Announcement

Collapse
No announcement yet.

bid vir my asb

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #46
    Re: bid vir my asb

    Originally posted by BCV View Post
    - verduidelik ook asb
    1 Korinthiers 12:13 Omdat ons almal een liggaam geword het, is ons almal met die een Gees gedoop, of ons nou Jood of Griek is, slaaf of vry. Ons is almal van die een Gees deurdrenk.
    Sou ek wat nie "groot' gedoop is, dus nie die gawes kan ontvang nie? Of verstaan ek nie die stuk in konteks nie? Ek verstaan dat jy slegs die Heilige Gees kan ontvang as jy gedoop is, tog se dit in 1 Korintiers 12:3
    Daarom wil ek hÍ julle moet weet dat iemand wat sÍ: “Vervloek is Jesus”, nie deur die Gees van God praat nie; en niemand kan sÍ: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees.
    Ek verstaan die doop so BCV.

    Enige iemand wat enige van die waterdope primÍr koppel aan redding, DWAAL, so eenvoudig soos dit. Die waterdoop, hetsy klein of groot, is slegs 'n sekondÍre saak in die Skrif. Die primÍre doop is wanneer iemand Jesus se liggaam binnegaan en met Hom ge-identifiseer word en in Sy liggaam ingelyf word en ten diepste is dit presies wat doop beteken, identifikasie met of inlywing in. Dit gebeur NET by die kruis. Daar is ook 'n baie duidelike lering in die Bybel wat die kruisdoop onomwonde uitlug...

    Jy kan hierdie draad gaan lees, waar hierdie doop wat net by die kruis plaasvind, baie duidelik aangedui word...,

    Die kruis en die doop
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment


    • #47
      Re: bid vir my asb

      Originally posted by CFJ View Post
      Die openingsplasing in die draad waarna verwys word is as volg en gee 'n bondige oorsig...,

      Originally posted by CFJ
      Die opsie wat ek wil bespreek is nie in die meningspeiling nie, maar ek sou glo dat as iemand in krag van die kruis bekeer, so een hom outomaties ook laat doop. Ek sal jou graag wil antwoord oor Hand 2:38 soos op 'n ander draad ook geantwoord was, daar staan, 'En Petrus sÍ vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.'

      Die deel wat jyself as opdrag sien is, bekeer jou en laat jou doop. As jy dit met water wil illustreer is dit sekerlik nie verkeerd nie, maar hoe kan mens die Heilige Gees as gawe ontvang, sonder dat jy gesterf het in jouself? Jy kan dit net doen as jy gekruisig is vir die wÍreld en op geen ander manier nie. By die kruis vind 'n doop plaas wat werklikwaar verhewe bo die waterdoop is en vÍrder is niks anders sentraal in ons godsdiens nie, behalwe die kruis. Die waterdoop is nie sentraal nie en sal nooit kan wees nie, maar die kruis is sentraal omdat soveel dinge daar gebeur. Nťt daar is volkome versoening en ook daar vind 'n doop plaas, wat ook Jesus van gepraat het. Jesus gebruik die Griekse baptizo, wanneer Hy die volgende sÍ...

      Maar Jesus antwoord en sÍ: Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek aanstons gaan drink, en gedoop (baptizo) word met die doop waarmee Ek gedoop (baptizo) word? Hulle sÍ vir Hom: Ons kan. En Hy sÍ vir hulle: Dis waar, my beker sal julle drink en met die doop waarmee Ek gedoop (baptizo) word, sal julle gedoop (baptizo) word; maar om te sit aan my regter— en aan my linkerhand berus nie by My om te gee nie, maar is vir hulle vir wie dit deur my Vader berei is.
      (Mat 20:22-23 AOV)

      Maar Ek het ‘n doop om mee gedoop (baptizo) te word, en hoe benoud word Ek totdat dit volbring is!
      (Luk 12:50 AOV)

