Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gebed vir gay chemikus

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gebed vir gay chemikus

    Die doel van die draad is nie om gays te veroordeel nie, ware Christene weet die beoefening daarvan is sonde.

    Die gebed is vir 'n gay man, sy ouers is van Ladybrand. Hy het nagraadse kwalifikasies in chemie en woon tans saam met 'n man in die Kaap. Sy gelowige ouers het herhaaldelik met hom gepraat en hom later volgens 1 Kor 5:5 aangespreek. Die mense wat niks vertel van sy leefstyl, beskou hy as goedkeuring.

    Bid asb vir hom en sy siel.

    Romans 12:2 (New International Version)

    Do not conform any longer to the pattern of this world, but be transformed by the renewing of your mind. Then you will be able to test and approve what God's will is—his good, pleasing and perfect will.

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  • #2
    Ek se ook ons moet bid vir gay mense se bekering en dat die Here hulle moet lei om uit te vind dat gay verkeerd is.
    Ek stem met jou saam dat gay 'n gruwel is en nie in ons samelewing hoort nie.

    Comment


    • #3
      Originally posted by Etienne Marais View Post
      Ek se ook ons moet bid vir gay mense se bekering en dat die Here hulle moet lei om uit te vind dat gay verkeerd is.
      Ek stem met jou saam dat gay 'n gruwel is en nie in ons samelewing hoort nie.
      Etienne

      Dankie vir jou gebede

      my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

      If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

      Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

      Comment


      • #4
        Ek glo ook my gebede sal help. Om te bid help altyd.Ek sal aanhou bid dat hy sal uitving gay is verkeerd. Dit is sonde en sal altyd sonde bly. Dit werk altyd om tot die Here te bid.

        Comment


        • #5
          Onthou moet nie die persoon verkeerd probeer bewys en hammer die hele tyd op hom nie. Ek het Donderdag aand gesien dat een persoon dit helemal verloor het, uit die selgroep gehardloop het en die kerk gemeenskap gevloek het.

          Toon naaste liefde aan die persoon. Ek is deur die selfde en verstaan wat die persoon deur gaan. Probeer om hom by die gospel betrek en vertrou op God dat hy die regte pad sal sien.
          Dink aan hom in my gebede.
          'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
          Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
          [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
          Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
          [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

          Bemidbar 6:24-26
          [Numbers 6:24-26]

          Comment


          • #6
            Originally posted by Francois Marais View Post
            Toon naaste liefde aan die persoon. Ek is deur die selfde en verstaan wat die persoon deur gaan. Probeer om hom by die gospel betrek en vertrou op God dat hy die regte pad sal sien.
            Dink aan hom in my gebede.
            Francois

            Dankie vir die advies

            my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

            If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

            Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

            Comment

            Working...
            X