Announcement

Collapse
No announcement yet.

Om God se stem te hoor....

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Om God se stem te hoor....

    Daar is verskeie mense in die Bybel wie God se stem gehoor het...

    Ek dink aan
    Adam (en) Eva
    Moses...... het sy skoene moes uittrek
    Joshua..... het sy skoene moes uittrek
    Sameul..... moes die stem van die Here leer ken

    Saulus......moes die stem van die Here leer ken
    Ananias .......dissipel van Damaskus, het die stem van die Here geken
    Filippus........ gereageer op die stem van die Heilige Gees

    Wie anders lees ons van in die Bybel wat die stem van die Here gehoor/geken het ??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

Working...
X