Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gebed nodig asb

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gebed nodig asb

    Ek het die pad helemal verloor.
    Ek het verkeurde besluite geneem. My lewe draai nie meer om YHUW nie. My hart is gebroke. Ek kom elke dag agter ek het YHUW meer en meer in my lewe nodig. Vrees, haat, jalosie, en 'n verhouding wat nie YHUW se wil eerste geplaas het nie, het my op die verkeerde pad geplaas.

    Ek het vandag oppad na Mamelodi net agter gekom vrees en haat het my hart oorvloed. Ek het geen meer liefde vir die om my nie. Ek het nie meer tyd vir ander mense nie. Ek praat erger as 'n matroos. Ek kan nie meer so aangaan ni



    Father it is all about You my Elohim. Make things less of me, and More about You! I want you first in my life. YOUR will Father, not mine anymore!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  • #2
    Re: Gebed nodig asb

    Francois ek bid vir jou. Onthou God het jou nie verloor nie, Hy is jou rots en sterkte en Hy bly jou Pa.

    Comment


    • #3
      Re: Gebed nodig asb

      Ons is almal maar gebroke mense in 'n gebroke wêreld Francois. Geen mens is "beter" as 'n ander in God se oë nie. As 'n mede gebrokene, wat ook nie sonder God kan lewe nie,bid ek vir jou.

      Comment


      • #4
        Re: Gebed nodig asb

        Dankie Julle.
        Blessings
        'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
        Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
        [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
        Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
        [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

        Bemidbar 6:24-26
        [Numbers 6:24-26]

        Comment


        • #5
          Re: Gebed nodig asb

          Originally posted by Francois Marais View Post
          Dankie Julle.
          Blessings

          Hoe gaan dit met jou Francois?
          The Rapture

          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
          but I must confess, don’t worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          it’s before God’s wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          it’s for all the people in the zoo
          think about it and refresh…
          you will see there’s no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhere…


          Comment


          • #6
            Re: Gebed nodig asb

            Hy het jou by jou naam geroep! Jy is Syne.

            Comment

            Working...
            X