      Om jou te laat doop is veel meer om jou te laat kruisig, as wat dit oor doop met water handel en tog kan doop met water simbolies hierop wys, maar water kan nooit die kruis vervang nie. Die enigste gehoorsaamheid wat sinvol is, is 'n gehoorsaamheid wat dag tot dag inspraak in jou lewe maak en ook hier kan die waterdoop nie kers vashou, met die kruisboodskap nie, want Jesus het iets ingebou in Sy opdragte aan ons, wat net deur die kruis vervul kan word. Hy sÍ,

      En Hy sÍ vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloŽn en sy kruis elke dag opneem en My volg.
      (Luk 9:23 AOV)

      En elkeen wat sy kruis nie dra en agter My aan kom nie, kan my dissipel nie wees nie.
      (Luk 14:27 AOV)

      Ek is 100% oortuig, net hulle wat hulle kruis opneem, kan hulle laat doop. Daar is 'n moordenaar aan die kruis en op die kruis gered en die hele wye wÍreld kan vandag getuig dat terwyl hy nog aan die kruis gehang het, het Jesus redding aan hom belowe. Jesus het nie vir die moordenaar voorwaardes uitgespel nie, omdat die kruis al is wat waar moet wees in enige iemand se lewe om gered te kan word. Bekeer jou en laat jou doop, was oombliklik waar by die kruis van hierdie moordenaar. Al wat hierdie moordenaar moes doen, was om self sy kruis op te neem en so hom te laat doop. Ek dink nie die doop kan ooit so sentraal en ooit so kragtig soos die kruis self wees nie. Net die kruis het so ryk en diep boodskap en ook krag, wat redding bewerk. Die doop met water kan nie redding bewerk nie en ek is oortuig dat in die Kerk van ons dag, baie Skrif negeer word, om die kruis te verydel. Dit alleen laat my verstaan hoekom Paulus die volgende kon sÍ..., oor 'n waterbad wat die kruis se plek begin inneem het...

      Want Christus het my nie gestuur om te doop nie, maar om die evangelie te verkondig, nie met wysheid van woorde nie, sodat die kruis van Christus nie verydel mag word nie.
      (1Kor 1:17 AOV)

      Die kruis kan die doop insluit en omvat, maar die doop kan nie dieselfde met die kruis doen nie, behalwe om daarna te verwys.
      The Rapture

      My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
      but I must confess, donít worry
      the rapture is not before the Great Tribulation
      itís before Godís wrath!!!

      Because His wrath is not meant for you
      itís for all the people in the zoo
      think about it and refreshÖ
      you will see thereís no way out of here, in the flesh

      If you really believe, you will see
      the rapture is for you and me
      when we decide to leave from here
      that very day, oh! God adhereÖ


      Comment


      • #48
        Re: bid vir my asb

        Baie dankie, dit maak sin.

        Daar is mense wat baie meer waarde aan die doop sit, hul hardloop elke keer as hul 'n nuwe bladsy omslaan om gedoop te word wat vir my verkeerd is - hoeveel keer wil jy dan gedoop word????? en dis presies wat jy bevestig het eerste plek wil hul, hul sondes weg was sonder om van hul sonders te bekeer, en dus word die waarde van die doop weg goedkoop gemaak, maar ook terselfde tyd te veel waarde aangeheg.

        Comment


        • #49
          Re: bid vir my asb

          Jy is reg BCV,

          Dwalings is wanneer minder belangrike dinge wat sekondÍr is, in die plek of 'n plek geplaas word van alleruiterste belang. Die primÍre boodskap van die Bybel gaan oor Jesus en Hom as gekruisigde en die kruis van Jesus kan niks anders wees as van alleruiterste belang nie. As iets kompeteer met die kruis in 'n boodskap wat jy ontvang, ontvang net eenvoudig nie daai boodskap nie, want dan gaan jy meegesleur word in iemand se dwaling en veral die groot doop met water word heeltemal te prominent gemaak en verdring die kruis van Jesus. Almal wat in die groot doop glo doen dit nie, maar ongelukkig is daar heeltemal te veel mense wat in die groot doop glo, wat dit die alfa en omega maak, want hulle kan nie roem in die kruis nie, as die kruis nie vir hulle waar is nie en vervang dit met 'n waterdoop, asof dit die kruis se plek kan volstaan. Paulus skryf in my verstaan juis daaroor in 1Kor 1:17, as hy baie pertinent daarop wys dat CHRISTUS, hom nie gestuur het om met water te doop nie, maar om die kruisboodskap te bring, want die kruis mag nie verydel word nie.

