Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gebed aangevra

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gebed aangevra

    Liggies

    Vandag het ek jul gebede nodig!

    Het gister van visvang afgekom. Vermoed al geruime tyd iets is nie lekker tussen my en my Liefie. Het gisteraand toe sy slaap op die BB gekyk en dit blyk dat sy besig is met 'n ander verhouding. Ek kan nog nie bepaal of dit net vriendskap of meer is nie, sy wil ook nie sÍ nie.

    Ons was vanoggend by die ds. Ons het huidiglik 'n time out tot mŰre. Ek vra dat julle sal bid vir kalmte en herstel. Van my kant af sal ek alles doen om die verhouding te red, maar ek kry die gevoel as ek vandag vir haar, haar vryheid gee is sy weg. Julle moet bid dat die satan nie sal oorwin nie en dat die verhouding herstel kan word. Bid ook dat die verhouding met die vriendinne verbreek sal word, aangesien dit net slegte invloed is wat help om die huwelik af te breek.

    Dankie by voorbaat

    Kalahari

  • #2
    Re: Gebed aangevra

    Hi Kalahari,

    Daar is seker niks so destruktief soos 'n verhouding tussen 'n man en 'n vrou, wat totaal verkeerd loop en opbreek nie. Om jou emosies te probeer verstaan moet mens dit in gedagte hou en hoe anders as om die Here te vra dat jy vrede sal hÍ, kalm sal bly en sal aanvaar. Afhangende van haar openhartigheid, sal jy versigtig moet wees om vir eers, te veel druk op haar te plaas. Die tyd is 'n leermeester en die Here is in beheer van tyd en laat jy geleer word hoe jy die saak moet hanteer.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #3
      Re: Gebed aangevra

      Kalahari, ek bid dat jy as man dit sal kan reg kry om haar te vergewe,

      Weet jy, as sy nog saam met jou die ds gaan sien het, dan is daar hoop.... die hoop beskaam nooit nie

      Maar wat op aarde soek jy op jou vrou se BB

      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Gebed aangevra

        Ek stem so saam met ferdie en Ta-An. Sal vir julle bid, maar bid alleen is nie die oplossing nie. 'n Huwelik kos baie werk. Ek gebruik so 'n standaard boodskap wanneer ek mense in die huwelik bevestig, wat nogal gereeld is aangesien dit al is wat ons in die bediening doen. As jy wil, gaan kyk by die webbladsy en ek glo dat dit julle sal help.

        http://shamaministries.org.za/wp/die...my-trou-preek/

        Louwrens
        Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

        Comment


        • #5
          Re: Gebed aangevra

          Lourens, ek was by 'n huwelik seremonie teenwoordig, en die Ds het gesÍ: Die man moet die vrou daagliks met die Woord was, dus daagliks moet hy sy vrou skoon maak met die Woord, so dus moet hy haar onderrig in die Woord, sodat sy rein voor die Here kan staan, want haar man se onderrigting deur die Wooord, hou haar skoon van goed wat haar van sonde kan bevlek.

          Dankie vir die skakel in jou pos.
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            Re: Gebed aangevra

            ..............
            Saved by Grace!

            Praying for Mieke and Charles
            Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


            My testimony
            http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

            Comment


            • #7
              Re: Gebed aangevra

              Kalahari, my vriend,

              Ek bid dat die Here julle huwelik sal herstel, en julle altwee se oŽ oopmaak vir die redes wat tot die probleme gelei het.

              Comment


              • #8
                Re: Gebed aangevra

                Baie dankie aan almal vir jul ondersteuning en raad. Dit word opreg waardeer.

                Ons het 'n lang pad vorentoe, maar ek glo met die Here se genade sal ons oorwin.

                Ek bid net dat die Here vir ons die geleentheid sal gee om te kan werk aan die huwelik.

                Kalahari

                Comment


                • #9
                  Re: Gebed aangevra

                  Originally posted by Kalahari View Post
                  Ek bid net ,,,,
                  Amen
                  The LORD is my Miracle

                  G_d was gracious He has shown favor


                  Hope is a seed
                  God plants in our hearts
                  to remind us
                  there are better things ahead.
                  -Holley Gerth

                  Comment


                  • #10
                    Re: Gebed aangevra

                    Kalahari, die satan loop beslis rond soos n brullende leeu en verhoudings op alle terreine is sy teiken. Ons bid vir herstel , vergifnis en heling van julle huwelik in JESUS SE NAAM en ons weet Hy KAN en SAL die menslik onmoontlike doen! Want Hy is Almagtige God!

                    Comment


                    • #11
                      Re: Gebed aangevra

                      Het vandag die egskeidingsdagvaardiging gekry!

                      Die Here is egter getrou en sal uitkoms gee. Ek glo en weet dat hy Sy beloftes nakom en dat ek net moet vertrou.

                      Dankie vir al jul gebede. Die gebed van gelowiges is kragtig, want dit is die Here wat daardeur handel.

                      Ek het 'n verwagting van 'n deurbraak ..........

                      Comment


                      • #12
                        Re: Gebed aangevra

                        Here, ons word stil voor U...

                        Comment

                        Working...
                        X