Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die sewe wette van Noag

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die sewe wette van Noag

    Wie van julle weet wat behels die "Sewe wette van Noag"? Dit staan in Engels bekend as die "seven laws of Noah" of die "seven Noahide laws." Dit vind sy oorsprong in die Joodse Talmud. Dit is veral die Chabad-Lubavitch beweging wat hulle beywer vir die aanvaarding van hierdie 7 wette wÍreldwyd.

    Dit is:

    1. Verbod op afgodery. Jy mag geen afgode voor God hÍ nie. Okkultiese praktyke is verbode, insluitend dinge soos astrologie, heksery, omens, ens.
    2. Verbod op moord. Jy mag nie moord pleeg nie.
    3. Verbod op diefstal. Jy mag nie steel nie.
    4. Verbod op seksuele promiskuÔteit. Jy mag nie egbreuk pleeg, bestealiteit of homoseksualitiet beoefen nie.
    5. Verbod op godslastering. Jy mag nie godslasterlik spreek teen God se naam nie.
    6. DiŽetwet: jy mag nie vleis of boed eet van Ďn dier wat nog lewe nie.
    7. Vereiste om regverdige wette te hÍ: daar moet Ďn effektiewe regsbank wees om bg. ses wette af te dwing.

    Lees meer daaroor hier.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  • #2
    Dankie Philip, ek het geen idee gehad nie en sou eers moes gaan soek as iemand my daaroor sou vra. Moet sÍ, alhoewel mens nie self hierdie wette sal kan nakom nie en dan ook dat dit jou nie gaan regverdig nie, maak dit baie sin en sal ek daarmee kan versoen. Ek wonder hoe gaan hierdie ouens voel oor die DieŽtwet, wat hulle "steaks" rou of "very underdone" eet?

    Hehehe, iemand sÍ nou die dag vir my dat sy "steak" nog so rou moet wees, dat dit moet wei aan die slaai in sy bord...
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ

    Comment

    • #3
      Hallo Ferdi.

      Daar is twee major "catches."

      1. Dit is wette wat slegs deur nie-Jode geonderhou moet word
      2. Om Christus te aanbid gaan ook deur as 'n oortreding van die eerste Noagitiese wet, want Christus word nie onder die Jode en veral nie onder die Lubavitchers as God erken nie.

      Die wette is eintlik van toepassing vir alle nie-Jode as Israel nadat sy Politieke Mossiach gekom het, as soewereine staat regeer. Die bedoeling is dat alle ander nasies onderwerp moet word aan hierdie wette.

      Die Talmud skryf voor dat as 'n Noagiet (nie-Jode wat onderworpe is aan hierdie 7 wette) een van hierdie wette verbreek, hy/sy onthoof moet word.

      Dit is reeds in 1991 deur die VSA aanvaar.

      Dit staan in die artikel.
      Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

      Comment

      • #4
        Originally posted by Philip dT View Post

        Hmmm, interessant Philip..., ek het ongelukkig nie gaan klik op die skakel wat jy gegee het nie, anders sou mens sekerlik nie so vriendelike plasing kon maak soos ekself hierbo nie. Wat jy hier sÍ, laat mens egter totaal anders dink en nou is mens nuuskierig genoeg om dit werklik te gaan ondersoek..., ekself in elk geval.
        The Rapture

        My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
        but I must confess, donít worry
        the rapture is not before the Great Tribulation
        itís before Godís wrath!!!

        Because His wrath is not meant for you
        itís for all the people in the zoo
        think about it and refreshÖ
        you will see thereís no way out of here, in the flesh

        If you really believe, you will see
        the rapture is for you and me
        when we decide to leave from here
        that very day, oh! God adhereÖ

        Comment

        • #5
          Hi ouens,

          die' klink vir my effe af? Is dit in die ou testament of is die Talmud die joodse rabbis se geskrifte? Mense se wysheid vs. God se wysheid..

          Ek is nog besig met Chuck Missler en vandag se hy interessante ding...

          ons is in wese 'n joodse geloof. ons heilige boek is joods, ons Redder is joods ( die Koning en Messias van die jode ) en Hy gaan sit op 'n joodse troon van 'n joodse familie dinastie ( David ) MAAR die jode het al hul profesiee gemis en die Messias gemis O en as die fariseers kla , dan kan mens maar gaan kyk , maar Jesus se iets wat profesie vervul en Hom as Messias bevestig.

