Announcement

Collapse
No announcement yet.

Goeie Nuus

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Goeie Nuus

    Ek wou net gou deel en almal wat my tot dusver ondersteun het laat weet.

    Ek is 'n SA lid wat in 'n vreemde land is, waar hier min/geen engels gepraat word nie. Ek het hier in Hongarye tot werklike bekering gekom op 27 Okt 2008.

    Ek het baie gesukkel om erens 'n kerk te kry waar ek net meer van God kan leer, agv kommunikase.

    Ek het raad gekry om by 'n kerk te gaan inval en vra vir 'n missionary. Ek het. Ek het nie iemand gekry wat in so diens is nie, maar is verwys na iemand wat ek deur die week sal ontmoet. Dit is 'n Engelse dame wat van Amerika hierna toe ge immigreer het. Sy het blykbaar 'n hele groep wat by haar huis bymekaar kom gedurende die week. Sy is lank 'n Christen en glo dat sy my dieper kan help delf in God se Woord.

    Sal volgende week hulle ontmoet, en saam met hul begin deel.

    Wil net baie dankie se, vir elkeen se gebede ivm hierdie saak!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  • #2
    Originally posted by Linda Steyn View Post

    Fantasties Linda! Jou avatar beeld nogal iets uit wat mens nie kan mis nie, want jy is besig om "reuse" in jou lewe te oorwin en met Jesus aan jou kant gaan hulle val..., al is dit dan ook net een op 'n keer.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ

    Comment

    • #3
      Originally posted by Linda Steyn View Post
      Ek wou net gou deel en almal wat my tot dusver ondersteun het laat weet.

      Ek is 'n SA lid wat in 'n vreemde land is, waar hier min/geen engels gepraat word nie. Ek het hier in Hongarye tot werklike bekering gekom op 27 Okt 2008.

      Ek het baie gesukkel om erens 'n kerk te kry waar ek net meer van God kan leer, agv kommunikase.

      Ek het raad gekry om by 'n kerk te gaan inval en vra vir 'n missionary. Ek het. Ek het nie iemand gekry wat in so diens is nie, maar is verwys na iemand wat ek deur die week sal ontmoet. Dit is 'n Engelse dame wat van Amerika hierna toe ge immigreer het. Sy het blykbaar 'n hele groep wat by haar huis bymekaar kom gedurende die week. Sy is lank 'n Christen en glo dat sy my dieper kan help delf in God se Woord.

      Sal volgende week hulle ontmoet, en saam met hul begin deel.

      Wil net baie dankie se, vir elkeen se gebede ivm hierdie saak!
      Dis wonderlike nuus, Linda. Ek hoop en bid dat jy sommer onmiddelik tuis voel tussen jou Christen-familie daar in die vreemde.

      Blessings.
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment

      • #4
        GOD IS GROOT!

        Ek is baie bly dat God mense op jou pad gestuur het om jou te help om meer van Hom te leer. Ons wat die gemeentes en kerke so vanselfsprekend neem, besef nie altyd hoe moeilik dit vir party is om enigsins aan 'n kerk of gemeente te behoort nie. Ek is baie bly vir jou bekering en ek elke dag vir jou!

        Comment

        • #5
          Wonderlik, Linda! Die Here is orals ne, Hy is altyd naby. Ons woon nou so 10 maande in Australie, en ons het ook die wonderlikste gemeentes hier gevind!

          Hoop jy kom vertel ons van jou ervaringe!

          Comment

          • #6
            Linda, is dit nie vandag die herdenking van jou eerste maand as n wedergebore kind van God nie? Veels geluk! En mag die Vader jou bly koester, liefhe ,beskerm , geestelik laat groei en genadig wees tot ons met Hom herenig is!

            Comment

            • #7
              Hi Protea

              Jy is heeltamal in die kol. Vandag is beslis een maand, en ek was so opgewonde daaroor ek het sommer 'n geddelte van my getuienis vandag geskryf. Dis waarlik vir my die beste en grootste geskenk wat ek in hierdie lewe kon ontvang.
              Saved by Grace!