          Mens lees nÍrens in die Bybel dat die waterdoop nie verydel mag word nie... of dat iemand 'n vyand van die waterdoop kan word nie. Dis eenvoudig, want die waterdoop is nie 'n primÍre of sentrale boodskap van die Skrif nie, maar is 'n ondersteunende of sekondÍre saak tot die kruis van Jesus wat alleen primÍr van belang is. Van die kruis van Jesus lees mens gereeld in Paulus se briewe oor die absolute onmisbaarheid in die belangrikheid van hierdie spesiale 'instrument' of 'gereedskapstuk' of 'plek' of 'attribuut', wat ons nie mag verydel nie en nie 'n vyand mag wees van nie!!! Die kruisboodskap wat 'n doop insluit, kom EERSTE en is krities vir jou redding, die doop met water het nie hierdie eienskap nie! Dis egter nie onbelangrik nie en met die regte perspektief dien die waterdoop steeds 'n belangrike doel.
          The Rapture

          My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
          but I must confess, donít worry
          the rapture is not before the Great Tribulation
          itís before Godís wrath!!!

          Because His wrath is not meant for you
          itís for all the people in the zoo
          think about it and refreshÖ
          you will see thereís no way out of here, in the flesh

          If you really believe, you will see
          the rapture is for you and me
          when we decide to leave from here
          that very day, oh! God adhereÖ


          Comment


          • #50
            Re: bid vir my asb

            "Whenever you do not understand what's happening in your life, just close you eyes, take a deep breath and say "God I know it is your plan. Just help me through it"
            -
            Is die 'n tipiese voorbeeld van iemand wat nie actually weet wat om vir 'n persoon te se nie, of is daar waarheid in.
            Ek verstaan dat God in beheer van 'n persoon se lewe is, maar kan ons God blame vir alles wat in ons lewe verkeerd gaan? Hoe is 'n mens seker dis God se plan.....

            Comment


            • #51
              Re: bid vir my asb

              Originally posted by BCV View Post
              "Whenever you do not understand what's happening in your life, just close you eyes, take a deep breath and say "God I know it is your plan. Just help me through it"
              -
              Is die 'n tipiese voorbeeld van iemand wat nie actually weet wat om vir 'n persoon te se nie, of is daar waarheid in.
              Ek verstaan dat God in beheer van 'n persoon se lewe is, maar kan ons God blame vir alles wat in ons lewe verkeerd gaan? Hoe is 'n mens seker dis God se plan.....
              God het 'n plan met ons lewens, al weet ons nie aldag wat dit is nie. Ek sou nie sÍ dat ons God kan blameer vir wat in ons lewe verkeerd gaan nie, ons en die duiwel moet die krediet daarvoor neem. Deur al ons ongehoorsaamheid is God egter nog steeds besig met ons en het ons hoop.

              Rom 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
              Mat 10:29 Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie.
              Mat 10:30 En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel.
              Mat 10:31 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.
              Jas 1:12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet.
              Jas 1:13 Laat niemand, as hy in versoeking kom, sÍ: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.
              Heb 12:4 Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.
              Heb 12:5 En julle het die vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun, ag die tugtiging van die Here nie gering nie en beswyk nie as jy deur Hom bestraf word nie;
              Heb 12:6 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem.

              Comment


              • #52
                Re: bid vir my asb

                Originally posted by Kalahari View Post
                God het 'n plan met ons lewens, al weet ons nie aldag wat dit is nie. Ek sou nie sÍ dat ons God kan blameer vir wat in ons lewe verkeerd gaan nie, ons en die duiwel moet die krediet daarvoor neem. Deur al ons ongehoorsaamheid is God egter nog steeds besig met ons en het ons hoop.