          SO ek stel baie meer belang in dit want dit maak dit net soveel meer insig wat mens kry en die hand van God word so duidelik in alles, maar ek wil nie hulle gelowe en bygelowe aanleer nie. Jesus is all.... het alles gedoen wat ooit nodig sal wees. Hy sal ook die werk in my voltooi en klaarmaak en soms wonder mens of die nuuskierigheid en selfs lus om hebreeus te leer lees nie maar die manier is wat Hy met my werk nie?
          Dis alles net genade -Ma Grace
          "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

          Comment

          • #6
            Hallo Willem, jy vra 'n belangrike vraag oor die Talmud. Die Talmud is 'n buite-bybelse geskrif, wat inderdaad deur Joodse Rabbi's geskryf is. Dit vervat die esoteriese, mondelinge tradisie van die Jode, en veral die Joods elite / Rabbi's. Dit is veral die FariseŽrs wat die voorgangers was van hierdie mondelinge tradisie. Dit hou nou vreband met Kabbala, wat die Pocket English dictionary verklaar met "occultic lore." Die woord "okkulties" beteken gewoon "verberg" of "geheim." Die Tamud-tradisie en die Midrash (allegorie - een van die vernaamste esoteriese metodes van interpretasie - figureer ook sterk onder Vrymesselary) is vervleg met Kabbala. Ek verduidelik dit breedvoerig in die dokument "Verborgenheid van Babilon" waarvan 'n skakel op 'n ander draad is. Ek weet dit is 'n lywige dokument, en verg bietjie "effort" om deur te werk, maar as jy dit bestudeer sal die lig vir jou opgaan m.b.t. Rabbynse / Talmudiese JudaÔsme.
            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

            Comment

            • #7
              ...wat hulle beywer vir die aanvaarding van hierdie 7 wette wÍreldwyd...
              Hmmm. Is dit net ek wat 'n rot ruik, of beteken dit groot moeilikheid vir Christus gelowiges?

              In die algemeen is dit 'n slegte idee om Bybelse waardes te probeer afvorseer op ongelowiges. Christelikheid sonder Christus is 'n resep vir lelike dinge. Die fliek Time Changer mag fiksie wees, maar dit is lekker kykgenot en sal jou bietjie laat nadink oor hierdie beginsel.

              Die moment wat godsdiens verpligtend word, dan rys my nekhare al klaar.
              1. Verbod op afgodery. Jy mag geen afgode voor God hÍ nie.
              Watter God? En sÍ nou maar die Antichris word daar invervang?

              5. Verbod op godslastering.
              So ek mag ook nie sÍ die Antichris is die Antichris nie. Ek moet sÍ dat hy God is? As if that will ever happen...

              Comment

              • #8
                Hallo Son of the South, ek dink jy snap waaroor dit gaan hier. Interessant is die feit dat die rede waarom die FariseŽrs, die voorgangers van die Talmudiese tradisie, vir Christus gekruisig het, was weens beweerde godslastering.

                Mat 26:65-66 "Toe verskeur die hoŽpriester sy klere en sÍ: Hy het godslasterlik gespreek, wat het ons nog getuies nodig? Kyk, nou het julle sy godslastering gehoor! (66) Wat dink julle? En hulle antwoord en sÍ: Hy is die dood skuldig." (vgl. Joh 10:33).

                Onthou net, die Babeloniese Talmud (Talmud Bavli) is die dokument wat waarskynlik die grootste gesag dra vir die Jode van vandag.
                Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                Comment

                • #9
                  Originally posted by CFJ View Post
                  Dankie Philip, ek het geen idee gehad nie en sou eers moes gaan soek as iemand my daaroor sou vra. Moet sÍ, alhoewel mens nie self hierdie wette sal kan nakom nie en dan ook dat dit jou nie gaan regverdig nie, maak dit baie sin en sal ek daarmee kan versoen. Ek wonder hoe gaan hierdie ouens voel oor die DieŽtwet, wat hulle "steaks" rou of "very underdone" eet?

                  Hehehe, iemand sÍ nou die dag vir my dat sy "steak" nog so rou moet wees, dat dit moet wei aan die slaai in sy bord...
                  Jy weet, ek spot ook altyd en se dat my steak so moet wees dat 'n goeie veearts dit nog moet kan red maar die diere is darem al klaar dood by daai tyd. Daar is iets omtrent die diŽetwet wat my pla. Dit se dat jy mag nie vleis of boed eet van Ďn dier wat nog lewe nie. Dit moet dan mos beteken dat 'n mens die vleis moet afsny terwyl die dier nog lewe. 'n Bietjie wreed, nie waar nie? Dalk het 'n paar ouens dit gedoen en daarom die wet.Grrrrr!
                  Manie Verster
                  Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oŽ om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
                  1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
                  1Th 5:17 Bid sonder ophou.

