Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoe om die Evangelie te Deel

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoe om die Evangelie te Deel

    Hier is ses stappe in 'n diagram formaat waarmee jy die kern van die Evangelie boodskap aan iemand oordra.

    Onthou:

    1. Verlossing is verlossing van Hel en nie van die swaarkry v/d lewe nie.

    2. Draai die persoon om na die toekoms te kyk - m.a.w. die hiernamaals.

    3. Om net die Evangelie te geen sonder opvolg en deeglike skoling is nie die uitvoering van die "Groot Opdrag" nie.


    Gratis pamfletjie in Acrobat formaat

    Gratis pamfletjie met prentjies in 'n Zip file=Word

    a. Laai af
    b. Regs klik op "file"
    c. Klik "Extract"
    d. Siedaar - 'n evangelie pamflet.
    Attached Files
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  • #2
    Ek dink ook dit is baie belangrik om die Evangelie van Jesus Christus met almal te deel.

    Comment

    Working...
    X