Announcement

Collapse
No announcement yet.

Demoon Uitdrywing

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #16
    Re: Demoon Uitdrywing

    Goeie dag aan almal,

    Believe ek wil graag vir jou vertel van my eie ervare en hoop dat dit jou dalk sal kan help, al gee dit jou net hoop is ek bly.

    Ek het op 17 getrou met 'n wonderlike man (nog steeds met hom getroud - al 14 jaar), weens ek onder gewig was kon ons vir 3 jaar nie swanger word nie. Ek kom uit 'n baie wrede en seer kinderlewe en moes vinnig groot word, my man het self 'n seer lewe gehad. Ek was met baie verkeerde goed deurmekaar, ek was jonk en baie ver van God af. Weens die dinge wat met my gebeur het en ook die dinge waarmee ek deur mekaar was, het daar deure oop gemaak na my lewe wat die bose mag gegee het oor my lewe. Ek het nie die goed verstaan nie en op die tyd ook nie geweet nie. Maar vir 3 jaar van my lewe het ek 'n demoon gehad wat my 'gejaag' het. Die ding was baie lelik en het gekom en gaan soos dit wou. Ek was humeurig, emosioneel, sieklik en het baie geslaap. My arme man het nie geweet wat aangaan nie. Ek het probeer om met hom te praat, maar hy het regtig gedink ek is besige om 'mal' te raak. Eers nadat hy self begin sien het hoe daar sekere goed gebeur wat net nie moet gebeur nie, toe begin hy my glo. Dit het so aangehou vir 3 jaar. Ek het swanger geraak, was 'n moeilike swangerskap. Tydens my swangerskap het ek 'n vriendin ontmoet wat my saam kerk toe geneem het, en ek het nader aan Vader gekom. My seuntjie is op 7 maande gebore, ek het net bly glo dat hy sal gesond wees.

    Een aand het my baba seuntjie op my bors gelę en slaap, toe die demoon weer voor my staan. Gewoonlik as die ding naby my was het ek geen krag om te beweeg of te skree nie - ek was heeltemal 'parilised'. Ek het besef my kind lę op my bors en die ding rek na my kind toe. Met al my mag het ek my kind gegryp en begin bid. Ek het vir Vader gesę dat dit nie net my kind is nie, maar dat my kind aan Hom behoort, ek het gevra dat Hy my kind sal beskerm en my sal help om hom ook te beskerm. Ek het net daar my hart vir God gegee.

    Die ding het nie weer aan my verskyn nie, en ek het begin om die trappies van geloof te klim. My lewe het begin verander. My baba seuntjie word volgende maand 10. Kan jy dit glo? Hy het ook 'n sussie wat volgende Januarie 9 word.

    Ek het onlangs begin om 'n Bybelstudie groep te lei en ek het geweet dat ek weer gaan aangeval word, jy sien, hoe nader ons aan die Waarheid, die Woord en aan ons Vader kom - hoe meer wil Satan ons van die pad af stamp. So hy stuur sy demone om ons te mislei en te verlei. Daarom is dit so belangrik om ons wapens van geloof te verstaan en ook op te neem.

    Ek was na 10 jaar vir die eerste keer weer geestelik in 'n oorlog met 'n demoon. Ek het hom bestraf in die Naam van Jesus - ek het hom mooi vertel om sy goedjies te pak en die pad te vat. Hy het geen plek in my of my gesin se lewens nie. Ek trek my krag van die Woord (Bybel) en ek staan op die beloftes wat daarin geskrywe staan.

    Ons word daagliks aangeval en ons besef dit net nie. Dis nie aldag wat mense na vore sal kom en erken dat hulle aangeval was en die demoon gesien het nie. Dis baie skrikwekkend, maar bly staan in jou geloof! As jy meer wil gesels, ek is hier. Onthou net dat jy God se kind is, en deur die Lam se Bloed is jy 'n oorwinnaar.

    Groete,
    Missy

    Comment

    • #17
      Re: Demoon Uitdrywing

      Originally posted by Missy View Post

      Dankie vir jou getuienis Missy. Dis presies die węreld waarin ons bly en 'n realiteit wat mens nie kan ignoreer nie. Die westerse węreld het in 'n groot mate nie meer sensitiwiteit vir die geestes-węreld nie en getuienisse soos joune is meer nodig as wat mens besef, want die demone floreer daar waar mense hulle negeer...
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…

