Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bid ook asb vir Berno, LienQ se seun

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Bid ook asb vir Berno, LienQ se seun

    Berno gaan Saterdag Kimberley toe en word Maandag aan sy oog geopereer.

    Sterkte julle twee en ons glo God sal julle ook dra.

  • #2
    Mag die Groot GeneesHeer self die lem in Sy hande neem, en vir Berno veilig deurdra
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Ek bid saam met jou vir hulle ook

      Comment


      • #4
        Here, U weet dat 'n operasie nooit lekker is nie, maar soms nodig is. Vader ek weet dat U in beheer sal wees van die operasie wat gaan plaas vind. Ek dra die Dokter en sy span op na U, dat hulle fris en vars sal wees. Ek bid ook U beskermende bloed oor Berno en LienQ. Amen

        Comment


        • #5
          Originally posted by Likkedilla View Post
          Berno gaan Saterdag Kimberley toe en word Maandag aan sy oog geopereer.

          Sterkte julle twee en ons glo God sal julle ook dra.
          Sterkte LienQ en Berno! God help julle...
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Sterkte vir vandag Nolene, mag God met julle wees.

            Comment


            • #7
              Originally posted by Likkedilla View Post
              Sterkte vir vandag Nolene, mag God met julle wees.
              Weet jy dalk hoe die operasie afgeloop het?

              Comment


              • #8
                Jammer dat ek nou eers kom terugantwoord. Berno het toe Kimberley toe gegaan en die professor Maandag oggend gesien. Hy het toe gesê dat Berno se ogie eers geopereer kan word as hy 15 is hy word nou 12. Hy het die volgende dag teruggevlieg en LienQ het hom op die lughawe gaan haal.

                Dankie vir julle almal se gebede. Ek sien dit as gebedsverhoring dat hy nie geopereer is nie. Hy het homself aanvaar soos hy is en wou nie regtig gaan vir die operasie nie, en ook omdat sy ma nie by hom kon wees nie.

                Comment


                • #9
                  Bid asb vir Gerrie-Dirk.

                  Gerrie-Dirk was verlede week in n baie ernstige motorongeluk betrokke en is met menigvuldige beenbreuke en ernstige hoofbeserings Bloemfontein toe gevlieg vir behandeling. Kom ons tree ook vir hom by ons Vader in asb?

                  Comment

                  Working...
                  X