Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid vir Mia asseblief

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • BELANGRIK Bid vir Mia asseblief

    Ek wil vra dat julle regtig erns sal maak in julle gebede vir Mia. Dit gaan nie goed met haar nie en sy is baie bekommerd oor 'n hele paar dinge. Bid vir haar huwelik, ook vir 'n heenkome of alternatiewelik 'n uitkoms in hul huidige omstandighede vir haar en haar man. Ek wil liefs nie te veel detail gee op hierdie stadium nie, maar kan net sê dat haar beproewinge regtig aan uiterstes grens en my hart gaan uit na haar. Sy is 'n besonderse mens en het ons almal se gebede nou baie nodig!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Re: Bid vir Mia asseblief

    Mag die Here sy engele opdrag oor julle beskerming gee
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Re: Bid vir Mia asseblief

      Ek bid ook saam dat die genade van God Mia sal toevou en beskerm.

      Comment


      • #4
        Re: Bid vir Mia asseblief

        Almal wat die Here ken, sal weet dat mens nie bekommerd hoef te wees nie en dat daar 'n bomenslike vrede beskikbaar is vir enige iets wat mens se pad mag kruis. Soms voel dit egter of dit hierdie keer anders is, maar dit is nooit anders nie en dit is 'n gebed wat mens graag vir Mia wil bid, dat sy sal berus daarin dat die Here haar nie sal los nie, nie sal verstoot nie, maar dat Hy met baie liefde, intensie en passie haar sal beskerm en bewaar... en dat Sy almag hierin volmaak en volkome is en altyd seëvierend is!
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          Re: Bid vir Mia asseblief

          Ek bid dat die Here haar sal lei en rustigheid gee.

          Comment


          • #6
            Re: Bid vir Mia asseblief

            Ek bid dat God saam met haar sal beweeg met elke tree wat sy gee. Mag Hy haar die wysheid, bemoediging, en krag gee om elke storm te deurstaan.
            Saved by Grace!

            Praying for Mieke and Charles
            Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


            My testimony
            http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

            Comment


            • #7
              Re: Bid vir Mia asseblief

              Hemelse Vader,
              Omvou ons liewe vriendin met U liefde , genade en beskerming. Gee U vir haar die insig en wysheid en onderskeiding wat sy benodig. In Jesus se Naam!

              Comment


              • #8
                Re: Bid vir Mia asseblief

                Die toring van Pizza le skuins....omdat die bouers fout gemaak het met die fondasie. Mia, as ons fondasie reg is, kan niks jou omkeer nie.



                Wie is ons fondasie....Jesus Christus. Hou vas Mia, hou vas. Ons almal kan niks sonder daai fondasie doen of staande bly nie. Hy is die rots op wie ons bou.

                Matteus 7:24 "Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het."

                Comment


                • #9
                  Re: Bid vir Mia asseblief

                  Aan al my geliefde ligvriende,
                  Net baie dankie aan julle almal wat vir my bid in hierdie besondere moeilike tyd. Dit voel of ek in 'n storm is en somtyds kan ek skaars bid. Kan ek vra dat julle steeds sal bid en vergewe my dat ek nie op die staduim besonderhede kan verskaf nie. Glo net dat ek deur julle die liefde en die nabyheid van ons Hemelse Vader ervaar.

                  Julle gebede is soos 'n warm kombersie in en om my hart en ek lees dit wanneer wanhoop van my besit wil neem.

                  Baie liefde en seen vir julle.
                  Al my liefde
                  Mia

                  Comment


                  • #10
                    Re: Bid vir Mia asseblief

                    So goed om jou liggie te sien brand, Mia. Hou goeie moed en hou vas aan die geloof.

                    Comment


                    • #11
                      Re: Bid vir Mia asseblief

                      Originally posted by Mia Ashton View Post
                      Aan al my geliefde ligvriende,
                      Net baie dankie aan julle almal wat vir my bid in hierdie besondere moeilike tyd. Dit voel of ek in 'n storm is en somtyds kan ek skaars bid. Kan ek vra dat julle steeds sal bid en vergewe my dat ek nie op die staduim besonderhede kan verskaf nie. Glo net dat ek deur julle die liefde en die nabyheid van ons Hemelse Vader ervaar.

                      Julle gebede is soos 'n warm kombersie in en om my hart en ek lees dit wanneer wanhoop van my besit wil neem.

                      Baie liefde en seen vir julle.
                      Al my liefde
                      Mia
                      X 1 000 000
                      Nets soos met Lukas Maree
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment

                      Working...
                      X