Announcement

Collapse
No announcement yet.

demoon

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief demoon

    goeie dag

    ek het 'n down syndrome kind in my huis hy is 33 jaar oud 'n demoon is in hom hy het altyd gepraat nou is hy in homself gekeer hy beklei
    baie hard met die demoon en soms steek hy die demoon hoe kry ek hom uit die demoon help dit is besig om hom te verwoes
    hy het oor die 120kg geweeg hy weeg nou 69kg in 3 maande verloor te veel gewig eet sleg dokcters se niks is verkeerd nie maar ek weet daar is help my asb se my hoe kry ek die ding uit hom sodat hy weer sy ou self ken wees

  • #2
    Re: demoon

    Hallo sueangel,

    Welkom by ons en jammer oor die "slegte" nuus wat jy mens meedeel. Weet jy of het jy 'n idee hoe die demoon in jou seun gekom het? Dis belangrik om dit te weet, want demone teer op "kragbronne" en werk vandaar...

    'n Tipiese kragbron is byvoorbeeld iets soos okkultiese lees-stof en in die voodoo kultus is dit poppies wat naby die slagoffer geplaas word om so een te teister. Illumineer eers die kragborn en dan werk mens vandaar, maar wat jy vir eers moet weet, is dat self mense wat demoon besete is, nie 100% in die mag van hierdie demone is, want as hulle was, sou hulle binne die eerste minuut van so soort beheer, reeds afgesterf het op een of welke wyse. Dit is hulle goot doel, om mens "dood" te maak en so gou moontlik en dit alleen wys dat hulle nie 100% beheer het nie, want jou eie seun is steeds met jou. Hy sal kwale hÍ wat nie medies verwant is nie en dis algemeen by demoon besete mense, waarmee ekself al te doen gekry het. As 'n ma het jy bepaalde inspraak in jou eie kind se demoniese toestand.

    Hier is 'n presiese weergawe in die Bybel, van 'n pa wat ook so seun gehad het...

    En een uit die skare antwoord en sÍ: Meester, ek het my seun wat ‘n stomme gees het, na U gebring; en waar hy hom ook aangryp, skeur hy hom; en hy kry skuim in die mond, en hy kners met sy tande en word styf; en ek het u dissipels gevra om hom uit te dryf, en hulle kon nie. Toe antwoord Hy hom en sÍ: o Ongelowige geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom na My toe. En hulle bring hom na Hom toe; en toe hy Hom sien, laat die gees hom dadelik stuiptrekkings kry, en hy val op die grond neer en rol rond met skuim in die mond. Daarop vra Hy sy vader: Hoe lank is dit al dat dit hom oorgekom het? En hy sÍ: Van sy kindsdae af; en dikwels het hy hom selfs in die vuur en in die water gegooi om hom dood te maak. Maar as U iets kan doen, ontferm U oor ons en help ons. En Jesus sÍ vir hom: Wat dit betref—as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo. En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en sÍ: Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp! En toe Jesus sien dat ‘n skare bymekaar stroom, het Hy die onreine gees bestraf en vir hom gesÍ: Jou stom en dowe gees, Ek gebied jou, gaan uit hom uit en kom nooit weer in hom nie. En nadat hy geskreeu en hom baie stuiptrekkings laat kry het, het hy uitgegaan. En die seun het soos ‘n dooie geword, sodat baie gesÍ het: Hy is dood. Maar Jesus het hom by die hand gegryp en hom opgerig; en hy het opgestaan. En toe Hy in die huis kom, vra sy dissipels Hom afsonderlik: Waarom kon ons hom nie uitdrywe nie? En Hy sÍ vir hulle: Hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.
    (Mar 9:17-29)


    In hierdie spesifieke geval, wys Jesus daarop dat hierdie tipe/soort/geslag van demoon, nie uitgedryf kan word nie, maar moet deur vas en gebed uitgedryf word.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ


    Comment

    Working...
    X