Announcement

Collapse
No announcement yet.

Bediening: Uitreik na Lesotho

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Help asseblief Bediening: Uitreik na Lesotho

    Hallo mense, ek gaan julle mis van Vrydag af (die 12de), want ons is 'n spannetjie van so 8 mense wat tot volgende Saterdag die 20ste in Lesotho sal wees op 'n uitreik. Bid asseblief vir ons en dat God ons wysheid en die nodige krag sal gee, terwyl ons daar is. Bid ook vir eenheid tussen ons en dat God se eer heeltyd eerste gestel sal word.
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  • #2
    Bid vir jou, en dat die Here sommer baie deure vir julle sal oopmaak vir siele wen. Geniet die geseende tyd daar. Mag dit vir julle sommer 'n groot blessing wees!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

    Comment


    • #3
      Julle moet 'n voorspoedige reis hÍ en ek bid die beskermende bloed van Jesus oor julle.

      Vader trek asseblief 'n bloedkrink om elke motorvoertuig wat die pad na Lesotho gaan aandurf. Vader ek vra ook dat U die groepie sal lei deur U kosbare Gees en dat daar eenheid in Jesus sal wees. Here, ek wil vir U dankie sÍ dat U die groepie toerus met die nodige kennis en dat U hulle krag sal voorsien om U werk te voltooi. Ek bid dit als in die wonderlike Naam van Jesus Christus. Amen

      Comment


      • #4
        Hi CFJ, Julle goedjies is seker al gepak, net reg om die lang rit aan te durf. Met Die Vader wat waak oor julle, kan als net goed gaan. Mag julle 'n vrugbare sending he.

        Comment


        • #5
          Mag julle goeie saad gaan saai
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            "en van die saad het in goeie grond geval"

            Dankie Vader dat U woord getrou is en dat dit nou ook sal gebeur.

            sterkte Ferdi.
            Dis alles net genade -Ma Grace
            "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

            Comment


            • #7
              Ons bid dat die 'grond' reeds voorberei sal wees en dat die Heilige Gees die ontkieming en die groei van die 'saad' sal gee.

              Comment


              • #8
                Nou gaan jy ons vertel hoe dit met julle gegaan het? Van al die wonderlike werke wat julle ervaar het?

                Comment


                • #9
                  Originally posted by marline View Post
                  Nou gaan jy ons vertel hoe dit met julle gegaan het? Van al die wonderlike werke wat julle ervaar het?
                  Ek doen dit graag Marline! Dit verstom mens hoe ontvanklik die mense vir die Evangelie is en iets wat ek glad nie besef het nie, is dat in die omgewing van die berge waar ons was, 'n gebied is waar ongeveer 30 duisend mense bly, wat of nog nie werklik bereik is met die Evangelie nie of wat dit graag wil hoor maar niemand reik na hulle uit nie. Selfs in die gebied waar ons was, is daar mense wat nog nooit buite daardie gebeid was nie en dit geld vir die meerderheid van die mense en dit wys maar net hoe afgeleŽ sekere dele kan wees.

                  Ons plan is (meer spesifiek ons leier, Anton Mostert s'n) om met 'n volgende uitreik te kyk na die moontlikheid om met perde of heel moontlik te voet, die berge in te vaar en te sien wat daar aangaan. Ek kan ongelukkig nie goed perdry nie en sal maar eers sien of dit 'n moontlikheid kan wees. Die ander ding wat mens ook eers besef as jy daar is, is dat die lug geweldig dun is (tussen 2500 en meer 3000 meter bo seespieŽl) en mens sukkel die eerste paar dae om asem te haal en word ongelooflik gou moeg, maar dit is gelukkig nie onoorkomlik nie. Die Here het genadiglik beskik dat een van die swart tolke wat tans nog opgelei word as 'n pastoor, 'n hart het vir hierdie mense in afgeleŽ gebiede en alles dui daarop dat daar nog sulke braak gebiede in Lesotho is. Sy hart lÍ daarin om kerke te plant en dan aan te beweeg. Mens sal hom graag wil ondersteun en die toekoms sal wys hoe, soos wat die Here elkeen sal lei en dring om te doen.

                  Nog iets wat mens nogal oorweldig, is die lower-groen omgewing. Die hele Lesotho (of eerder waar ons was) lyk soos 'n massiewe grasperk en alles, letterlik alles is een kleur groen. Alhoewel dit mooi is, raak dit nogal te veel vir sommiges, want daar is baie min kontras in kleur, want tot die berge is tot op die hoogste top, so groen soos wat dit in die valleie is. Dit reŽn elke dag sekere tye van die jaar en daar is water wat skrik vir niks. Oor hierdie rede bou Suid Afrika op hoofsaaklik eie koste en ook gedeelde koste met die buiteland (Europa), damme in Lesotho en word meeste van hierdie water Gauteng toe herlei. Ons was juis by die Katse dam en dit was nogal insiggewend hoe groot hierdie projek is en dat daar blykbaar nog 4 fases oor is met 'n dam of 3 wat nog gebou moet word.
                  The Rapture

                  My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                  but I must confess, donít worry
                  the rapture is not before the Great Tribulation
                  itís before Godís wrath!!!

