Announcement

Collapse
No announcement yet.

13 Tekens van die eindtyd

Collapse
This is a sticky topic.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • 13 Tekens van die eindtyd

    Hier volg 'n paar tekens wat oor die algemeen verbind kan word met profesieë oor die eindtye. As daar iets is wat iemand graag wil byvoeg, doen dit gerus. Die idee is om een van hierdie tekens op 'n keer te bespreek en dit te ondersoek. Vir elke teken moet dus 'n nuwe draad oopgemaak word. Hier is 13 tekens wat ek glo beloof om baie insiggewende onderwerpe te kan wees...

    Miskien moet mens maar iewers begin en elke teken nommer, teenoor die onderwerp. Nie dat die nommer enigsins iets beteken nie, maar net dat mens kan volg waarmee mens besig is. Elke nuwe draad sal dan as volg geïdentifiseer kan word...

    Teken 1 - Valse Christusse

    Teken 2 - Oorloë en gerugte van oorloë

    Teken 3 - Hongersnode

    Teken 4 - Slegte weer

    Teken 5 - Bevolkingsontploffing

    Teken 6 - Pessiektes

    Teken 7 - Aardbewings

    Teken 8 - Tekens aan die son, maan en sterre

    Teken 9 - Geestelike en teologiese verval

    Teken 10 - Morele en sedelike verval

    Teken 11 - Wêreldevangelisasie

    Teken 12 - Jong en ou mense sal drome droom

    Teken 13 - Die Herstel van Israel


    Verwys iemand net na hierdie draad, sou daar enige vrae wees oor die nommers van die tekens, dit behoort te kan verduidelik.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Ek glo ons is huidiglik - soos van Christus af, in die 'eindtyd'. Christus die Eskatos was die Vervulling van alle eskatologie. Nie dat ek 'n preteris is nie; gans en al nie. Christus moet nog slegs die apokaliptiese vervul - met en deur sy wederkoms.

    Hier is dan 'n paar kenmerke - vir my - van hierdie afsluitende eindgebeure:

    Soos in die dae van Noag - almal gaan hul gewone gang terwyl vraatsug heers;
    Hy kom om die verderwers van die aarde te verderf - ons tyd is daardie tyd wanneer meneer mens die aarde verderf;
    Wanneer weersin teen die Waarheid van Jesus Christus en die Skrifte botvier, en die leun liefgehe word eerder as die waarheid. Dis ons dag!
    Wanneer almal skree vrede vrede tussen alles wat van nature vyande is, soos stamme, tale, nasies, volke, rasse, ideologie, religie en selfs dinge soos bewaring en 'volhoubare' bewaring.

    Geen twyfel by my nie, die Here Jesus kan vandag of enige dag van vandag af - inderdaad hierdie oomblik - kom. Laat ons bid: Ja kom Here Jesus, kom gou!

    Comment


    • #3
      "Teken 2 - Oorloë en gerugte van oorloë" en ander van die 'tekens' genoem: Het Jesus nie UITDRUKLIK gemaan: "Nog is dit NIE die einde NIE"? Al hierdie ding gaan tog opsigtelik aan vir solank as wat sonde al geheers het.

      Comment


      • #4
        Versoening op die Sabbat, deel een van deel drie

        Versoening op die Sabbat

        Ons is besig om soos die geleentheid hom voordoen al die Sabbats-geskiedenisse van die Ou-Testament een vir een na te gaan. Ons het al gekyk na die Genesis 1 dae, en kortliks na die struktuur van hoofstukke 2 en 3 wat daarop gebou staan. Aldrie hoofstukke pas so presies op mekaar soos die blokke van Partenon-pilare – ’n lemmetjie sal jy nie tussenin kry nie!

        Die dae van Genesis 1 – skeppingsdae 1 tot 6 – vorm die fondament onder hoofstukke 2 en 3:

        Fondament:-
        Genesis 1, Dae:-
        |.………1…|2……….…|3……………|4……………|5…………|…….…6…|
        1…….8a…|8b……12|13…..…18|19…….22|23…..25|26……2: 1

        en teksplase … “Dit was aand en dit was môre die ...”
        Sewende Dag: 2:2-3 / 4a


        [ Dae 3 en 4, hemel en see, bied nie ’n vaste fondament nie en verskyn daarom nouliks weer in die volgende twee ‘lae’ van die skeppingsgeskiedenis, hoofstukke 2 en 3. ]

