Announcement

Collapse
No announcement yet.

Eerste weergawe van die boek is ingehandig

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Eerste weergawe van die boek is ingehandig

    Ek het sopas my eerste treksel ingehandig by die Redakteur van die boek wat ek geskryf het op verslawing. Die fokus is dat hulle wat honger en soekend is sal besef dat Jesus die antwoord is.

    Die inligting is geispireer op dit wat ek op hierdie Forum geleer was en ontvang het, met die hoop dat ander wat vasgevang is in verslawing, Jesus 'n geleentheid sal gee om die bande te breek........

    My senuwees is op, ek het glad nie ondervinding of kwalifikasies op hierdie gebied nie! Bid asb saam dat wat ookal vorentoe mag gebeur absoluut in God se hande sal wees...........


    Dankie vir die ondersteuning en gebede.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    MC ek dink nie eers jy hoef te kommer nie. Solank dit vir Vader is sien ek geen probleme nie. Bid vir jou!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

    Comment


    • #3
      Yikes en wow!!! Sien, ek het GEWEEEEEEET die Here gaan jou magtig gebruik.

      Here, in Jesus Naam laat hulle asseblief Linda se boek aanvaar en publiseer. Salf die boek en laat almal wat nodig het om dit te lees dit in die hande kry. Gebruik asseblief hierdie boek om mense te verlos - nie net van verslawing nie, maar van die bose magte wat hulle vashou. Gebruik hierdie boek, Here, om siele vir U te wen. Amen.
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment


      • #4
        Veels geluk!! Dit was HARDE werk!!

        En mag dit ook asb. in Afrikaans verskyn, dit sal maklik wees....
        The LORD is my Miracle

        G_d was gracious He has shown favor


        Hope is a seed
        God plants in our hearts
        to remind us
        there are better things ahead.
        -Holley Gerth

        Comment


        • #5
          Baie baie geluk. Jy is soos die vyeboom wat vrug dra, en om so nare ondervinding wat jy gehad het, so positief te draai, is werklik bewonderings waardig.

          Comment


          • #6
            Mercy Child, ek loof ons Vader wat die negatiewe in jou lewe omgedraai het tot positief sodat jy dit in Sy Koninkryk tot Sy eer kan aanwend!! Ons bid dat daar GEEN struikelblokke in die pad van die publikasie sal wees nie!

            Comment


            • #7
              Originally posted by MercyChild View Post
              My senuwees is op, ek het glad nie ondervinding of kwalifikasies op hierdie gebied nie! Bid asb saam dat wat ookal vorentoe mag gebeur absoluut in God se hande sal wees...........


              Dankie vir die ondersteuning en gebede.
              Toe ek die lees, toe lag ek want dis mos ma hoe ons Hemelse Vader maak, gebruik die wat heeltemal onbevoeg voel en (soms ook is) om die menslik onmoontlike te vermag

              Jou hart is reg , vol liefde vir Hom en ander...dank reeds dat Hy jou gebruik
              Dis alles net genade -Ma Grace
              "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

              Comment


              • #8
                4 Januarie lÍ gans te ver om vir reslutate te wag...natuurlik het ek opgevolg, net vir ingeval die redakteur dalk 'n kykie gehad het. Ek het geweet sy het, want het self familie lede wat sukkel om skoon te bly!

                Sy bestuur 14 tydskrifte, en raai wat?????? Sy het gehou van wat sy tot dusver gesien het. Wat ek nie geweet het nie, is dat ek reeds so te sÍ die redaksie ook voltooi het......... Nou net om te wag en te sien wat vorentoe gaan gebeur!

                Dankie vir julle gebede!.........

                Anneke, ek gaan nou eers rus! As ek weet wat die resultate gaan wees, sal ons later kyk vir Afrikaans.............Lol. Slawe drywer!
                Saved by Grace!

                Praying for Mieke and Charles
                Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


                My testimony
                http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                Comment


                • #9
                  Originally posted by MercyChild View Post
                  Ek het sopas my eerste treksel ingehandig by die Redakteur van die boek wat ek geskryf het op verslawing. Die fokus is dat hulle wat honger en soekend is sal besef dat Jesus die antwoord is.

                  Die inligting is geispireer op dit wat ek op hierdie Forum geleer was en ontvang het, met die hoop dat ander wat vasgevang is in verslawing, Jesus 'n geleentheid sal gee om die bande te breek........

                  My senuwees is op, ek het glad nie ondervinding of kwalifikasies op hierdie gebied nie! Bid asb saam dat wat ookal vorentoe mag gebeur absoluut in God se hande sal wees...........


                  Dankie vir die ondersteuning en gebede.
                  Hi Linda,

                  As die Here jou inspireer hoef jy oor niks bekommerd te wees nie, want wat Hy doen is altyd vÍr bo ons vermoeŽns en ek is oortuig dat Hy heeltyd nog met jou was. Jy is meer as 'n oorwinnaar!
                  The Rapture

                  My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                  but I must confess, donít worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  itís before Godís wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  itís for all the people in the zoo
                  think about it and refreshÖ
                  you will see thereís no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhereÖ


                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by MercyChild View Post

                    Anneke, ek gaan nou eers rus! As ek weet wat die resultate gaan wees, sal ons later kyk vir Afrikaans.............Lol. Slawe drywer!
                    Ons kan nie almal Brits lees nie, en ek weet, dat die versoek uit meer as een oord gaan kom vir Affirikaams
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      MC, jy gaan ons darem seker laat weet wanneer en waar is die eerste eksemplare besikbaar? Ek kan nie wag nie

                      Comment

                      Working...
                      X