Announcement

Collapse
No announcement yet.

bid vir my asb

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • bid vir my asb

    Ek het soveel gebede nodig, Bid vir my asb.

  • #2
    Re: bid vir my asb

    En so werk die Here. Ek het op dieselfde dag wat ek die post gesit het, in 'n ander draad genoem dat ek nie daarvan hou as mense presies sulke boodskappe stuur soos wat ek gedoen het nie.

    Dit laat 'n mens besef, hoe maklik ons oor ander "oordeel" as jy nie self in die posisie is nie. 'N mens kom soms net op 'n plek waar jy nie meer woorde vir God het nie, of te moeg of te kleingelowig is en dan het jy die hulp van ander mede gelowiges nodig om jou te dra en te support.....

    Here, Almagtige Vader - vergewe my asb en so baie dankie vir U GROOT genade, Amen.

    Comment

    • #3
      Re: bid vir my asb

      Originally posted by BCV View Post
      Ek het soveel gebede nodig, Bid vir my asb.
      Ek het vir jou gebid. Mag God jou beskerm, bewaar, sterk maak, alles voorsien wat jy nodig het en jou gebede verhoor. Mag Hy jou lei en Sy perfekte wil aan jou bekend maak.
      B.
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment

      • #4
        Re: bid vir my asb

        So is die HERE dan ‘n rotsvesting vir die verdrukte, ‘n rotsvesting in tye van benoudheid.
        (Ps 9:9)

        Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot die HERE sÍ: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
        (Ps 91:1-2)

        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ

        Comment

        • #5
          Re: bid vir my asb

          Originally posted by paidforinfull View Post
          Ek het vir jou gebid. Mag God jou beskerm, bewaar, sterk maak, alles voorsien wat jy nodig het en jou gebede verhoor. Mag Hy jou lei en Sy perfekte wil aan jou bekend maak.
          B.
          HI B

          Baie dankie, ek sukkel om te cope en is besig om te sink.....

          Comment

          • #6
            Re: bid vir my asb

            Originally posted by CFJ View Post
            So is die HERE dan ‘n rotsvesting vir die verdrukte, ‘n rotsvesting in tye van benoudheid.
            (Ps 9:9)

            Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot die HERE sÍ: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou.
            (Ps 91:1-2)

            DANKIE CFJ

            Wat ek nie verstaan nie, ek is so seker ek het reg gehoor het. Ek het Hom gevra dat as ek tog verkeerd hoor dat Hy my sal lei. Maar nogstees niks.

            my uurglas is leeg.....

            [/QUOTE]

            Comment

            • #7
              Re: bid vir my asb

              Hi BCV,

              Dawid het die Here leer ken en verseker moes hy geweet het dat hy nie altyd onmiddelik antwoorde by Hom gekry het nie. Hy skryf, "Al is ek ellendig en behoeftig—die Here dink aan my; U is my hulp en my redder; my God, vertoef tog nie!"
              (Ps 40:17)

              Jy skryf aan ons,
              "ek sukkel om te cope en is besig om te sink..... "
              "my uurglas is leeg....."

              Dawid was ontsenu en uiters verlore as die Here nie onmiddelik handel waar hy antwoorde soek nie en dis presies waaroor sy hulpkrete in Ps 40:17 en Ps 143:7 hierbo gaan. Dawid skryf net soos jy dat hy ook sink wanneer hy nie in die kuil wil neerdaal nie en dat sy gees beswyk of miskien kon hy ook sÍ, my uurglas is leeg, "Verhoor my tog gou, HERE: my gees beswyk! Verberg u aangesig nie vir my nie, sodat ek nie word soos hulle wat in die kuil neerdaal nie."
              (Ps 143:7)

              Die mooi van dit alles is dat Dawid weens hierdie broosheid van hom, seker die rede is waarom meeste mense Psalms lees as hulle sink of hulle gees wil beskwyk. Dit bemoedig my om byvoorbeeld Dawid so broos te kon sien, ten spyte daarvan dat hy God se oogappel was en mens amper nie kan glo dat hy miskien kleingelowig en hulpeloos kon voel met tye nie. Hy het nagte om geween en as jy miskien na jouself kon kyk soos wat mens na Dawid kan kyk, kan mens dalk so iets van hierdie merkwaardige man God, se menslike nietigheid en vleeslike gebrokenheid begin verstaan.

