Announcement

Collapse
No announcement yet.

"Emmaues Walk"

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • "Emmaues Walk"

    Ek het die mees wonderlikste naweek ooit in my leeftyd beleef. Ek was op 'n "Emmaues walk" Die kamp het gestrek van Donderdag tot Sondag.

    Hierdie naweek het 'n nuwe sienswyse vir my gegee aangaande God se liefde vir ons en hoe ons as Christene mekaar met liefde moet hanteer en hierdie liefde onder mekaar moet deel.

    Die ironie van die saak was teen die tyd wat ek daar geariveer het, het ek ongemaklik gevoel en so effens met God geredeneer oor waarom ek nou eintlik daar opgeland het. Eintlik het ek geestelik vreeslik klein gevoel en het nogal gevrees dat ek te min van die Bybel weet om deel te wees aan heirdie kamp.

    Die eerste groep waar ek myself tuis en aanvaarding gevind het in die Christen gemeenskap was in 'n geestelike dansgroep met die naam D'vorah, wat beteken Debora. Ons was in groepe verdeel, en elke groep het 'n vroue naam van die Bybel gehad.........Dis toe dit voel of ek 'n klap van die windmeul weg het! Toe ek opmerk dat die groep waarin ek verdeel was se naam Debora was. Ek het werklik in my hart ervaar dat God hierdeur vir my eintlik wou sê dat ek weereens aanvaarding daar sal vind, en dat ek daar hoort.

    Nou ja, ek het nie verder geredeneer nie, en my hart ontvanklik gemaak vir wat ookal voorlê die naweek. Ek moet erken dat ek nog nooit so baie trane gehad het soos die naweek nie.

    Ek het werklik groot seeninge die naweek ontvang, sowel as baie antwoorde op ongeantwoorde vrae. Vader is baie getrou en met dankbaarheid kan ek deel dat dit my visie vir die toekoms verander het, nuwe drome laat ontstaan het, en my hart verander het wat God se liefde vir ons betref......

    As jul ooit 'n geleentheid kry vir 'n Emmaues walk, gryp dit aan......dit het vir my soos 'n tikkie hemel gevoel wat oopgaan!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Dankie vir die plasing Linda, jy is werklik 'n inspirasie en juis jou nederigheid, maak jou so bruikbare instrument vir die Here. Jy maak mens jaloers...








    (NS; Ek skuif die draad na die getuienis forum en glo dit sal reg wees met jou)
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment

    Working...
    X