                  Because His wrath is not meant for you
                  itís for all the people in the zoo
                  think about it and refreshÖ
                  you will see thereís no way out of here, in the flesh

                  If you really believe, you will see
                  the rapture is for you and me
                  when we decide to leave from here
                  that very day, oh! God adhereÖ


                  Comment


                  • #10
                    Dit is nogal vreemd dat in ons hedendaagse tyd mense nog nooit met die Evangelie bedien is nie. Ek wonder nou net, hoe werk die Evangelie saam met mense se tradisies?
                    Dit klink my julle het 'n wonderlike verreikende tyd gehad, dankie vir die inligting.
                    Miskien moet jy by 'n perdry skool aansluit voor julle weer gaan, dit gaan baaaaie makliker wees as stap, en julle sal 'n groter veld kan dek. As als so groen is, is daar sommer oral kos vir die perde ook. Ek wou nou voorstel dat julle 'n ekstra perd vat wat Bybels kan dra, maar die mense kan seker nie lees nie. Sommer 'n ou grappie!!!

                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by marline View Post
                      Ek wou nou voorstel dat julle 'n ekstra perd vat wat Bybels kan dra, maar die mense kan seker nie lees nie. Sommer 'n ou grappie!!!
                      Nou nie om die draad te derail nie... maar ek het iets baie interesant gehoor gister toe ek na tweedehandes 'ou' Bybels gaan siek het.... Jammer, maar die "Swatrmense" het al ons Bybels opgekoop om saam te vat 'Huistoe'... G_d is besig om te werk in die lewens van almal wat Hom soek.
                      The LORD is my Miracle

                      G_d was gracious He has shown favor


                      Hope is a seed
                      God plants in our hearts
                      to remind us
                      there are better things ahead.
                      -Holley Gerth

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by ACCM View Post
                        Nou nie om die draad te derail nie... maar ek het iets baie interesant gehoor gister toe ek na tweedehandes 'ou' Bybels gaan siek het.... Jammer, maar die "Swatrmense" het al ons Bybels opgekoop om saam te vat 'Huistoe'... G_d is besig om te werk in die lewens van almal wat Hom soek.
                        Wow, en hier dog ek die meeste mense op sulke verafgelee plekke kan nie lees nie! Ek vra om verskoning. Wys jou net, mens moet nie net aannames maak nie.

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by marline View Post
                          Wow, en hier dog ek die meeste mense op sulke verafgelee plekke kan nie lees nie! Ek vra om verskoning. Wys jou net, mens moet nie net aannames maak nie.
                          My tuinjong van Malawi, kan Engels en 3 swart tale vlot lees, skryf en praat
                          The LORD is my Miracle

                          G_d was gracious He has shown favor


                          Hope is a seed
                          God plants in our hearts
                          to remind us
                          there are better things ahead.
                          -Holley Gerth

                          Comment


                          • #14
                            Stand van Christendom vs Voorvaderaanbidding.

                            Ferdie , wat is die Sothos se ingesteldheid wanneer hulle moet kies tussen die Christendom en voorvaderaanbidding? Baie Zoeloevroue het aan ons kerk se uitreik op Misinga ook gese dat hulle eers hulle mans moes vra voordat hulle Jesus as hulle Saligmaker kon aanvaar. Het julle ook sulke insidente teegekom? Daar was baie Zoeloes wat beide die Christendom en ook nog voorvaderaanbidding 'beoefen' het. Het julle dit onder die Sothos ook gekry?

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by protea View Post
                              Ferdie , wat is die Sothos se ingesteldheid wanneer hulle moet kies tussen die Christendom en voorvaderaanbidding? Baie Zoeloevroue het aan ons kerk se uitreik op Misinga ook gese dat hulle eers hulle mans moes vra voordat hulle Jesus as hulle Saligmaker kon aanvaar. Het julle ook sulke insidente teegekom? Daar was baie Zoeloes wat beide die Christendom en ook nog voorvaderaanbidding 'beoefen' het. Het julle dit onder die Sothos ook gekry?
                              Hi Mona,

                              Volgens die mense wat al daar was, is voorvaderaanbidding redelik volop, maar hierdie jaar het ons werklik min met dit te doen gekry. Daar was 'n vrou wat bepaald demoon besete was en sy sou ons die voorlaaste dag kom sien, maar het toe nooit opgedaag nie, andersins was dit regtig 'n betreklike mak uitreik, maar tog veeleisend.
                              The Rapture

                              My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
                              but I must confess, donít worry
                              the rapture is not before the Great Tribulation
                              itís before Godís wrath!!!

                              Because His wrath is not meant for you
                              itís for all the people in the zoo
                              think about it and refreshÖ
                              you will see thereís no way out of here, in the flesh

                              If you really believe, you will see
                              the rapture is for you and me
                              when we decide to leave from here
                              that very day, oh! God adhereÖ


                              Comment

                              Working...
                              X