Announcement

Collapse
No announcement yet.

Gebed

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Gebed

    My pa get altyd gese as one vrees trek ons daardie vrees na one toe aan. Ons ervaar vyandigheid van werkers in die ongewing en het tekens gerky op die werf en plaas wat Vader aan ons uitgewys het. ....baie moeilik om nie te vrees nie.

  • #2
    Re: Gebed

    Hallo Niki,

    Jou pa is sekerlik nie verkeerd nie, maar gelukkig is daar veel meer as net dit en dis goed as mens vrees, want dan soek mens baie meer intens na antwoorde. Antwoorde wat in oorvloed en in totale sekuriteit vasgelę is! Die duiwel haal Psalm 91:11 (gaan lees dit) aan as hy die volgende sę aan Jesus, want ook hy het verstaan hoekom engele daar is,
    Want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U om U te bewaar, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen ‘n klip stamp nie.
    (Luk 4:10-11)

    Dit word bevestig in Hebrëers dat God se dienende geeste daar vir ons heil en sekuriteit is,
    Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid sal beërwe nie?
    (Heb 1:14)

    Ons hoef dus geen vrees te hę nie, al lyk dinge anders in die praktyk. Daar is vele der vele getuienisse van God se engele wat Sy kinders bewaar het en die slag by Bloedrivier bevestig dit, toe van die Zoeloe krygers getuig het van groot manne in wit klere wat hulle verhoed het om te doen wat hulle wou. Ons het volgens Johannes 1:12 mag ontvang as kinders van God en daardie mag is oor die vyand, soos Jesus in Lukas 10 verklaar, dat ons al die mag en outiriteit oor die duiwel ontvang het. Om te vrees is dus om die mag wat jy het, te negeer en selfs nietig te verklaar. Oor presies hierdie rede glo ek is die volgende aan ons gegee...
    Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.
    (2Tim 1:7)

    Om te vrees het selfs 'n oordeel tot die dood, want dan erken ons nie God se almag en beheer nie en veral nie die mag wat Hy aan ons gegee het nie...
    Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.
    (Open 21:8)

    Ons vrese is normaal, maar genadiglik het ons 'n uitweg!!
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…


    Comment


    • #3
      Re: Gebed

      Baie dankie CFJ
      Hier is soveel geweld om ons ...nood waarakuwings ens ens die afgelope tyd . Die druk word al hoe meer.. Maar selfs my man het deur jou reaksie ..antwoorde ontvang. Meskien nie oor die vrese wat ek het nie.. Maar wel oor die vrese wat hy het..

      Comment


      • #4
        Re: Gebed

        Originally posted by âmeperdue View Post
        Baie dankie CFJ
        Hier is soveel geweld om ons ...nood waarakuwings ens ens die afgelope tyd . Die druk word al hoe meer.. Maar selfs my man het deur jou reaksie ..antwoorde ontvang. Meskien nie oor die vrese wat ek het nie.. Maar wel oor die vrese wat hy het..
        Mens kan sekerlik verstaan as mens iewers langs die pad moed kan verloor in so situasie, maar hou goeie moed sę Jesus aan Sy volgelinge in Joh 16:33, want Hy het reeds die węreld met al sy legio verdrukkinge oorwin. Mag elkeen wat hier lees se gebede uitgaan na julle toe!
        The Rapture

        My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
        but I must confess, don’t worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        it’s before God’s wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        it’s for all the people in the zoo
        think about it and refresh…
        you will see there’s no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhere…


        Comment


        • #5
          Re: Gebed

          Dit was nie n merk nie.. Maar wel n geestelike aanval. Ons het die grootstse stink bondel gemors uit n gat gehaal verledeweek.. En hierdie week. Dis NAG hier by ons. So ja asb gebed sal waardeur word.. Die geestelike styd is geloots om ons as gesin in haat en wanorde te dompel.

          Comment


          • #6
            Re: Gebed

            Dit klink soos 'Witchcraft" of selfs meer spesifiek "Voodoo", Niki, maar niks om voor te vrees nie. Ons stryd is in der waarheid nie teen vlees en bloed nie, maar teen bose geeste in die lug en vęrder, soos in Efe 6 geskrywe staan.

            Elísa sę vir sy dienaar dat hy nie moet vrees nie... en dan bid hy dat die Here sy dienaar se oë moet open, om te sien dat God se engele meer is, as die vyand...

            En toe die dienaar van die man van God vroeg opstaan en uitgaan, was daar ‘n leër met perde en strydwaens rondom die stad. En sy dienaar sę vir hom: Ag, my heer, hoe sal ons maak? Maar hy antwoord: Vrees nie; want die wat by ons is, is meer as die wat by hulle is. En Elísa het gebid en gesę: HERE, open tog sy oë, dat hy kan sien. En die HERE het die oë van sy dienaar geopen, dat hy kon sien, en meteens was die berg vol perde en waens van vuur rondom Elísa.
            (2Kon 6:15-17)


            Net so kan jy dit ook jou eie maak en kan jy seker wees dat daar verligting vir julle is, soos hieronder ook bevestig word,

            en aan julle wat verdruk word, verligting te gee saam met ons in die openbaring van die Here Jesus uit die hemel met sy magtige engele in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam is nie.
            (2Thes 1:7-8)


            Ook Jesus het toegang gehad na twaalf legioene engele en Hy is God. Mens kan net dink wat Hy vir ons nietige mense beskikbaar sal stel!

