Announcement

Collapse
No announcement yet.

Getuienis: God se vlerke

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Getuienis: God se vlerke

    Roelof se aangrypende video oor 'n vader se liefde vir sy seun, het my laat dink aan hierdie e-pos wat ek onlngs ontvang het:

    GOD SE VLERKE

    Net n kort verhaaltjie om dinge in perspektief te plaas.

    Na n hewige bosbrand in die Yellowstone Nasionale Park, het n groepie natuurbewaarders teen n berghang opgeklim om die skade wat die brand veroorsaak het, te bepaal.

    Een bewaarder het op n voel afgekom, wat letterlik verkool is tydens die brand, op die grond langs n groot boom, met haar vlerke wyd uitgesprei. Hy het effens siek gevoel toe hy die toneel beskou, en het ingedagte die verkoolde voel met n stok opgelig. Tot sy verbasing het drie klein kuikentjies onder hulle dooie ma se vlerke uitgekruip. Hierdie liefdevolle moeder moes maar alte bewus gewees het van die dreigende gevaar, en het klaarblyklik besluit om haar kuikens uit hul nes, grond toe te bring, omdat sy instinktief geweet het dat die rook sou styg en dat hulle veiliger op die grond sou wees.

    Sy kon haarself red deur weg te vlieg, maar sy het geweier om haar kuikens te verlaat. Toe die vlamme haar bereik, het die hitte gou haar klein lyfie begin brand, maar sy het nie geroer nie. Met haar vlerke oor haar kleintjies gesprei, was sy bereid om te sterf, sodat hulle kon leef!

    Psalm 91:4 Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels sal jy skuil; sy trou is 'n skild en pantser.

    Sulke liefde behoort n verskil in enige mens se lewe te maak. Onthou die Een wat jou liefhet, en wees dan anders, juis daaroor!

  • #2
    Ag dankie, Gene. Dis so mooi ou storietjie............

    Dis illustreer presies hoe groot Jesus se liefde vir ons is. Hy het gesterf sodat ons kan lewe.....
    The fallen human will is free the way a sky diver is free until he discovers he has no parachute. - John Piper

    Comment


    • #3
      Wow.........elke dag is daar 'n ou ietsie wat my meer en meer laat dink aan hoe Jesus ons beskerm. Julle insettinge maak dat ek soveel nader aan God wil beweeg. Hy is darem soooooooooo goed vir ons!
      Saved by Grace!

      Praying for Mieke and Charles
      Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


      My testimony
      http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

      Comment


      • #4
        Nee man, kyk nou hoe laat jy my grens.

        Comment


        • #5
          Dsnkie Gene...... en ons G_d se vlerke is mos daardie gebedsmantel wat Hy dra

          Maklik kruip ek daaronder in wanneer ek Sy nabyheid soek
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            ...Net soos Jesus oopgespan is totdat hy uit lyding gesterf het en toe en Hades moes ervaar dat ons kon leef...

            Anton
            השייך לאלוהים דרך ישו

            Comment

            Working...
            X