Announcement

Collapse
No announcement yet.

Wat ek geskryf het, het ek geskrywe.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Wat ek geskryf het, het ek geskrywe.

    Wat het Pilatus op die kruis geskryf? Die owerpriesters se vir Pilatus:

    Johannes 19:21 "En die owerpriesters van die Jode het vir Pilatus gesÍ: Moenie skrywe: Die Koning van die Jode nie; maar dat Hy gesÍ het: Ek is die Koning van die Jode."

    En Pilatus antwoord hulle:

    Johannes 19:22 "Pilatus het geantwoord: Wat ek geskryf het, het ek geskrywe."

    Wat het Johannes raak gelees?

    JESUS OF NAZARETH THE KING OF THE JEWS

    Onthou in Hebreeus lees jy van regs na links, dus lyk dit eintlik so:

    JEWS THE OF KING THE NAZARETH OF JESUS




Working...
X