekering maak my hart warm, my Herder kyk uit vir my!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Originally posted by Ta-An View Post
    Die Here sal nie toelaat dat mens so vÍr sal val dat Hy jou nie daaruit kan optel nie.... en daardie versekering maak my hart warm, my Herder kyk uit vir my!!
    Dit is wat vir my so wonderlik is van die Here, dat Hy ons redding bevestig en ons veilig laat voel, juis terwyl ons dit nie verdien nie...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Interesante perspektief Ta-An, ek hou daarvan !

      Comment

      Working...
      X