Announcement

Collapse
No announcement yet.

Vir mari se seun

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Vir mari se seun

    mari sukkel om op die forum aan te teken, haar seun gaan weer Rooikruis toe hier volg 'n uitknipsel van haar e-mail
    .... ons maak nou weer reg vir Rooikruis volgende week, moet sondag daar wees vir MRI Maandag, dan gaan hulle besluit waarnatoe verder ..... hy sukkel met die newe effekte van die medikasie, maar die bloeddruk in onder beheer en die nierfunksie het wonderbaarlik verbeter ........

    .... ek wou graag verder op sy draad getuienis bring, maar weet nie wat aangaan nie, kan nie inlog nie ...... ek sit updates op facebook ( mari berg ) waar 'n paar vriende ook vir ons bid, en daar is fotos van die knaap in en uit die hospitaal ......... ek glo hierdie besoek aan die hospitaal gaan weer wonderwerke bevestig ...... en glo Sy genade sal genoeg wees .......
    shalom ..... m
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Re: Vir mari se seun

    Haar seun is verseker baie spesiaal en as mens haar storie gevolg het, kan mens nie anders as om saam met haar te voel nie. Miskien sal dit ook goed wees om te kyk hoekom sy nie kan inteken nie.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment

    Working...
    X