Announcement

Collapse
No announcement yet.

God al die eer - So word ons geleer

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • God al die eer - So word ons geleer

    Ek ervaar seker die mees aangenaamste tyd van my lewe. Afgesien van omstandighede ervaar ek soveel nuwe dinge en geleenthede in die lewe.

    Ek het nou al reeds twee maal die geleentheid gehad om my getuienis saam met die Woord voor mense te deel. Gister was baie senutergend. Net voordat ek voor 'n gehoor vrouens moes praat, merk ek mos dat ek my notas by die huis vergeet het!!!!!! Die belangrikste les wat ek geleer het, is dat God se Gees getrou is. Ek het naderhand sekere aspekte aangeraak wat ek nie eens voorberei het nie, maar ten einde moes ek vind dat dit noodsaaklik was........ En dan is ek geseend om iemand aan my sy te hę wat die extra myl saam met my loop om my te leer en leiding te gee op hierdie Geestelike pad wat ek stap! Dis great!!!

    O ja, en die dans..........man dit is lekker om vir JESUS te dans!

    Ek het werklik nooit gedink of gedroom dat ek dinge sal aanpak wat ek aanpak nie, maar hoe lekker is dit om dit wat ons doen vir God te doen. Hy laat ons eenvoudig net nooit in die steek nie!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Ek moet gou vinnig byvoeg......Ek is in kennis gestel dat ek 'n permanenete werk ryker is!

    Ek sal teen volgende week my vasgestelde datum gegee word. Verder is hierdie 'n spesialis area waarin daar baie groei voorlę vir die toekoms!

    Die grys selle sal weer moet begin werk, want ek sal volgende jaar weer moet begin studeer!

    Alle guns kom van GOD!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

    Comment


    • #3
      Mercy Child, dis WONDERLIKE nuus. Prys ons Vader in die hemel wat wonderlike dinge vir jou beplan! Met jou hand in Syne sal jy in die wil van die Here vir jou lewe bly.

      Comment


      • #4
        Hierdie mensie is haar naam as Kind van Genade in Goud werd
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Originally posted by MercyChild View Post
          merk ek mos dat ek my notas by die huis vergeet het!!!!!! Die belangrikste les wat ek geleer het, is dat God se Gees getrou is. Ek het naderhand sekere aspekte aangeraak wat ek nie eens voorberei het nie, maar ten einde moes ek vind dat dit noodsaaklik was........
          God is altyd getrou. As mens te veel uit die vlees probeer werk (soos sel nota's volg) verloor (mis) mens gewoonlik die stem van die Vader.

          Ek weet ek het dit al gedoen. Maar God is altyd getroun en gryp gewoonlik in as ek te veel van Sy punt afdraai.

          Ek is baie bly dat jy werk gekry het ook. God sorg regtig vir Sy kinders.
          'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
          Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
          [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
          Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
          [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

          Bemidbar 6:24-26
          [Numbers 6:24-26]

          Comment


          • #6
            Dit is werklik sulke goeie nuus, baie baie dankie dat hy dit met ons deel.

            Ek bid dat jy net van krag tot krag sal gaan van hier af voorentoe wat jou geesteslewe en beroep betref.

            Comment


            • #7
              Dis so lekker om te hoor ! Praat ons nie soms beter uit die hart as van die kop ( die notas ) af nie? Ek weet die Woord se ons sal woorde kry om te praat as ons voor howe ens. verskyn en dink die Here sal ons nie in steek laat nie, maar help om die regte woorde vir die mense in jou gehoor vir wie Hy jou soontoe gestuur het te kan gee... Sy Gees is immers in jou om jou alles te leer EN te vertroos ook!

              Dankie Vader , dabkie vir alles wat U doen!
              Dis alles net genade -Ma Grace
              "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

              Comment


              • #8
                Baie geluk met jou werk. God het voorsien...en nou is dit ook jou geleentheid soos ons reeds bespreek het.

                Blessings!

                Comment


                • #9
                  Originally posted by Johnny View Post
                  Baie geluk met jou werk. God het voorsien...en nou is dit ook jou geleentheid soos ons reeds bespreek het.

                  Blessings!
                  Ek het my aanstellings datum ontvang. Ek moes eers toets skryf, en het geweldig goed gedoen. Dit was net vir my duidelikheid dat God werklik in beheer is, meen ek is veronderstel om nog op medikasie te wees om my gehue weer in orde te kry, as gevolg van nagevolge wat ek veronderstel is om te dra, maar is op geen medikasie. Hulle het gesę ons kyk na 'n periode van 'n jaar, maar sonder medikasie blyk dit dat die geheu weer uitstekend funksioneer. Dit is waarom ek wil terug gee wat ek ontvang het. Niks kom van wat ek gedoen het nie, maar dit was God reg van die begin. As ek soveel genade kon ontvang deur Hom te leer ken, hoeveel ander daar buite kan dieselfde genade geniet wat God vir die mens in stoor het!
                  Saved by Grace!

                  Praying for Mieke and Charles
                  Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                  My testimony
                  http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by MercyChild View Post
                    Ek het my aanstellings datum ontvang. Ek moes eers toets skryf, en het geweldig goed gedoen.
                    Ek moet brag....... 97% het sy vir die toets gekry

                    Daar is NIKS met die poppie se geheue verkeerd nie
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by Ta-An View Post
                      Ek moet brag....... 97% het sy vir die toets gekry

                      Daar is NIKS met die poppie se geheue verkeerd nie
                      Jy mag maar. Jou Pa is die Koning....en die GROOT geneesheer.

                      1 Petrus 5:7 "Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle."

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Johnny View Post
                        Jy mag maar. Jou Pa is die Koning....en die GROOT geneesheer.

                        1 Petrus 5:7 "Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle."
                        Ek mag brag want ons Pa is die Koning
                        The LORD is my Miracle

                        G_d was gracious He has shown favor


                        Hope is a seed
                        God plants in our hearts
                        to remind us
                        there are better things ahead.
                        -Holley Gerth

                        Comment

                        Working...
                        X