Announcement

Collapse
No announcement yet.

My beker loop oor!!!!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • My beker loop oor!!!!

    My begeerte was om aan te raak Jesus se soom.
    Hopeloos het ek rondgetas op soek na iets buite my bereik
    Sal ek dit kan aanraak, Jesus se soom?
    Net een aanraaking is besig om te vervul meer as wat ek kon droom!

    Dankbaarheid, wat meet kan ek sÍ!

    God is werklik baie goed vir my! Na die "Emmaus walk" het ek 'n hunker gekry dat ek deel van daardie gemeenskap wou bly.

    Saterdag het die geleentheid aan my deur geklop, ek is so waar as wragtig genomineer om volgende jaar Maart maand saam met hulle die nuwe outjies te gaan bedien!

    As ek kyk waar ek was, en dat God absoluut niks van my verlede teen my hou nie, maak dit die skrif vir my lewend wat sÍ dat God ons sondes vergewe en nooit weer daarna verwys nie!

    Aan God al die eer vir geleenthede wat Hy my gun!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Mercy Child, my hartjie hop in my binneste as ek aan jou dink ! Dit ALLES en nog meer is n geskenk van ons Vader uit Sy grooooot genade! Alle eer aan Hom wat 'u-turns' verwelkom.

    Comment

    Working...
    X