              Praying for Mieke and Charles
              Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

              My testimony
              http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

              Comment

              • #8
                Linda,

                Ek is so vreeslik jammer vir al die seer wat jy al in jou lewe moes deurgaan. Ek wil net sÍ ek bid vir jou en is trots op jou en het oneindige respek vir die pad wat jy besluit het op te stap. Jy is waarlik 'n nuwe mens in Christus en ek is seker almal op hierdie forum kan raaksien hoe Hy jou lewe stukkie vir stukkie gesond maak. Hy en almal op hierdie forum is baie lief vir jou en is hier vir jou.... soos jy alreed weet! Ek wil net hierdie vragie(s) vra, as dit te persoonlik is ignoreer my maar, maar waar staan jou huwelik en ondersteun jou man jou, en is Hy wedergebore?
                The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                Comment

                • #9
                  Originally posted by Lanie View Post

                  Ek dink soms dat as hierdie dinge nooit in my lewe gebeur het nie, dat daar 'n groot moontlikheid was dat ek God nooit sou ken nie. Ek is seker my man is wedergebore, hy het my telke male aan God probeer voorstel. Ek het kontak met my man gehad. Ek is nog nie seker van wanneer ek huistoe gaan nie, maar volgens die gesprek gaan my man kyk vir 'n plek waarby ons saam kan intrek en ons nog een maal probeer. Hy is natuurlik baie stukkend, en het my vir 'n baie baie lang tyd bygestaan deur al die jare. Hy is maar skugter op die oomblik wat vertroue behels en is redelik verstaanbaar. Teen die tyd wat ek SA verlaat het, was ons glad nie op goeie voet nie, maar ek dink die Here het bestem dat ons weer moes kontak maak. Ek het nie gedink dat ons weer 'n kans saam sal he nie. Dankie vir jul liefde en belangstelling. Soms vra ek maar dom vrae en voel skamerig as ek so optree, as ek doen vergewe my asb, ek wil regtig net die waarheid weer en ondersoek en seker maak van antwoorde
                  Saved by Grace!

                  Praying for Mieke and Charles
                  Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

                  My testimony
                  http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                  Comment

                  • #10
                    God is lief vir jou en ek is seker Sy afspraak met jou hang nie af van jou omstandighede nie - dit bepaal net die tydstip...

                    Dankie dat jy gedeel het. Die rede hoekom ek gevra het van jou man is omdat die Here dit al so rukkie op my hart druk dat ek vir jou huwelik moet bid en ek wou net bietjie meer inligting hÍ. Ek weet dis nie altyd nodig nie maar ek verkies om spesifiek te bid.

                    As jy God vra om jou huwelik te herstel en jou man se hart gesond te maak, sal Hy, want as daar een ding is wat ek vas in glo is dat dit NOOIT MAAR NOOIT God se wil is dat 'n huwelik tot niet gaan nie.

                    O ja - mag ek nou met jou raas? - Daar is nie so ding soos 'n dom vraag nie!!!!!!!!!
                    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

                    Comment

                    • #11
                      Dankie Lanie vir die gebede. EK weet beslis dat as die Here in die saak is, dat ons huwelik kan werk.

                      Jou woorde het so hard geslaan oor jy met my geraas het, dit brand ek vryf nog! lol
                      Saved by Grace!

                      Praying for Mieke and Charles
                      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

                      My testimony
                      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

                      Comment

                      • #12
                        [QUOTE=

                        Jou woorde het so hard geslaan oor jy met my geraas het, dit brand ek vryf nog! lol[/QUOTE]

                        `n Kind moet soms 'n raps kry om sy ore oop te maak! Ek is bly om te hoor daar is 'n moontlikehied dat jou man jou weer 'n kans gee!! Dit klink vir my hy is baie lief vir jou, en met die Here se liefde om julle gevou, kan julle nie verkeerd gaan nie.

                        Comment

                        Working...
                        X