              Jy is nie op 'n lekker plek nie, maar jy is ook nie noodwendig op 'n verkeerde plek nie, want Dawid..., God se oogappel..., was presies waar jy is. Jesus het die volgende gesÍ oor juis ons menslike gebrokenheid...,

              Dit het Ek vir julle gesÍ, dat julle in My vrede kan hÍ. In die wÍreld sal julle verdrukking hÍ; maar hou goeie moed, Ek het die wÍreld oorwin.
              (Joh 16:33)

              Ons vlees is swak en wat jy ervaar is presies wat die Here in die Bybel aan ons skryf deur Sy kneg Paulus...,

              Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk.
              (2Kor 12:10)

              Die belangrikste ding wat ons in sulke tye moet weet, soos wat jy nou ervaar, is dat as jy geen sin in God se koninkryk sou hÍ nie, as Jesus vir jou niks sou beteken nie, as jy nie meer omgee nie of as jy nie meer 'n behae het vir Bybelse waarhede nie, sou jy nooit, soos in nooit in der ewigheid jou hart hier kom uitstort het nie!

              God seŽn jou BCV!
              The Rapture

              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
              but I must confess, donít worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              itís before Godís wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              itís for all the people in the zoo
              think about it and refreshÖ
              you will see thereís no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhereÖ

              Comment

              • #8

                CFJ

                Help my dan om te bid om staande te kan bly (en ook vir die mense wat se lewe hierdeur beinvloed word)

                Comment

                • #9
                  Re: bid vir my asb

                  Hi BCV,

                  Ek bid graag vir jou en weet dat hier baie mense kom lees en dat jou verhaal nie om dowe neute afspeel soos dit wel is nie. Die Here gebruik jou om iemand anders ook op te hef (jy mag maar bevoorreg voel). Daar is iemand wat ook sukkel om te bid, sukkel om te glo en dit baie moeilik vind om staande te bly. Sulke mense voel altyd alleen en eensaam en lees hulle jou getuienis (al is dit nie lekker vir jou nie), beteken dit 'n wÍreld en meer vir sulke mense, want hulle stryd is dan nie meer alleen net hulle s'n nie, maar iets wat ander ook ervaar.

                  Die duiwel teister mense en mens moet ook kyk na Job se verhaal, waar hy nie heeltemal besef het dat die Here eintlik die Satan toegelaat het, om sy lewe aan flarde te ruk nie. Job het gesukkel om alles te verwerk en kon uit homself net nie meer vÍrder nie. Die Here het van Job 38 af begin om hom te onderrig oor wie Hy (God) is. Hy het vir Job gevra of hy gelet het op verskeie goed wat Hy as Skepper gemaak het. Een van die redes was dat Hy aan Job wou wys, as Hy alles gemaak het, ook jou en my omstandighede waar Hy Satan kan toelaat om ons te teister, Hy dit met 'n rede doen. Die Here het aangehou en aangehou om Job oor vele dinge te onderrig en te ondervra en die heel laaste ding wat die Here aan Job gewys het, was die mees verskiklike dier wat Hy ooit gemaak het. Dis die ou groot draak (leviathan) in Job 41, wat ook deur Satan versinnebeeld word in byvoorbeeld Openbaring. Job moes die volgende hoor van die Here en dit is wat die Here vir Hom aan die einde van Job se teistering gesÍ het...,

                  Sy gelyke is daar op die aarde nie, die skepsel sonder vrees. Hy kyk alles aan wat hoog is; hy is koning oor al die trotse roofdiere.
                  (Job 41:33-34)

