Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die woord, laat dit kom...

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die woord, laat dit kom...

    Jer 17:15 Daar sÍ hulle vir my: Waar is die woord van die HERE? Laat dit tog kom!

    Wat is die moontlikheid dat hier na Jesus verwys word??
    Laat die woord van die Here kom!!

    Vergelyk met
    Johannes 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was byGod, en die Woord was God.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Vers 17 se:

    Jer 17:16 Wat my aangaan, ek het my nie onttrek om U as herder te volg nie, en die ongelukkige dag het ek nie begeer nie. U weet dit. Wat uit my lippe uitgegaan het, was voor u aangesig.

    Hy is die herder.

    Comment

    Working...
    X