Announcement

Collapse
No announcement yet.

"Bekommer julle oor wat God sÍ"

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • "Bekommer julle oor wat God sÍ"

    Weet nie of hier Lighuisers op die laaste Daniel konferensie was nie, maar ek lees hierdie raak in die koerant artikel :


    " Mense moenie bekommerd wees oor wat Malema sÍ nie; hulle moet bekommerd wees oor wat God sÍ,Ē

    Waar woorde !

  • #2
    Re: "Bekommer julle oor wat God sÍ"

    Dis goed gesÍ...........................
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Re: "Bekommer julle oor wat God sÍ"

      Originally posted by Die Filadelfieer View Post
      Weet nie of hier Lighuisers op die laaste Daniel konferensie was nie, maar ek lees hierdie raak in die koerant artikel :


      " Mense moenie bekommerd wees oor wat Malema sÍ nie; hulle moet bekommerd wees oor wat God sÍ,”

      Waar woorde !
      Maar weet mense nog wat God sÍ??
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: "Bekommer julle oor wat God sÍ"

        Originally posted by Ta-An View Post
        Maar weet mense nog wat God sÍ??
        Dis 'n goeie vraag, maar in wese glo ek dat meeste mense weet wat God sÍ, maar dat hulle nie bekommerd daaroor is nie. Hy sÍ jy mag nie egbreek pleeg nie, jy mag nie leuens vertel nie, jy mag nie steel nie en Hy sÍ ook dat ons al hierdie "mag nie's" op 'n maklike manier kan oplos, deur net aan Sy Seun vas te hou en Sy Naam aan te roep en mens doen dit omdat jy verlore is en eintlik weet almal hulle is verlore, hulle wil dit net nie almal erken nie. As mens verlore is, is daar net een Naam wat mens kan aanroep...

        Dit is die Satan wat mense se lus vir die waarheid demp..., maar alle mense weet wat die waarheid is, hulle moet net begin bekommerd daaroor raak, dan eers raak dit hulle deel.
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ


        Comment


        • #5
          Re: "Bekommer julle oor wat God sÍ"

          Net so, as ek kyk na Paulus se lewe, hy het aangehou om God se boodskap uit te dra, ondanks gevaar.
          So vir my sÍ dit dat God se beskerming nie 'n waarborg is van liggaamlike veiligheid nie, maar dat ons wel glo dat ons aardse lewens tot einde kan kom wanneer God se plan met ons lewens bereik is.

          Die manier van hoe ons aan die einde kom van ons lewens is minder belangrik as die sekerheid daarvan dat wanneer ons die einde bereik ons veilig by God in die hemel sal wees.
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Re: "Bekommer julle oor wat God sÍ"

            Originally posted by Ta-An View Post
            Maar weet mense nog wat God sÍ??
            Goeie vraag... Dis scary hoe ons in ons eie verbeeldingwÍrelde opgevang is en hoe maklik ons goed glo wat ons graag wil glo.Dit is kommerwekkend hoe stories versprei en dan stertjies ook aan kry, van doomprofete tot "konspirracy" teoriee.. Ons kan maklik mis wat God eintlik sÍ..

            Comment

            Working...
            X