                Rom 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.
                Mat 10:29 Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie.
                Mat 10:30 En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel.
                Mat 10:31 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.
                Jas 1:12 Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet.
                Jas 1:13 Laat niemand, as hy in versoeking kom, sÍ: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie.
                Heb 12:4 Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie.
                Heb 12:5 En julle het die vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun, ag die tugtiging van die Here nie gering nie en beswyk nie as jy deur Hom bestraf word nie;
                Heb 12:6 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem.
                Baie Dankie Kalahari

                Dit is baie om te digest. Ek dink dis hoekom die Almagtige God geweet het dat ons nie op ons eie kan nie en vir geloof moet bid.

                Dan wil ek vir almal wat vir my bid baie dankie se. Ek waardeer dit opreg.

                Comment


                • #53
                  Re: bid vir my asb

                  Help asb:

                  Ek lees in die bybel dat daar staan dat niemand van ons sonder sonde is nie, sou een van ons se ons het nie sonde nie, dan is ons 'n leunaar.... ek kry nou nie die spesifieke gedeelte in die bybel om aan te haal nie

                  Maar dan staan in 1 Johannes dat as ons sondig dan het ons God nie in ons nie?

                  Comment


                  • #54
                    Re: bid vir my asb

                    Hi BCV,

                    Originally posted by BCV View Post
                    Help asb:

                    Ek lees in die bybel dat daar staan dat niemand van ons sonder sonde is nie, sou een van ons se ons het nie sonde nie, dan is ons 'n leunaar.... ek kry nou nie die spesifieke gedeelte in die bybel om aan te haal nie
                    As ons sÍ dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.
                    (1Joh 1:8)


                    Daar staan net in die volgende vers egter,

                    1Joh 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.



                    Mense regverdig hulleself maklik en net die volgende vers praat daaroor...

                    As ons sÍ dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot Ďn leuenaar en is sy woord nie in ons nie.
                    (1Joh 1:10)




                    Originally posted by BCV View Post
                    Maar dan staan in 1 Johannes dat as ons sondig dan het ons God nie in ons nie?
                    Ek skat jy verwys na hierdie deel...

                    Elkeen wat uit God gebore is, doen geen sonde nie, omdat sy saad in hom bly; en hy kan nie sondig nie, want hy is uit God gebore.
                    (1Joh 3:9)


                    Die deel waar staan, "en hy kan nie meer sondig nie", beteken eintlik direk vertaal uit Grieks, hy kan nie meer in die sonde bly lÍ nie.

                    Jy kan steeds sondig en daardie sonde moet jy in eerlikheid bely, maar jy kan nie meer volhard in jou sondige weŽ nie.
                    The Rapture

                    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                    but I must confess, donít worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    itís before Godís wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    itís for all the people in the zoo
                    think about it and refreshÖ
                    you will see thereís no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhereÖ


                    Comment


                    • #55
                      Re: bid vir my asb

                      Originally posted by BCV View Post
                      Help asb:

                      Ek lees in die bybel dat daar staan dat niemand van ons sonder sonde is nie, sou een van ons se ons het nie sonde nie, dan is ons 'n leunaar.... ek kry nou nie die spesifieke gedeelte in die bybel om aan te haal nie

                      Maar dan staan in 1 Johannes dat as ons sondig dan het ons God nie in ons nie?
                      Jy is by die regte plek, maar miskien verkeerde vertaling. Hier is dit: "En dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie. As ons sÍ dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie. Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. As ons sÍ dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. As ons sÍ dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot ‘n leuenaar en is sy woord nie in ons nie." (1Jn 1:5-10)
                      Shama - A primitive root; to hear intelligently (often with implication of attention, obedience, etc.; causatively to tell, etc.): - X attentively, call (gather) together, X carefully, X certainly, consent, consider, be content, declare, X diligently, discern, give ear, (cause to, let, make to) hear (-ken, tell), X indeed, listen, make (a) noise, (be) obedient, obey, perceive, (make a) proclaim (-ation), publish, regard, report, shew (forth), (make a) sound, X surely, tell, understand, whosoever [heareth], witness

                      Comment


                      • #56
                        Re: bid vir my asb

                        Louwrens,

                        Lyk my ons het op presies dieselfde tyd 'n plasing gemaak en ook dieselfde beginsel uitgewys
                        The Rapture

                        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                        but I must confess, donít worry
                        the rapture is not before the Great Tribulation
                        itís before Godís wrath!!!

