Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid vir Melanie.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bid vir Melanie.

    Ai julle, my hele lyf is die ene hoendervleis. Ek het nou net uitgevind my dogtertjie se kleuterskooljuffrou se man is gisteraand in 'n motorfietsongeluk oorlede. Sy is nog so jonk en hulle is maar 9 maande getroud gewees. Tree asseblief vir haar in. Gee asseblief ook miskien raad oor hoe ek simpatie kan bewys. My pa het selfmoord gepleeg toe ek 20 was en van toe af weet ek glad nie hoe om op te tree en wat om te sÍ as iemand 'n geliefde aan die dood afstaan nie.
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

  • #2
    Hi Lanie,

    Om te bid dat sy vrede mag hÍ, is seker die belangrikste, want dan beteken dit dat Sy God se wil aanvaar as goed vir haar omstandighede.

    Hoe jy haar moet benader, sal baie te doen hÍ met wat haar stand in Christus is. Iemand wat baie naby aan Jesus is, se vrede kom gouer en makliker. Weet jy of haar man gered was?
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Amen Ferdie....
      Ons vra vir Vrede vir hierdie jong vrou by die Vader
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Ons bid dat die Vader vir Melanie in Sy liefde sal toevou en haar Sy vrede wat alle verstand te bowe gaan , sal gee. Mag sy Jesus as haar Anker ervaar in hierdie moeilike tye

        Comment


        • #5
          Dankie vir julle gebede. Ek weet ongelukkig nie of haar man gered was nie. Ek weet defnitief dat sy 'n christen is, maar is nie seker hoe diep haar verhouding met die hemelse Vader is nie. Ek dink daaraan om vir haar blomme te koop met 'n kaartjie wat my kleintjie gemaak het, met 'n gebed vir haar en dit dan self vir haar te vat.
          The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

          Comment


          • #6
            Originally posted by Lanie View Post
            Dankie vir julle gebede. Ek weet ongelukkig nie of haar man gered was nie. Ek weet defnitief dat sy 'n christen is, maar is nie seker hoe diep haar verhouding met die hemelse Vader is nie. Ek dink daaraan om vir haar blomme te koop met 'n kaartjie wat my kleintjie gemaak het, met 'n gebed vir haar en dit dan self vir haar te vat.

            Mooi idee.

            Gee haar net liefde, besorgheid en ondersteuning.
            Los geloofsgesprekke vir baie later.

            my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

            If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

            Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

            Comment


            • #7
              Dankie Roelof,

              Ja, ek sien nie kans om nou te diep gesprekke met haar te hÍ nie, soos ek vroeŽr gesÍ het, slaan ek eintlik heeltemal toe as ek simpatie moet betoon as mense iemand verloor het. Maar vanoggend toe ek op die forum ronddwaal kom ek af op die beradingskursus wat die 20ste Junie begin en ek het dadelik die handboek bestel, ek wou al lankal so iets doen maar nadat ek die hele naweek oor Melani geloop en dink het en nie geweet het hoe om haar te benader nie, was dit asof die Here my daarna toe gelei het om dit raak te sien en vir my gesÍ - nou is die tyd om dit aan te pak, moenie langer uitstel nie! Ek is baie opgewonde daaroor!
              The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

              Comment


              • #8
                Lanie, soms is woord nie nodig nie, net 'n ou drukkie spreek soms meer as baie woorde
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Lanie View Post
                  Dankie Roelof,

                  Maar vanoggend toe ek op die forum ronddwaal kom ek af op die beradingskursus wat die 20ste Junie begin en ek het dadelik die handboek bestel, ek wou al lankal so iets doen maar nadat ek die hele naweek oor Melani geloop en dink het en nie geweet het hoe om haar te benader nie, was dit asof die Here my daarna toe gelei het om dit raak te sien en vir my gesÍ - nou is die tyd om dit aan te pak, moenie langer uitstel nie! Ek is baie opgewonde daaroor!
                  Lanie

                  Die Heilige Gees sal jou lei.

                  Doen dit !!!!

                  my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                  If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                  Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                  Comment


                  • #10
                    Ek is baie jammer om van die motor ongeluk te hoor. Kom ons bid dat die Here elke mens wat vanaand hartseer is van alle pyn sal genees en sal aanraak. Ek tree in vir Melanie. Here u weet wat verkeerd is en hoekom sy gebed so nodig het.

                    Comment

                    Working...
                    X