        Mure:-
        Genesis 2,
        ..…………………………….……………|19b….….|19a…….…|19c….25|
        ……………..|8………14|……………………………………………|15……18|
        |4b………6|…………………………………………………………..|7……….7|
        |…….1……|…….2…….|……3…..|…….4…….|.……5…….|……6……|
        1…….8a…|8b…….12|13…..18|19…….22|23…….25|26……2:1

        Koepel:-
        Genesis 3,
        ………………………….Sewende Dag……………………….|3: 8-24|
        ………………….…………………………………………………………| 3: 1-7 |
        .…………………………………………….|19b……….|19a……|19c….25|
        ……………..|8………14|……………………………………………|15……18|
        |4b………6|…………………………………………………………..|7……….7|
        1…….8a…|8b…….12|13…..18|19…….22|23……25|26……2:1
        Nou is ons instaat om die dae kronologies te gaan lees soos hulle in aldrie hoofstukke voorkom. Lees:

        Eerste Dag:…….1:1-8a; 2:4b-6.
        Tweede Dag:….1:8b-12; 2:8-14. (19b)
        Derde Dag:…….1:13-18. (19a)
        Vierde Dag:…….1:19-22.
        Vyfde Dag:……..1:23-25.
        Sesde Dag:......1:26-2:1; 2:15-18, 19c-25; 3:1-7.
        Sewende Dag:..2:2-4b…………………………………..3:8-24.

        [ Vanweë die Tweede Gebod word van die Tweede Dag geen verdere melding gemaak nie. Vgl. Ro1:23-25. ]

        Die Sewende Dag staan dus gebou, kronologies retrospektief, met regter voet vorentoe op die Sesde Dag, en linker voet met hak op die Tweede Dag en toon op die Eerste Dag: soos die vegter sal gaan staan, gereed vir geveg. Volgens aldrie hoofstukke is die geskiedenis van die skeppingsdae een van stryd, veral van die Sesde Dag; want lewe word uit stryd gebore! Dit het ons ook alreeds gesien. (‘Dae van Genesis 1’; ook uit ‘Die Sewende Dag is die Sabbat van die Here’. “En kyk, daar staan ’n Man teenoor hom met ontblote swaard in sy hand; en Josua het na Hom gegaan en Hom gevra: Behoort U by ons, of by ons vyande? En Hy het geantwoord: Nee; maar Ek is die Leërowerste van Jawe die HERE!”)

        Die Sabbat, het Calvyn gesê, is gemaak sodat óns sal ophou werk sodat Gód, ín ons kan werk. Dit is so ja; maar Moses het gesê die Sabbat is gemaak sodat ons sal gaan stilstaan, en sal sien, hoe die HERE vír ons, werk. Ex14:13-14. (Dit was die Sabbat, verseker! Ons sal nog daarby kom as die Here wil.)

        Comment


        • #5
          Originally posted by Gerhard Ebersoehn View Post
          Ek glo ons is huidiglik - soos van Christus af, in die 'eindtyd'. Christus die Eskatos was die Vervulling van alle eskatologie. Nie dat ek 'n preteris is nie; gans en al nie. Christus moet nog slegs die apokaliptiese vervul - met en deur sy wederkoms.

          Hier is dan 'n paar kenmerke - vir my - van hierdie afsluitende eindgebeure:

          Geen twyfel by my nie, die Here Jesus kan vandag of enige dag van vandag af - inderdaad hierdie oomblik - kom. Laat ons bid: Ja kom Here Jesus, kom gou!
          Gerhard

          Baie dankie vir jou interessante brief.

          Ek steun jou 100% dat ons in die"afsluitende eindgebeure" lewe.

          “Daniel was then told to protect the message received so that it could be read in later times. The time of the end is aptly described as a day when knowledge shall be increased, namely our modern computer era. (Daniel 12:4, KJV Bible Commentary)

          Die volgende is ‘n uittreksel uit John Hagee's se boek "From Daniel to Doomsday:"
          “The literal translation of Dan. 12:4 indicates that during the end times, an explosion of knowledge will occur. We are living in that generation.”

          Die World Wide Web (www) is in 1989 deur Sir Tim Berners-Lee in Switserland ontwikkel.

          Sedert 1989 het die Internet tot ‘n ontploffing van kennis gelei.

          Ons leef dus beslis in die “einde van die Eindtyd” !!!

          my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

          If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

          Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

          Comment


          • #6
            Die twee getuienis

            Waar pas die twee getuienis in van openbaring 11:3?

            Comment


            • #7
              Teken 4 - slegte weer

              Sikloon: dodetal reeds 15 000, honderdduisende dakloos

              Jangon (Mianmar). – Sikloon Nargis het die dodetal hier volgens die staatsbeheerde media tot sowat 15 000 laat styg.