                  Comment

                  • #10
                    Originally posted by manieverster View Post
                    Dit moet dan mos beteken dat 'n mens die vleis moet afsny terwyl die dier nog lewe. 'n Bietjie wreed, nie waar nie? Dalk het 'n paar ouens dit gedoen en daarom die wet.Grrrrr!
                    Het jy al van Bloedwors gehoor...German Blutwurst?? 'n Duitser se ekwivalent vir 'biltong' dit is nou gemeet aan populariteit

                    Ingredients

                    • 3 lbs fresh fat pork belly
                    • 1 lb fresh lean pork
                    • 1 onion chopped
                    • 1 1/2 teaspoons salt
                    • 1 teaspoon pepper
                    • 1/4 teaspoon powdered cloves
                    • 1/4 teaspoon powdered ginger
                    • 1 pint fresh pork blood
                    • pork casings, washed and dried
                    okay ek weet dit is dooie bloed.... die wet oor bloed is om sensitiwiteit oor dieremishandeling te beklemtoon....
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor

                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment

                    • #11
                      Originally posted by Philip dT View Post
                      Hallo Son of the South, ek dink jy snap waaroor dit gaan hier. Interessant is die feit dat die rede waarom die FariseŽrs, die voorgangers van die Talmudiese tradisie, vir Christus gekruisig het, was weens beweerde godslastering.

                      Mat 26:65-66 "Toe verskeur die hoŽpriester sy klere en sÍ: Hy het godslasterlik gespreek, wat het ons nog getuies nodig? Kyk, nou het julle sy godslastering gehoor! (66) Wat dink julle? En hulle antwoord en sÍ: Hy is die dood skuldig." (vgl. Joh 10:33).

                      Onthou net, die Babeloniese Talmud (Talmud Bavli) is die dokument wat waarskynlik die grootste gesag dra vir die Jode van vandag.
                      HI Phillip,

                      Die talmud klomp maak my net hartseer, is dit nie verrot van babilon en die okkulte onvlode wat van daar af kom nie?

                      .. Dan Chuck Misler reken dat Jesus ses "verhore" gehad het

                      Voor Annas, Cajafa, Sanhedrin, Pilatus, Herodus en weer Pilatus verskyn.

                      Was onwettig omdat:
                      gevange te bind voor skuldigbevindiging?
                      Regters wat in arrestasie deelneem
                      geen regstransaksies , insluitend verhore mag snags plaasvind nie
                      Kwytskelding kon op selfde dag plaasvind , maar skuldigbevindiging moes op volgende dag eers wees
                      geen beskuldigde kon op eie getuienes skuldig bevind word nie
                      die regters moes toesien dat die beskuldigde ten volle beskerm was
                      ( daai vers oor die rykes en die in mag wat verantwoording doen kom nou op? dink se regters rykes en magtiges van die wereld?...)
                      hulle het glad nie verhoed dat Hy geslaan ens word nie?
                      Regters het valse getuines gesoek teen Hom
                      skuld het twee of meer getuies benodig
                      geen getuie vir die verdeiging nie
                      die hof kon nie wettiglik iemand ter dood veroordeel nie
                      hof kon nie op feesdag eghou word nie
                      oordeel in paleis van hoe priester uitgespreek, wet vereis dit moet in tempel in "hall of hewn stone " wees
                      Hoe priester skeur sy kleed ( lev21:10) so hy kon Jesus nie onder eed sit nie
                      Dis alles net genade -Ma Grace
                      "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

                      Comment

                      • #12
                        Originally posted by ACCM View Post
                        Het jy al van Bloedwors gehoor...German Blutwurst?? 'n Duitser se ekwivalent vir 'biltong' dit is nou gemeet aan populariteit

                        okay ek weet dit is dooie bloed.... die wet oor bloed is om sensitiwiteit oor dieremishandeling te beklemtoon....
                        Ek dink as jy in Namibie saam met Duitse kinders groot geword het en die meeste van jou familie se vriende Duitsers was so jy dalk ook bloedwors (Blutwurst) geeet het. Laat ek jou vertel die Duitsers kan lekker kos maak. Ek hoop sowaar nie dis 'n sonde nie want dan is ek in my glory in!
                        Manie Verster
                        Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oŽ om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
                        1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
                        1Th 5:17 Bid sonder ophou.

                        Comment

                        • #13
                          My Ma was 'n Duitser en was baie lief vir haar Blutwurst. (ek het nogal gegril hiervoor) Ek glo nie dit was verkeerd nie, want die dier was reeds dood. Die Masai's in Afrika tap bloed uit hulle lewendige beeste, en ek dink dit is waaroor dit eintlik gaan. Dat ons nie ons diere onnodig moet laat lei voor hulle geslag word nie.

                          Comment

                          • #14
                            Hier is 'n artilel wat nog bietjie meer lig werp op die 7 wette van Noag.
                            Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

                            Comment

                            • #15
                              Moslem lande is sterk besig om steun te wen vir die invoer van wette teen godslastering by die Vereenigde Nasies.

                              (Ongelukkig kon ek nog nie 'n goeie skakel in die verband kry om vir julle te gee nie.)

                              Comment

                              Working...
                              X