                  Die leviathan of dan nou die draak van Job 41 het nie sy gelyke op aarde nie. Ook vandag is die heel ergste wat met jou kan gebeur, dit wat Satan toegelaat word om aan jou te doen. So is daar geen groter verwoester op aarde as Satan self nie en dit is metafories 'n verwysing hierna. Elke keer het die Here dit wat Hy geskep het, opgesom vir Job en hom dan laat weet, ek het die volstruis gemaak, Ek het die leeu gemaak, die behemoth en ook die leviathan (groot draak) gemaak. Job het gesnap dat hierdie hele oploop na die ou groot draak wat die Here heel laaste aan hom verduidelik het, die kersie op die koek was om al sy probleme aan hom te verduidelik. Toe Job besef dat ook hierdie ou groot draak onderworpe is aan God, toe eers het hy besef dit is sy eintlike probleem. Job het die Satan in sy naÔwiteit veel meer krediet gegee in al die teisteringe en dit sou net daar stop. Dit was Job se woorde en hy was skaam oor homself...,
                  Toe het Job die HERE geantwoord en gesÍ: Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie begryp nie. Hoor tog, en ťk sal spreek; ek sal U ondervra en onderrig U my! Volgens hoorsÍ het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien. Daarom herroep ek en het berou in stof en as.
                  (Job 42:1-6)

                  Net soos Job moet ons besef, daar is 'n vyand wat teen ons werk, wat ons probeer vernietig en al wat die Here vra, is dat ons net moet besef Hy het die vyand reeds oorwin en die Satan kan niks aan ons doen nie. Hier is so paar tekse wat jy oor kan dink en redeneer en laat die Here jou lei wanneer jy dit lees...,

                  Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
                  (Joh 1:12)

                  Toe sÍ Hy vir hulle: Ek het die Satan soos ‘n bliksem uit die hemel sien val. Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.
                  (Luk 10:18-19)

                  Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wÍreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Daarom, neem die volle wapenrusting van God op, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle alles volbring het, staande kan bly.
                  (Efe 6:12-13)

                  Terwyl dit hier oor gebed handel, kyk bietjie na die "Onse Vader" gebed. Daar leer Jesus ons om die Vader te bid, dat Hy ons sal verlos van die bose en dat Hy ons nie in versoeking moet lei nie. Dink bietjie daaroor...

                  Baie wat hier lees (kyk bietjie hoeveel mense het al jou draad kom lees), sal in die verborgene vir jou bid en elkeen kan dit doen, omdat ons al die mag oor die vyand ontvang het. Soos Job..., moet jy dit net besef...
                  The Rapture

                  My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                  but I must confess, donít worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  itís before Godís wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  itís for all the people in the zoo
                  think about it and refreshÖ
                  you will see thereís no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhereÖ

                  Comment

                  • #10
                    Re: bid vir my asb

                    Originally posted by BCV View Post
                    DANKIE CFJ

                    Wat ek nie verstaan nie, ek is so seker ek het reg gehoor het. Ek het Hom gevra dat as ek tog verkeerd hoor dat Hy my sal lei. Maar nogstees niks.

                    my uurglas is leeg.....

                    Haai weer

                    Ek wil graag hierdie Skrifte met jou deel:

                    1 Korintiers 13:9-13 "Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. Toe ek ’n kind was, het ek gepraat soos ’n kind, gedink soos ’n kind, geredeneer soos ’n kind; maar nou dat ek ’n man is, het ek die dinge van ’n kind afgelÍ. Want nou sien ons deur ’n spieŽl in ’n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde."

                    Daar is dinge wat vir ons duister is in hierdie lewe, en dinge wat ons eenvoudig net nie kan insien en verstaan nie. Eendag, wanneer ons in die hemel met Christus is gaan ons dit verstaan. Intussen moet ons net in Sy wee wandel en Hom vertrou - selfs al hoor ons nie altyd reg nie. Ons is nie perfek nie, maar Hy is.

                    Romeine 8:28 lees "En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is."