      Comment

      • #18
        Re: Demoon Uitdrywing

        Hello julle pragtigge mense. Goed my geval. Ek is n verskriklikke sterk gelowige en was al op my skooldae sondagskool onderwyser. Ek het vele maal mense waarmee ek in kontak kom na God gelei en van hulle is bekeer. Goed. Ek trou met n beeldskone vrou en skielik is dit asof alles rondom my inmekaar tuimel. Ek vang my vrou drie maal met ander mans en sy loop weg met n vierde geen kinders. Ek trou n tweede keer n pragtigge dogter word gebore. Weer vang ek die tweede vrou rondloop. Ek bly toe saam n derde girlfriend weer gebeur die selfde. En heeltyd deur val al my werke en transaksies alles eenvoudig deur die mat. Ek is nou al in die afgelope 30 jaar vier maal aangerand met die doel om my te vermoor maar die Heiligge Gees hou my in die lewe en ek herstel elke keer wonderbaarlik. Finansieel is ek nou al heeltemal bankrot en het al alles verloor. Ek het daagliks n oorlas met vliee in my huis al is alle deure en vensters toe gehou. Satan word in van sy name genoem Heer van vliee. Dus my slotsom. Satan en sy demone val my aan en ek kan nie aleen bid vir reiniging nie ek het hulp nodig. Satan vernietig my finansies, my vriende kring, my omstandighede maar hy kanie slaag om my lewe te neem nie want Die Heilige Gees hou my aan die lewe. Ek het n paar maal al probeer selfmoord pleeg nodeloos om te se sonder sukses. Toue breek mes verloor plastiek sak skeur. Help asseblief iemand kom help my. My hele lewe is weg opgemors deur satan en sy volgelinge. Ek vra God net n laaste guns. Gun my net hierdie laaste stukkie van my lewe wat nog oor is tenminste n lewe waar ek weer kan asem haal ek is nou 52

        Comment

        • #19
          Re: Demoon Uitdrywing

          Het enige iemand al op die vorige inskrywing gedateer 22 May 2015 geantwoord?

          Comment

          • #20
            Re: Demoon Uitdrywing

            Originally posted by BCV View Post
            Het enige iemand al op die vorige inskrywing gedateer 22 May 2015 geantwoord?
            Hi BCV, nee, nie op die oop forum sover ek weet nie. Daar was wel in 'n private gesprek berading aan henkie gegee in "Chat to Moderators". Uit die aard van die saak is dit soms nodig om eers agter die kap van die byl te kom om sodoende op 'n meer betekenisvolle wyse berading te kan gee, eerder as om op aannames op die oop forum te reageer.

            Comment

            • #21
              Re: Demoon Uitdrywing

              Dankie...... Dit het net gelyk soos n cry out en geen oor wat luister..... (Ken nogal die gevoel)

              Thanx vir die feedback, ek waardeer.

              Comment

              • #22
                Re: Demoon Uitdrywing

                Originally posted by Son of the South View Post
                Hi BCV, nee, nie op die oop forum sover ek weet nie. Daar was wel in 'n private gesprek berading aan henkie gegee in "Chat to Moderators". Uit die aard van die saak is dit soms nodig om eers agter die kap van die byl te kom om sodoende op 'n meer betekenisvolle wyse berading te kan gee, eerder as om op aannames op die oop forum te reageer.
                Dankie SoS en dankie BCV, jy is nie verkeerd om enige een van ons aan te speek sou dit moontlik nie aangespreek wees nie. Ons het met Henkie gesels in C2M soos SoS aangedui het en hy sou egter nie omgee as ons dit op die oop forum sou doen nie, maar dit het einde ten laaste nie hier beland nie...
                The Rapture

                My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                but I must confess, don’t worry
                the rapture is not before the Great Tribulation
                it’s before God’s wrath!!!

                Because His wrath is not meant for you
                it’s for all the people in the zoo
                think about it and refresh…
                you will see there’s no way out of here, in the flesh

                If you really believe, you will see
                the rapture is for you and me
                when we decide to leave from here
                that very day, oh! God adhere…

                Comment

                • #23
                  Goeie dag. Wie kan n mens kontsk om demone uit te dryf. My seun hef erken dat hy het nadat daar klomp dinge gebeur het.

                  Comment

                  • #24
                    Hallo Jaco. Enige wedergebore gelowige kan demone uitdryf (vergelyk Lukas 10). Die geheim is egter dat mens nie demone moet jag nie. Die Here wat in beheer is, sal deur Sy Gees iemand wat demoonbesete is, dring na die een wat Hy aanstel of gebruik om die demoon uit te dryf.

                    Ek weet nie waar jy jouself bevind nie, maar as jy graag privaat verder wil gesels, laat weet my gerus. Ek het al met demoonuitdrywing te doen gehad.
                    The Rapture

                    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                    but I must confess, don’t worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    it’s before God’s wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    it’s for all the people in the zoo
                    think about it and refresh…
                    you will see there’s no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhere…

                    Comment

                    • #25
                      CFJ hoe kan ek jou kontak

                      Comment

                      • #26
                        Jy kan in 'Chat to the Moderators' 'n draad vir my aandag oopmaak. Dis 'n privaat forum. Klik net op die skakel hieronder,

                        https://bibleforums.org/forum/announ...the-moderators

                        Working...
                        X