Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid asb vir Cyle

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bid asb vir Cyle

    Liewe Vriendinne/Vriende

    Ek, (Karen) kom vandag met 'n groot versoek dat
    julle asb sal bid vir klein Cyle. Ek sien soveel verskillende emails
    rond vlieg met dieselfde versoek maar vir die eerste keer in my lewe is
    ek self direk daaraan bloot gestel.


    Een van my baie spesiale vriendinne se
    seuntjie Cyle is met leukemia gedeagnoseer net na sy eerste verjaarsdag.
    Dis nou al amper 8 maande gelede. Sy klein liggaampie het geveg tot op
    die einde maar daar is nou niks meer wat die dokters vir hom kan doen
    nie en Liewe Jesus gaan hom binnekort kom haal.

    Bid asb dat hy rustig sal wees en
    sonder pyn.

    Maar julle bid asb ook vir sy mamma.
    Sy is een van die beste mammas wat ek in my lewe nog tee gekom het en sy
    het baie seer en is verskriklik kwaad vir God. Bid asb dat ons die
    regte dinge sal se om vir haar vrede te gee nadat haar kind hierdie lewe
    verlaat het.

    Bid asb dat sy sal vrede vind en eendag
    sal verstaan wat God se doel is met Cyle se siekte.

    Medies is daar niks meer wat vir klein
    Cyle gedoen kan word nie maar by God is als moontlik. Hy is nou net op
    morfien en ons wag dat Liewe Jesus hom kom haal want sy klein lyfie is
    moeg en al baklei hy steeds teen die siekte het dit hom gewen.

    Julle daar is soveel mense wat vir die
    gesiggie lief is en net die beste vir hom wil he.

    So deel dit asb met julle mede Christene
    vriende en vra asb dat dit deel sal word van hulle gebedslys.


    Karen

  • #2
    Hjoe, dit het my hart geruk, om die werklikheid van haar versoek vir gebed te ervaar. Hoe kan mens anders as om vir Jesus te vra om elkeen by te staan en te bemoedig, sodat Sy volmaakte raadsplan volvoer sal word! Help hulle Jesus!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Here, ons verstaan nie alles nie, maar ons bid dat U deur U groot genade krag en bystand sal verleen en lig en lewe sal laat seëvier.

      Comment


      • #4
        Ek bring saam met almal hier vir klein Cyle voor die Here

        Comment


        • #5
          Ek is baie jammer om van Cyle te hoor. Kom ek en jy bid saam dat die Here hom sal genees van sy siekte.

          Comment

          Working...
          X