Announcement

Collapse
No announcement yet.

Inligting benodig: Plasing van getuienis

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting benodig: Plasing van getuienis

    More almal ,

    Ek wil graag my verhaal (getuienis) plaas. Maar dit is 10 bladsye lank.
    Ek dink nie die administrasie span sal baie daarvan hou as ek so groot post maak nie hehehehehe.

    Ek het gedink om die dokument as aanhangsel aan te sit , maar ek sien ons het nie so opsie nie.

    Kan iemand my raad gee oor hoe ek so lang verhaal kan plaas asb.

  • #2
    Re: Inligting benodig: Plasing van getuienis

    Môre Mazal,

    Die mees leesbare manier is om jou getuienis in verskillende plasings te doen, dan sien almal dit en lees mense dit ook makliker. Jy kan twee tot drie bladsye op 'n keer plaas, miskien twee en dan maak jy 5 plasings. Doen dit in die Gebed, Getuienisse en Bediening forum. Jy kan jou plasings nommer, soos 1 van 5, 2 van 5, ensovoorts. Wanneer jy 1 tot 4 doen, meld net heel onder dat dit vervolg, met iets soos, 'vervolg..., 2 van 5'.

    As jy egter 'n aanhangsel (attatchment) wil doen, dan kan jy net dit aflaai van jou rekenaar as 'n aanhangsel. Jy behoort die funksie te kan sien as jy 'n plasing maak.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Re: Inligting benodig: Plasing van getuienis

      Dankie , ek sal die eerste opsie doen van 2 bladsye per plasing.

      Comment

      Working...
      X