Announcement

Collapse
No announcement yet.

Trane

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Trane

    Voel jy soms dat jou trane 'n fisiese manifestasie is van geestelike armoede?
    Gelukkig is dit nie so nie
    ...... want God het 'n botteltjie waarin Hy al ons trane opvang
    Psalms 56:9 U het my omswerwinge getel; hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie? en dat HY al ons trane sal afvee. Jes 25:8 .....en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee; ..... want die HERE het dit gespreek.
    En... die Here sal dit wat ons aardse pyn veroorsaak kom verwyder (Opnbaring 21) Dawid vertel so mooi in die Psalms.... Psalms 56:12 Ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan 'n mens my doen?

    TrusT, hang jou hammock aan die kruis, en rus in Hom
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Trane

    Originally posted by Ta-An View Post
    TrusT, hang jou hammock aan die kruis, en rus in Hom
    Oulik! Dankie vir die bemoediging.

    Comment

    Working...
    X