                    Ek glo dat, selfs al hoor ons verkeerd of verdwaal ons 'n bietjie, God die saak kan omdraai en dat die uiteinde van die saak goed kan wees. Mens moet net oop wees en Hom toelaat om dit te doen.

                    Baie keer is God se wil die teenoorgestelde van ons sin.

                    Dis duidelik dat jy wel God se wil soek; wees net geduldig en weet dat Hy jou sal antwoord. Hy is net nie altyd so haastig soos ons nie.

                    Ek hou aan vir jou bid.

                    B.
                    Jeremiah 29:11
                    "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                    Comment

                    • #11
                      Re: bid vir my asb

                      Weer eens baie dankie aan elkeen wat bid. As dit net vir myself was, het ek seker al lankal opgegee...... maar daar is net geen ander uitweg nie, dit is net Hy wat kan help. Ek besef elke oomblik wat ek wag dat ek voorheen vorige situasies in my lewe gehad het maar daar was ander maniere en het nie volhard in geduld en geloof nie.

                      Nou is ek in n situasie waar net die Here kan help, ek verval in selfbejammering (swakpunt) want ek weet Hy kan nogsteeds wonderwerke verrig, maar ......

                      Hoe wag n mens net, hoe meer ek self sukkel hoe dieper grou ek die gat. Maar as ek niks doen nie (behalwe bid en sy Woord lees of die forum lees) dan voel ek skuldig. .... Hoe wag ek net op die Here?

                      Comment

                      • #12

                        Om te wag op God en Hom nie 'n helpende hand te probeer gee nie is sekerlik een van die moeilikste dinge om te doen. Eintlik is dit geloof in aksie, alhoewel dit nie so voel nie.

                        Hoe meer mens 'n pad met die Here loop, hoe meer leer mens op hom vertrou, en hoe minder op onsself.

                        Soms wil God he ons moet iets doen, en dan sal Hy die deure vir ons oopmaak en vir ons die nodige krag gee om te doen wat Hy wil he ons moet doen. Ander kere het ons weer krag nodig om net te staan en staande te bly sonder om die Here vooruit te probeer hardloop. Ons vertraag baie maal ons eie uitkoms omdat ons dinge onnodig omkrap met ons 'gehelpery'.

                        Ek persoonlik is van nature vreeeeeslik ongeduldig, en iemand wat 'n saak wil uitsorteer en afgehandel kry, maar ek het so met die jare ('n bietjie) meer gedulkdig geword natdat ek vele male God se getrouheid in my lewe ervaar het.

                        Ek wens ek kon vir jou se dis maklik, maar dit is nie. Dit raak wel makliker soos wat mens sien hoe Hy werk en hoe betroubaar en goed God is.

                        Mense se altyd God neem sy tyd maar Hy is nooit te laat nie. Dis waar; daar was al tye wat God selfs nadat dit (volgens my) te laat was ingetree het maar dat dit steeds uitgewerk het.

                        Byt vas en bid baie

                        B.
                        Jeremiah 29:11
                        "For I know the plans that I have for you,í declares the Lord, Ďplans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

                        Comment

                        • #13
                          Re: bid vir my asb

                          Dankie B

                          Ek bid heeltyd, maar die deure slaan die een na die ander toe......

                          Comment

                          • #14
                            Re: bid vir my asb

                            Originally posted by BCV View Post
                            Dankie B

                            Ek bid heeltyd, maar die deure slaan die een na die ander toe......
                            Vertrou God. Hy maak deure toe, maar Hy maak ook deure oop. Jy weet dalk net van die wat Hy toemaak en nou raak jy paniekerig en bang, maar jy weet nog nie van die wonderlike deure wat Hy gaan oopmaak nie. God is in beheer.

                            Comment

                            • #15
                              Re: bid vir my asb

                              Originally posted by paidforinfull View Post
                              Om te wag op God en Hom nie 'n helpende hand te probeer gee nie is sekerlik een van die moeilikste dinge om te doen. Eintlik is dit geloof in aksie, alhoewel dit nie so voel nie.

                              Hoe meer mens 'n pad met die Here loop, hoe meer leer mens op hom vertrou, en hoe minder op onsself.