                        Because His wrath is not meant for you
                        itís for all the people in the zoo
                        think about it and refreshÖ
                        you will see thereís no way out of here, in the flesh

                        If you really believe, you will see
                        the rapture is for you and me
                        when we decide to leave from here
                        that very day, oh! God adhereÖ


                        Comment


                        • #57
                          Re: bid vir my asb

                          Baie dankie

                          So vir die "leek" Ons moet lewe en strewe om nie te sondig nie. Dat ons die 10 gebooie as ons pad kaart hou?

                          Comment


                          • #58
                            Re: bid vir my asb

                            Originally posted by BCV View Post
                            Baie dankie

                            So vir die "leek" Ons moet lewe en strewe om nie te sondig nie. Dat ons die 10 gebooie as ons pad kaart hou?
                            Hi BCV,

                            My verstaan en praktiese ondervinding is kortliks as volg. Toe die wet gegee was (50 dae na die Israeliete deur die Rooi See gestrek het) en Moses op daardie stadium van die berg gekom het met die kliptafels, was 3000 siele weens hulle oortreding om 'n goue kalf te aanbid, doodgeslaan (Exo 32). Op Pinksterdag toe die Heilige Gees uitgestort is, 50 dae na Jesus se opstanding, was 3000 siele toegevoeg (Hand 2).

                            Hierdie volgende deel in Romeine verduidelik hierdie konsep (wet van die letter versus wet van die Gees) baie mooi. Lees dit en kyk watter boodskap kry jy oor hoe om die wet te onderhou...

                            Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood. Want God het wat vir die wet onmoontlik was, omdat dit kragteloos was deur die vlees deur sy eie Seun in die gelykheid van die sondige vlees te stuur, en dit ter wille van die sonde, die sonde veroordeel in die vlees, sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge. Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, diť behoort nie aan Hom nie. Maar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanweŽ die sonde, maar die gees is lewe vanweŽ die geregtigheid. En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie; want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die liggaam doodmaak, sal julle lewe.
                            (Rom 8:1-13)
                            The Rapture

                            My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                            but I must confess, donít worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            itís before Godís wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            itís for all the people in the zoo
                            think about it and refreshÖ
                            you will see thereís no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhereÖ


                            Comment


                            • #59
                              Re: bid vir my asb

                              CFJ

                              Dit is seker maar net ongeloof - maar in die Woord is alles so belowend, maar as ek opstaan en die lewe face dan struggle ek..... ek dink nie dit is so seer verkeerde dade (soos die gebooie nie onderhou nie) maar is ongeloof nie ook sonde nie? Ek weet net nie hoe om elke dag te cope terwyl ek op HOM wag nie.

                              Comment


                              • #60
                                Re: bid vir my asb

                                Originally posted by BCV View Post
                                CFJ

                                Dit is seker maar net ongeloof - maar in die Woord is alles so belowend, maar as ek opstaan en die lewe face dan struggle ek..... ek dink nie dit is so seer verkeerde dade (soos die gebooie nie onderhou nie) maar is ongeloof nie ook sonde nie? Ek weet net nie hoe om elke dag te cope terwyl ek op HOM wag nie.
                                Hi BCV,

                                Die enigste sonde is ongeloof. Geloof was deur die wet in plek gehou voor Christus gekom het. Jy kan GalasiŽrs 3 gaan lees wat dit mooi verduidelik.
                                The Rapture

                                My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                                but I must confess, donít worry
                                the rapture is not before the Great Tribulation
                                itís before Godís wrath!!!

                                Because His wrath is not meant for you
                                itís for all the people in the zoo
                                think about it and refreshÖ
                                you will see thereís no way out of here, in the flesh

                                If you really believe, you will see
                                the rapture is for you and me
                                when we decide to leave from here
                                that very day, oh! God adhereÖ


                                Comment

                                Working...
                                X