Announcement

Collapse
No announcement yet.

Kom ons BID!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • prefix_AFR_4_title_rich Kom ons BID!

    Het julle al gewonder hoekom is daar meer moderators as deelnemers op die forum? Hoekom daar so min nuwe mense aansluit by Lighuis?

    Kan ons nie elkeen in ons binnekamer gaan en God vra dat Hy sal byvoeg....mense met 'n honger vir die evangelie en ook dat ons (veral ek) met verdraagsaamheid hulle sal bedien nie. Ek wil ook bid vir Lanie. Sy le diep en swaar op my hart.

    Here, sal U deur U genade Lighuis maak soos 'n mosterdsaad wat groei......Amen

    Lukas 13:19 Dit is soos ‘n mosterdsaad wat ‘n man geneem en in sy tuin gesaai het; en dit het gegroei en ‘n groot boom geword, en die voëls van die hemel het nes gemaak in sy takke.

  • #2
    Dankie Johnny.

    Ons as Christene het nodig om saam te staan, want as ons nie kan nie, dan gaan die "Kwaai Molema's" van die wêreld mos maklik kan "divide and concur "
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Dankie vir jou gebed Johnny. Wat mens ook kan byvoeg, is dat ons ongeag die getalle, dankbaar moet wees dat hier so forum beskikbaar is vir ons in Afrikaans en dat die Here ons waardig sal ag om 'n deeltjie te kan bydra, tot Sy koninkryk. As dit sou beteken dat hier later groot getalle mense kom aansluit, sal mens dankbaar wees, maar vir eers moet ons wat hier is, die voorbeeld stel en ook leer om dit te doen, sodat ander deur ons voorbeeld ge-inspireer sal word.
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment


      • #4
        CFJ, met ander woorde, kry eers ons huis in orde! Ons kan nie ander bedien as daar onenigheid onder almal op die forum is nie. Ek kan onthou hoe baie deelnemers hier was toe ek 'n jaar gelede hier aangesluit het. Twee derdes het verdwyn.........hoekom?

        Comment


        • #5
          Originally posted by Johnny View Post
          CFJ, met ander woorde, kry eers ons huis in orde! Ons kan nie ander bedien as daar onenigheid onder almal op die forum is nie. Ek kan onthou hoe baie deelnemers hier was toe ek 'n jaar gelede hier aangesluit het. Twee derdes het verdwyn.........hoekom?
          Johnny,

          Ek dink ook dit is meer 'n kwessie van die deelnemers wat minder deelneem en nie noodwendig net verdwyn het nie. Tog hoef ons nie té bekommerd te wees oor getalle nie, maar mens moet bekommerd wees oor die passie en die vuur wat geblus raak, wanneer satan mens aanval en saad saai, wat afbrekend is tot Jesus se liggaam. Dit is aan die een kant goed, as mens aangeval word, want satan val nie aan as jy in sy kraal is nie en ek glo persoonlik, dat ons wat hier is, moet veel meer fokus op wat ons skryf en sê in elke plasing en veel meer fokus op die verantwoordelikheid om 'n voorbeeld te stel en veel meer fokus op Jesus Christus en die kruispad, waar die eie ek moet sterf, sodat Hy deur mens kan werk.

          Dit is goed as mens jou gebrokenheid besef, want slegs dan, kan mens werk aan die oorwinning waarna jy smag. Ons sal nie na oorwinnings smag, as ons nie gebroke is nie. As ons net geniet wat ons doen en dit verantwoordelik doen, sal die res vanself volg (mens hoef mos nie net iets te geniet omdat 1000 mense saam is nie, mens kan dit mos net so geniet as 3 of 4 mense saam is), mens hoef nie spesifiek getalle te jaag nie, want dan begin mens dinge fabriseer wat nie noodwednig substansie gaan hê nie en is jou fokus nie in node en swakhede nie. Paulus het 'n passie vir swakheid gehad, want nét as hy besef het hoe swak hy is, nét dan was hy sterk, want dan werk Jesus deur mens en nie die eie ek nie.
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Ek stem met jou 100% saam. As daar waarlik 'n herlewing is daar buite (vol stadions en plase), dan moes hierdie forum so vol gewees het dat ek 1 keer 'n week kans gekry het om met jou te praat. Miskien nog 'n teken van "min sal gered word" maar "baie sal probeer". Ek beleef op ander forums (mense wat hulleself christinne noem) dat jy nie welkom is as jy oor God of bekering wil praat nie. Hulle het my omtrent gestenig (100 keer erger as Fila en Philip), maar die ledetal op daardie forums oortref alle rekords. Is dit nie die "afval" waarvan Jesus ons waarsku oor die eindtyd nie? Dat ons die uiterlike skyn van christinskap sal he, maar die innerlike krag verloor het!

            Comment

            Working...
            X