                              Soms wil God he ons moet iets doen, en dan sal Hy die deure vir ons oopmaak en vir ons die nodige krag gee om te doen wat Hy wil he ons moet doen. Ander kere het ons weer krag nodig om net te staan en staande te bly sonder om die Here vooruit te probeer hardloop. Ons vertraag baie maal ons eie uitkoms omdat ons dinge onnodig omkrap met ons 'gehelpery'.

                              Ek persoonlik is van nature vreeeeeslik ongeduldig, en iemand wat 'n saak wil uitsorteer en afgehandel kry, maar ek het so met die jare ('n bietjie) meer gedulkdig geword natdat ek vele male God se getrouheid in my lewe ervaar het.

                              Ek wens ek kon vir jou se dis maklik, maar dit is nie. Dit raak wel makliker soos wat mens sien hoe Hy werk en hoe betroubaar en goed God is.

                              Mense se altyd God neem sy tyd maar Hy is nooit te laat nie. Dis waar; daar was al tye wat God selfs nadat dit (volgens my) te laat was ingetree het maar dat dit steeds uitgewerk het.

                              Byt vas en bid baie

                              B.
                              Ek hoop jy lees hierdie plasing van B weer 'n keer BCV.

                              Hier is so paar Skrifverwysings. Kyk wat jy daaruit kan leer en soos dit in die Bybel staan,

                              Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die HERE!
                              (Ps 27:14)

                              Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild;
                              (Ps 33:20)

                              Kof. Wag op die HERE en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog, om die aarde te besit; jy sal met welgevalle neersien op die uitroeiing van die goddelose mense.
                              (Ps 37:34)

                              Ek wag op die HERE; my siel wag, en ek hoop op sy woord.
                              (Ps 130:5)

                              My siel wag op die Here meer as wagters op die mŰre, wagters op die mŰre.
                              (Ps 130:6)

                              Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing;
                              (Ps 130:7)

                              Wag op die HERE, o Israel, van nou af tot in ewigheid!
                              (Ps 131:3)

                              Moenie sÍ: Ek wil die kwaad vergelde nie! Wag op die HERE, dat Hy jou help.
                              (Spr 20:22)

                              En ek sal wag op die HERE, wat sy aangesig verberg vir die huis van Jakob, en op Hom hoop.
                              (Jes 8:17)

                              Dan staan daar hierdie bemoedigende woorde oor hulle wat bereid is, om op die Here te wag,

                              maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.
                              (Jes 40:31)

                              In die Nuwe Testament word dit effens anders gestel, maar is presies dieselfde beginsel en hier skryf Paulus dat hulle self geen hoop gehad het met tye nie, so erg was dit,

                              Want ons wil nie hÍ, broeders, dat julle onbekend moet wees met ons verdrukking wat oor ons in AsiŽ gekom het nie, dat ons dit bo ons krag uitermate swaar gehad het, sodat ons selfs aan ons lewe gewanhoop het. Ja, ons het al self by onsself die doodvonnis oor ons gehad, sodat ons nie op onsself sou vertrou nie, maar op God wat die dode opwek; wat ons verlos het uit so Ďn groot doodsgevaar en nog verlos; op wie ons hoop dat Hy ook nog sal verlos,
                              (2Kor 1:8-10)

                              Hy skryf ook,

                              In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleŽ, maar nie radeloos nie; vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie. Gedurig dra ons die doding van die Here Jesus in die liggaam om, sodat ook die lewe van Christus in ons liggaam openbaar kan word.
                              (2Kor 4:8-10)

                              Paulus het geweet dis net 'n dag tot dag stryd en Jesus het ons ook gewaarsku en bemoedig om nie oor die dag van mŰre te bekommer nie, maar net vandag te neem en te besef, Hy het ons vandag gehelp en Hy sal ons mŰre ook help. Ons het net NOU, nie meer nie...

                              Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag nŠ dag vernuwe.
                              (2Kor 4:16)

                              Working...
                              X