Announcement

Collapse
No announcement yet.

Protea se versoek vir Gerrie-Dirk

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Protea se versoek vir Gerrie-Dirk

    Gerrie-Dirk was verlede week in n baie ernstige motorongeluk betrokke en is met menigvuldige beenbreuke en ernstige hoofbeserings Bloemfontein toe gevlieg vir behandeling. Kom ons tree ook vir hom by ons Vader in asb?

  • #2
    Ek bid dat die Here se Wil geskied met Gerrie-Dirk en sy gesin.

    Comment


    • #3
      Ek bid saam met julle

      Comment


      • #4
        Jammer oor die slegte nuus. Gerrie Dirk is vandag oorlede aan sy beserings wat hy in die ongeluk opgedoen het verlede Vrydagaand. n Vrou het oor n stopstraat gery en hulle voertuig vol getref. Die ander jongmense in die voertuig het niks oorgekom nie. Bid asb nog steeds vir sy ouers en dat die VREDE van God hulle sal omvou.

        Comment


        • #5
          Ai, ek sal verseker vir sy familie en vriende bid

          Comment


          • #6
            Jammer oor die verlies, sterkte vir die pad vorentoe.

            Comment


            • #7

              En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.
              Dis alles net genade -Ma Grace
              "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

              Comment

              Working...
              X