Announcement

Collapse
No announcement yet.

Afrikaanse webblad oor eindtye

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • CFJ
    replied
    Originally posted by Son of the South View Post
    Sjie! As mens die skakel klik, dan maak die webblad oop met 'n advertensie insetsel aan die regterkant. Satansdrek, siesa ga, dit maak my sleg voel op die maag. Gelukkig sien ek mens kan dit klik om dit te laat toemaak.
    Dankie dat jy dit opgemerk het SOS, my "popup blocker" is aan en dan sien mens dit nie. Miskien moet mens die eienaar laat weet, want dit sal nogal jammer wees as sulke bruikbare inligting deur hierdie soort advertensies besoedel word. Ek sal die skakel van hierdie draad aan hom gestuur.

    Leave a comment:


  • Son of the South
    replied
    Sjie! As mens die skakel klik, dan maak die webblad oop met 'n advertensie insetsel aan die regterkant. Satansdrek, siesa ga, dit maak my sleg voel op die maag. Gelukkig sien ek mens kan dit klik om dit te laat toemaak.

    Leave a comment:


  • CFJ
    started a topic Afrikaanse webblad oor eindtye

    Afrikaanse webblad oor eindtye

    Ek lees al geruime tyd en ontvang ook 'n weeklikse nuusbrief, van "Cuttingedge Ministries". So onlangs soos vanoggend, lees ek dat daar 'n Afrikaanse weergawe is, Die Snykant. Besoek gerus hierdie webblad en laat weet wat dink julle...

    http://snykant.jislaaik.com/index.html
Working...
X