Announcement

Collapse
No announcement yet.

Goeie mre Lighuisers.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Goeie mre Lighuisers.



    Ek wil die draad begin en enige een is welkom om hier te plaas. Dit is 'n draad sodat ons vir mekaar kan mre s elke oggend (of middag) want ek voel as ons die dag reg begin, dan sal daar dalk minder konflik wees. Kom ons begin die dag met die Here.

    Ek wil sommer inval en s ek het met 'n bang wakker geword. Eintlik was ek klaar wakker maar van my huis af in die rigting van Yskor was daar 'n HUGE ontploffing. Hier is die
    skakel vir die video wat ek gemaak het. Weet nognie wat dit was nie.



    Soos die wreld besig is om met die spoed van lig nader aan die wederkoms te beweeg, sal daar ook al hoe meer "ontploffings" in ons lewe wees, veral as ons aan die Here behoort, want ons sal al hoe meer vervolg word deur.

    DAGSTUKKIE

    Lukas 21:28 "En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is."
    Mag julle almal 'n wonderlike dag en naweek h. Vir die vrouens.....stadig...die Mall gaan nie wegharloop nie.

  • #2
    Re: Goeie mre Lighuisers.

    Dankie Johnny, mag jyself ook 'n mooi dag en naweek h. Ek dink dit is 'n goeie idee en hoop almal kom s 'hallo' in jou draad...
    The Rapture

    My dearest friends, Im so sorry so sorry
    but I must confess, dont worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    its before Gods wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    its for all the people in the zoo
    think about it and refresh
    you will see theres no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere


    Comment


    • #3
      Re: Goeie mre Lighuisers.

      Goeie dag Almal

      Johnny, hulle breek mos Yskor af, is dit nie aan China of Japan verkoop nie Miskien is dit waar die groot geraas vandaan gekom het ??
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        Re: Goeie mre Lighuisers.

        Genesis 3:20 "En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe."



        Aan al die moeders op die forum mag julle 'n awesome dag h.

        Comment

        Working...
        X