Announcement

Collapse
No announcement yet.

bid vir my asb

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • #91
    Re: bid vir my asb

    K
    Ek scroll nou so deur die forum, daar is soveel hartseer. Ek kyk hierdie inspirational movies, en dit lyk altyd so maklik - jy bid (gewoonlik een keer) en whola.... als werk uit. Als is uitgesort. mense dink hul kan lewe soos hul wil - en as die gevolge hul tref, dan wil hul net bid en die Here moet voorsien / regmaak. Jy klap jou vingers en God spring..... Dis so so so hartseer. Presies soos jy se, hoe lewe ons. Nie dat ons God kan omkoop nie, maar ek glo tog het ons 'n verantwoordelikheid om reg te lewe, om tot en vir Hom te lewe. Om op te staan vir HOM. Sy Woord te lewe...... maar dis of n mens nie deurdring nie.

    Comment

    • #92
      Re: bid vir my asb

      Originally posted by BCV View Post

      Hi BCV

      Ek dink dat een van die moeilikste dinge om te leer of te besef is dat ek moet sterf om te kan lewe. Die probleem kom indien ek wil leef en God my net moet help of bystaan. Dit werk nie so nie en dan baklei ons en beskuldig God dat Hy nie sy beloftes nakom nie. Nee, ons moet eers aan onsself sterf en dan in Christus leef. Dan leef ons 'n lewe van geloof en dankbaarheid. Dan volg ons in Sy spore waar Hy ons lei en nie waar ek wil nie. Dan het ek vrede, want ek weet die Skepper van die heelal sorg vir my en lei my en beskerm my, want ek is Sy kind. Dit is werklik so maklik soos dit, alhoewel die leef van dit nie so maklik is nie aangesien die eie ek nie so maklik sterf nie. Dit is meestal agv vrees en nie vertroue in God dat Hy beter weet as ek nie. Daarom bid ond dat God ons ongeloof of klein geloof te hulp moet kom en vir ons meer geloof gee. Indien ons dit glo en weet, dan sal ons leef in totale vryheid, verlos van alle vrees en kwellinge in ons daaglikse lewe. Hoeveel sal ons nie betaal om dit te verkry nie? Tog gee God dit verniet. Al wat Hy vra is dat ons Hom moet glo en vertrou om aan onsself te sterf sodat ons in Hom kan leef. Hoe dood is jy?

      Comment

      • #93
        Re: bid vir my asb

        Originally posted by Kalahari View Post

        Jip ek dink die mens se grootste vyand is die eie ek en dat ons nie die eie ek raaksien nie. Ek is elke dag so skuldig dat ek ander mense "uithaal" of en dit dink of spreek ..... maar 99% van die tyd is ek self skuldig.

        "Dit werk nie so nie en dan baklei ons en beskuldig God dat Hy nie sy beloftes nakom nie"
        Ek noem 'n voorbeeld, ons sit in 'n situasie (soos ons almal maar is en elkeen sin verskil, maar die punt bly maar dieselfde) nou le ek omtrent op my maag omdat ek dink my kniee is nie laag genoeg vir die "saak" in gebed nie, want ek het Hom - NOU nodig. Dan is "ons" (lees ek) so skuldig om NOU van God te verwag want nou - nou of more is te laat. Dan is 'n mens so geneig om te voel Hy kom nie Sy beloftes na nie en raak dan kleingelowig..... maar daar is 'n verskil tussen "wishful thinking" en wat God belowe het..... en dan wanneer Hy deurkom is die blydskap so onderdruk der die skuld oor jou kleingeloof dat dit weer 'n issue op sy eie is.

        Soms lees ek hier op die forum en dan besef 'n mens ('n ander persoon wat nie deur / in die situasie is nie) dat dit dalk die rede is hoekom die persoon die draad / comment gemaak het, vir my.... vir my situasie..... en dat ons (lees ek) daaruit moet leer....... maar die eie ek.... ai Here HELP MY

        Comment

        • #94
          Re: bid vir my asb

          'n Vrou is eendag in gebeds gesprek met God en vra ...
          Vader waarom is my lewe so stukkend en vol gate
          ... waarom het ek so baie kere geval
          ... soms so hard dat my Hele wese aan skerwe spat
          .... ek weet U het my elke keer kom optel ... en heel gemaak maar sommige van die stukkies kon nie weer inpas nie?
          ~ En nou is daar so baie gate in my ....
          God antwoord liefdevol my kind ... elke keer wanner jy Val
          ... het Ek jou kom haal en opgetel...
          ... met teerheid jou gebroke stukkies bymekaar gemaak
          ... met My volmaakte liefde het ek jou weer heelgemaak
          ... elke stukkie van jou lewe herstel waar dit nodig was en soms My kind
          ... was daar stukkies wat Ek nie terug geplaas het nie .
          ... juis omdat dit die oorsaak van jou seer was
          ... maar die belangrikste vir jou
          ... om te onthou
          ... is as daar nie krakies en gate in jou lewe is nie
          ... waardeur sal My Lig in jou dan skyn?
          ~ Sag ... vol nederige dankbaarheid antwoord sy
          ... "dankie Vader vir krakies en gate in my lewe
          ... Laat U lig my vul om helder daardeur te skyn" Amen!
          MARANA THA!

          Comment

          • #95
            Re: bid vir my asb

            wow.......

            Amen

            Comment

            • #96
              Re: bid vir my asb

              Originally posted by Louis F Brits View Post
              'n Vrou is eendag in gebeds gesprek met God en vra ...
              Vader waarom is my lewe so stukkend en vol gate
              ... waarom het ek so baie kere geval
              ... soms so hard dat my Hele wese aan skerwe spat
              .... ek weet U het my elke keer kom optel ... en heel gemaak maar sommige van die stukkies kon nie weer inpas nie?
              ~ En nou is daar so baie gate in my ....
              God antwoord liefdevol my kind ... elke keer wanner jy Val
              ... het Ek jou kom haal en opgetel...
              ... met teerheid jou gebroke stukkies bymekaar gemaak
              ... met My volmaakte liefde het ek jou weer heelgemaak
              ... elke stukkie van jou lewe herstel waar dit nodig was en soms My kind
              ... was daar stukkies wat Ek nie terug geplaas het nie .
              ... juis omdat dit die oorsaak van jou seer was
              ... maar die belangrikste vir jou
              ... om te onthou
              ... is as daar nie krakies en gate in jou lewe is nie
              ... waardeur sal My Lig in jou dan skyn?
              ~ Sag ... vol nederige dankbaarheid antwoord sy
              ... "dankie Vader vir krakies en gate in my lewe
              ... Laat U lig my vul om helder daardeur te skyn" Amen!
              Dis nou regtig mooi......
              The Rapture

              My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
              but I must confess, don’t worry
              the rapture is not before the Great Tribulation
              it’s before God’s wrath!!!

              Because His wrath is not meant for you
              it’s for all the people in the zoo
              think about it and refresh…
              you will see there’s no way out of here, in the flesh

              If you really believe, you will see
              the rapture is for you and me
              when we decide to leave from here
              that very day, oh! God adhere…

              Comment

              Working...
              X