Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid vir MC

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Bid vir MC

    Mercy Child moet vandag wat vir haar soos 'n Mount Everest is face. Kan ons aan haar dink in gebed dat wat dit ookal is, dat die Here die uitweg vir haar sal baan en dat 'n skaar engele haar sal omring.

    Handelinge 20:24 "Maar ek bekommer my glad nie en ek ag ook my lewe vir myself nie dierbaar nie, sodat ek met blydskap my loopbaan kan volbring en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, om kragtig te getuig vir die evangelie van die genade van God."


    NS: Lanie dink ook aan jou!

  • #2

    God is in beheer!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Ek hoop jou Mount Everest is net 'n klein, klein hopie'tjie vandag Mercy Child! As God in beheer is, is daar nie Mount Everests nie...
      The Rapture

      My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
      but I must confess, don’t worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      it’s before God’s wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      it’s for all the people in the zoo
      think about it and refresh…
      you will see there’s no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhere…


      Comment

      Working...
      X