            Of dink jy dat Ek nie nou my Vader kan bid en Hy vir My meer as twaalf legioene van engele beskikbaar sal stel nie?
            (Mat 26:53)
            The Rapture

            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
            but I must confess, don’t worry
            the rapture is not before the Great Tribulation
            it’s before God’s wrath!!!

            Because His wrath is not meant for you
            it’s for all the people in the zoo
            think about it and refresh…
            you will see there’s no way out of here, in the flesh

            If you really believe, you will see
            the rapture is for you and me
            when we decide to leave from here
            that very day, oh! God adhere…


            Comment


            • #7
              Re: Gebed

              Baie dankie vir die bemoediging en aanmoediging CFJ!!
              Mat 26:53 wat jy aangehaal het laat my terug dink aan n gebeurtenis 25 jaar geled.. Ek het op16 uit die skool gegaan.. En begin kaasmaak saam met my tannie. Daar moes ek in n kamer slaap wat almal gevrees het.. Selfs my ousus was bevange as sy daar moes slaap.. Ek het op13 jaar al tedoen gekry met die bose wat jou vasdruk as jy slaap. En ek was net glad nie lus dat so iets hom moet herhaal nie..
              Moes ewe gedwee in die kamer slaap dardie aand het ek vasgevries in die bed gele en onskuldig vir Vader gevra om my te beskerm... My oe oop gemaak en in die regterkantste hoek n engel gesien.. Dit was WOW. Hy het plat op die grond gesit sy skouers en kop was afgebuig tot op sy opgevoude kniee..omdat hy nie heeeeeltemaal ingepas het nie.. Eknhet aan die slaap geraak en in die 3 jaar geen slapelose nag gehad nie..
              Paar jaar na my troue het my tannie gevra ek moet weer vir die kamer bid want die ding is terug.. Ek het daar besef as mens Vader iets kinderlik vra dan gee HY dit..
              Ek weet nie wat hier gebeur het nie.. Dit is alles baie deurmekaar.. Meskien is sekere bose kragte net sterker as ander. Ons het gebid toe ons die goed uitgegrawe het.. Waar het ons opgeslip.. ??
              Meskien is ek net te naive ..ek weet net my huis val die afgelope 3 jaar uit mekaar uit. En ek is totaal en al nie in vermoee om dit te keer nie. ..

              Comment


              • #8
                Re: Gebed

                Originally posted by âmeperdue View Post
                Moes ewe gedwee in die kamer slaap dardie aand het ek vasgevries in die bed gele en onskuldig vir Vader gevra om my te beskerm... My oe oop gemaak en in die regterkantste hoek n engel gesien.. Dit was WOW. Hy het plat op die grond gesit sy skouers en kop was afgebuig tot op sy opgevoude kniee..omdat hy nie heeeeeltemaal ingepas het nie.. Eknhet aan die slaap geraak en in die 3 jaar geen slapelose nag gehad nie..
                Dit wat jy hier skryf is nie net vir jouself belangrik nie, ook nie net vir my nie, maar vir enige ander mens wat dit gaan lees. Ons bemoedig mekaar as mens dieselfde getuienisse bied en dit wys maar net, die liewe Here leef en is werklik daar vir ons. Demone is iets wat mens seker koue rillings kan gee, maar wat meeste mense nie besef nie, is dat demone hulle elke dag teister en elke oomblik sal gebruik om mense aan te val. Dit is net genade as mens meer intens bewus word van hulle en as mens self aangeval word en dit kan sien, is dit nie noodwendig erger as een wat dit nie eers agterkom nie. Inteendeel, ek is van die oortuiging dat mense wat sogenaamd "niks" weet van demone nie, in 'n veel erger staat verkeer as diesulkes wat soos jy nou hier getuig, klokhelder met demone te doen het. Demone is 'n algemene en resente realiteit en behoort eintlik nie 'n ontnugtering te wees nie, asof dit uniek en selfs vreemd is om met hulle te doen te kry nie.

                Die Westerse węreld is net gedesensiteer vir die realiteit van die geestes-węreld, wat vir Afrika en ook die Oosterse węreld baie meer algemeen is.
                The Rapture

                My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                but I must confess, don’t worry
                the rapture is not before the Great Tribulation
                it’s before God’s wrath!!!

                Because His wrath is not meant for you
                it’s for all the people in the zoo
                think about it and refresh…
                you will see there’s no way out of here, in the flesh

                If you really believe, you will see
                the rapture is for you and me
                when we decide to leave from here
                that very day, oh! God adhere…


                Comment

                Working...
                X