              Honderde duisende mense is na wat berig word dakloos gelaat. Altesame 10 000 mense het volgens die staatstelevisie in die dorpie Bogalai, in die laagliggende Irrawaddi-rivierdelta, omgekom. 'n Paar duisend inwoners word nog vermis. Dié omgewing is die ergste deur die storm getref.
              http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0...317060,00.html

              my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

              If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

              Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

              Comment


              • #8
                Ek dink ook Jesus gaan binnekort kom

                Ek dink ook die einde is naby en dat Jesus een van die dae gaan kom.

                Comment


                • #9
                  Tekens en Skrif

                  CFJ

                  Ek is nou besig met dieper navorsing van die tekens en die Laaste Dae

                  Het jy dalk Skrif vir elkeen van die 13 tekens?

                  Dankie

                  my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                  If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                  Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                  Comment


                  • #10
                    Jip Roelof, ek sal dit wat ek het daaroor later pos...
                    The Rapture

                    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                    but I must confess, don’t worry
                    the rapture is not before the Great Tribulation
                    it’s before God’s wrath!!!

                    Because His wrath is not meant for you
                    it’s for all the people in the zoo
                    think about it and refresh…
                    you will see there’s no way out of here, in the flesh

                    If you really believe, you will see
                    the rapture is for you and me
                    when we decide to leave from here
                    that very day, oh! God adhere…


                    Comment


                    • #11
                      Originally posted by koekoes View Post
                      Waar pas die twee getuienis in van openbaring 11:3?
                      Dit is gedurende die 7 jaar verdrukking tydens die regeer van die antichris. Party Bybel kenners reken dit kan dalk Elia en Henog wees of dalk Moses en een van hulle.

                      Comment


                      • #12
                        Originally posted by Johnny View Post
                        Dit is gedurende die 7 jaar verdrukking tydens die regeer van die antichris. Party Bybel kenners reken dit kan dalk Elia en Henog wees of dalk Moses en een van hulle.
                        Ek dink dat die twee getuienis is die kerk. Die symbole wat gebruik is , is symbole van die kerk en ook van Israel. Alles wat gebeur met hulle, die bybel vertel ons sal ook met die kerk gebeur. (prophecy/warning the nations, then persecution, hated by the world, then death, then resurrection). As jy Rev 12 lees, en sien wat gebeur met ons gedurende die laaste 3.5 jare, is dit dieselfde 3.5 jare van die twee getuienis, en die woord getuienis is n woord wat jy kan gebruik vir die kerk.

                        Timing/symbolism/description, it all points to the church. (two lampstands/ two olive trees - research what these represent in the NT)

                        Jammer vir die Engels, my Afrikaans is swak!

                        Comment


                        • #13
                          Originally posted by DurbanDude View Post
                          Jammer vir die Engels, my Afrikaans is swak!
                          Dankie dat jy deelneem DurbanDude, ons sal jou verseker verskoon, maar jy moet solank jou Afrikaans opskerp, dis die enigste taal wat in die hemel gepraat gaan word...
                          The Rapture

                          My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                          but I must confess, don’t worry
                          the rapture is not before the Great Tribulation
                          it’s before God’s wrath!!!

                          Because His wrath is not meant for you
                          it’s for all the people in the zoo
                          think about it and refresh…
                          you will see there’s no way out of here, in the flesh

                          If you really believe, you will see
                          the rapture is for you and me
                          when we decide to leave from here
                          that very day, oh! God adhere…


                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by Roelof View Post
                            CFJ

                            Ek is nou besig met dieper navorsing van die tekens en die Laaste Dae

                            Het jy dalk Skrif vir elkeen van die 13 tekens?

                            Dankie
                            Roelof,

                            Hieronder is 'n paar tekens wat al drade het met die nodige Skrifverwysings en is oop vir bespreking. Die ander sal ek so gou moontlik begin plaas...
                            The Rapture

                            My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
                            but I must confess, don’t worry
                            the rapture is not before the Great Tribulation
                            it’s before God’s wrath!!!

                            Because His wrath is not meant for you
                            it’s for all the people in the zoo
                            think about it and refresh…
                            you will see there’s no way out of here, in the flesh

                            If you really believe, you will see
                            the rapture is for you and me
                            when we decide to leave from here
                            that very day, oh! God adhere…


                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by CFJ View Post
                              Roelof,

                              Hieronder is 'n paar tekens wat al drade het met die nodige Skrifverwysings en is oop vir bespreking. Die ander sal ek so gou moontlik begin plaas...
                              Dankie CFJ, dit sal gaaf wees

                              my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                              If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                              Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                              Comment

                              Working...
                              X