Announcement

Collapse
No announcement yet.

Britanje en Islam

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Britanje en Islam

    http://www.thesun.co.uk/sol/homepage...cle1687576.ece

    http://www.thesun.co.uk/sol/homepage...cle1379644.ece

    http://www.thesun.co.uk/sol/homepage...icle860472.ece

    http://www.thesun.co.uk/sol/homepage...icle775542.ece

    http://www.thesun.co.uk/sol/homepage...ticle38542.ece


    David Pawson het by 'n Fees van Tabernakels in Israel 'n paar jaar gelede genoem dat hy 'n vision gehad het dat Britanje 'n Islamitiese staat gaan word..... en kyk wat is in vandag se koerant

    'n Begin????
    Is dit 'n geval van "Small beginnings"
    Wat is die gevaar van om 'n pinkie te offer, en wanneer vat hulle die hele hand, of gaan hulle vertrou dat Isalam nie sal oorneem nie??

    Ek vra maar net??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  • #2
    Die probleem kom nie net voor in engeland nie, maar vannaf Turkye tot Nederland. Die immigrante wat hierdie lande instroom gee die europieers groot kopsere. Nie net noodwendig islam, alhoewel hulle seker die meerderheid is(amper die hele Noord-Afrika is moslem).
    Die Europese lande sit met hierdie uiters groot uitdaging al vir 'n hele ruk en dit wil nie voorkom assof hulle regtig 'n daadwerklike plan van aksie het nie.

    Comment


    • #3
      Mens kan maar net wonder hoe dit anti-semitisme bevorder??
      So amper asof dit Polities korrek is
      The LORD is my Miracle

      G_d was gracious He has shown favor


      Hope is a seed
      God plants in our hearts
      to remind us
      there are better things ahead.
      -Holley Gerth

      Comment


      • #4
        An,
        Ek dink ons gaan anti-semetisme sien soos nog nooit tevore nie. Hulle enigste "halwe" vriend, Amerika, glo ek gaan onder die nuwe bestuur so in hulle doppe kruip dat die beskerming wat daar tans verleen word ook gaan verdwyn.
        Nou ja, ons weet mos dat Israel dit, ten spyte van al hierdie dinge, gaan oorleef, ek twyfel egter of dit ongeskonde gaan wees.

        Comment


        • #5
          Hier is 'n YouTube oor die demografie van die wereld met verwysing na die Moslem samestelling van westerse lande. Mens weet nie hoe akkuraat die statsitiek is nie, maar dit is nogals onrusbarend.

          Comment


          • #6
            Om die populasie konstant op dieselfde vlak te hou, moet daar 'n aanwas wees van gemiddeld 2.15 per gesin. In Britanje is dit nou 1.5, in die VSA 1.6 en in Frankryk 1.4. Tog groei die bevolkings in hierdie lande nog steeds, natuurlik a.g.v. immigrasie, waarvan die meeste Moslem is, soms tot 90% Moslem. Frankryk sal teen die tempo binne 35 jaar 'n Islamitiese staat wees en daarna sal die ander Europese lande vinnig volg. In die VSA was daar in 1975 100 000 Moslems en vandag is daar 9 miljoen. Die skrif is aan die muur. Evangelisasiewerk onder moslems maak ook geen indruk nie. Net die wederkoms kan die wereld nou nog van hierdie komende katastrofe red. Mag dit baie gou gebeur!

            Comment


            • #7
              Ek het al gewonder of die Islam (en Mohammed wat hulle 'profeet' was) nie die Vals Profeet gaan wees nie..? Wonder maar net......

              Comment


              • #8
                Originally posted by protea View Post
                Ek het al gewonder of die Islam (en Mohammed wat hulle 'profeet' was) nie die Vals Profeet gaan wees nie..? Wonder maar net......
                Ek dink hy sal uit Isalm kom, maar dit sal nie Mohammed wees nie. Die ou is al donkieeeue oorlede.

                Comment


                • #9
                  Ek bedoel nie Mohammed as persoon nie, maar n 'profeet' uit die Islam. Maar ons sal maar sien.... Die geweldige opgang wat die Islam reg oor die wereld maak bly egter ontstellend as jy in ag neem hoe relatief jonk hulle 'godsdiens' is.

                  Comment

                  Working...
                  X