Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat maak Jona op jou skip????

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Wat maak Jona op jou skip????

    ‘n Tydjie gelede het ek ‘n groot stryd gehad en baie gebid teen depressie met die hoop dat dit nie weereens die oorhand in my lewe moes kry nie. Dit was met die ontdekking van Jona wat aan my ‘n antwoord verskaf het.

    Jona het per boot probeer om God te ontvlug. Hy het onder op die boot se dek gaan skuil en later rustig aan die slaap geraak. Onderwyl hy in sy rustigheid verkeer het, het ‘n storm gereis. Die kaptein het angstig en bekommerd geraak dat hulle skipbreuk sou lei. Hy het beveel dat alle goedere oor boord gegooi moes word maar nogsteeds was daar min hoop.

    Eindlik was Jona ontdek en die kaptein het tot die besef gekom dat Jona die oorsaak was dat hulle tot moontlike skipbreuk kon lei. Nadat Jona oorboord gegooi was het die storm bedaar en die skip het veilig voort geseil.
    Die vraag is dus, in die storm van jou lewe, is daar dalk iewers ‘n Jona wat in jou bootjie ingekruip en en nou erens rustig lÍ en slaap onder in jou skip (hart). ‘n Jona wat deur ongehoorsaamheid daar geland het, wat nie veronderstelis om op jou skippie van die lewe moet wees nie. ‘n Probleem waarvan jy dalk nie eens bewus is nie? Het jy al diep gaan delf en gaan soek na die slapende probleem wat moontlik nog in jou hart lÍ. As daar ‘n Jona op jou skip is wat nie veronderstel is om daar te wees nie, ‘n Jona van ongehoorsaamheid, gooi hom van jou skip af, raak ontslae van hom en kyk of jou lewenskip dalk weer op rustig op die oseaan van die lewe mag seil.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Jy gaan haal 'n storie diep uit, sommer daar onder uit die skip se vragruim uit!

    Dit wat jy sÍ maak sin Linda en mens het sommer 'n nuwe 'punchline' met hierdie storie van Jona wat mens self kan gebruik, dankie vir die mooi voorbeeld en wat ek vandag kon leer!
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Linda-Kind (((hug)))
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        'n nuwe inslag wat mens sommer opnuut na 'n storie laat kyk wat ek gedink het ek ken dubbel en dwars, en werklik 'n vergelyking wat mens oor en oor kan gebruik. Baie mooi !

        Comment


        • #5
          n PRAGTIGE beligtingspunt Mercy Child! Dit laat mens voorwaar diep dink en dis net die Heilige Gees wat jou die kennis van daardie 'slapende Jona' kan gee as antwoord op gebed.

          Comment


          • #6
            Mens kan ook vra.... Hoelom is Jona op jou skip...???
            The LORD is my Miracle

            G_d was gracious He has shown favor


            Hope is a seed
            God plants in our hearts
            to remind us
            there are better things ahead.
            -Holley Gerth

            Comment


            • #7
              Originally posted by Ta-An View Post
              Mens kan ook vra.... Hoelom is Jona op jou skip...???
              Ek vra die vraag......en soek juis waar hy lÍ en slaap.
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment

              Working...
              X