Announcement

Collapse
No announcement yet.

Daar is 'n God in die hemel!

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Daar is 'n God in die hemel!

    Ons het vanaand aan die etenstafel Dawid se lied van II Samuel 22 hardop gelees. Dit roer nogal iets in 'n mens se binneste.
    Mens kan nie anders as om Hom te loof nie!

    IMPORTANT NOTICE: No media files are hosted on these forums. By clicking the link below you agree to view content from an external website. We can not be held responsible for the suitability or legality of this material. If the video does not play, wait a minute or try again later.

  • #2
    Re: Daar is 'n God in die hemel!

    Dit is 'n pragtige stuk vir die Kind van die Here.......maar ek dink dit gee die sondaar 'n voorsmakie van God se toorn wat die wereld gaan tref wanneer Hy weer kom, want as Hy weer kom kom kom Hy om te orodeel en nie om te red nie.
    Last edited by Johnny; Nov 1st 2010, 11:10 AM.

    Comment


    • #3
      Re: Daar is 'n God in die hemel!

      Gaan kyk hier,,,,
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment

      Working...
      X