Announcement

Collapse
No announcement yet.

Roelof se Eindtyd Nuusflitse

Collapse
This topic is closed.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Groot geesdrif om evangelie na 1,7 mjd. te bring

    (Die Gideons versprei twee Testamente per sekonde wereldwyd, dis 63 miljoen per jaar. Die koste daaraan verbonde is R630 miljoen - Roelof)

    Meer as 3 000 Christenleiers uit meer as 100 lande het hulself verlede week in Hongkong daartoe verbind om meer as 1,7 miljard mense teen 2020 met die evangelie te bereik.

    Dis een van die uitkomste van die Call2all-konferensie wat n die Wreldbiddag op Pinkstersondag in di stad gehou is.
    Die konferensie is gehou om maniere te vind om Jesus se sendingopdrag, dat die evangelie na “alle nasies” uitgedra moet word, uit te voer.

    http://jv.news24.com/Beeld/Wereld/0,...527868,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

    Comment

    • Originally posted by Roelof View Post
      (Die Gideons versprei twee Testamente per sekonde wereldwyd, dis 63 miljoen per jaar. Die koste daaraan verbonde is R630 miljoen - Roelof)

      Meer as 3 000 Christenleiers uit meer as 100 lande het hulself verlede week in Hongkong daartoe verbind om meer as 1,7 miljard mense teen 2020 met die evangelie te bereik.

      Dis een van die uitkomste van die Call2all-konferensie wat n die Wreldbiddag op Pinkstersondag in di stad gehou is.
      Die konferensie is gehou om maniere te vind om Jesus se sendingopdrag, dat die evangelie na alle nasies uitgedra moet word, uit te voer.

      http://jv.news24.com/Beeld/Wereld/0,...527868,00.html
      Dit het my onmiddelik laat dink aan die gedagte of daar WERKLIK nog die miljoene is wat nog nooit, deur die media of ook so deur die wonderlik Bybelverspreiding van die Gideons van Jesus gehoor het nie.
      Ek dink aan die nuus oor prinses Dianna se dood destyds . Binne 24 uur het die hele wereld geweet daarvan. Selfs mense in baie afgelee gebiede ter wereld.
      En in meer as 2000 jr van Evangeliebediening ? Is die fout by die Evangelie bedienaars of die hoorders wat nie daarop reageer nie of teen Jesus kies?

      Comment

      • Originally posted by protea View Post
        Ek dink aan die nuus oor prinses Dianna se dood destyds . Binne 24 uur het die hele wereld geweet daarvan. Selfs mense in baie afgelee gebiede ter wereld.
        protea

        Jy maak 'n baie waar stelling
        Ek is net nie seker of mense in die kommunistiese en Moslem lande toegang het tot Christelike satelliet TV of radio?
        Mense in Westerse lande het meestal almal die Evangelie gehoor (en vergeet)

        Ek dink die vervulling van die volgende profesie van Christus self kom nou baie vinnig nader:

        En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wreld tot ‘n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom. (Mat 24:14)

        my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

        If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

        Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

        Comment

        • Voetewas is nou nie glamourous

          (Sal jy iemand wat jy te na gekom het, se voete was? - Roelof)

          Oudmin. Adriaan Vlok het dit gedoen. Ds. Jannie Pelser het dit gedoen. Neels Jackson kyk na die verskynsel voetewassery.

          Toe mnr. Adriaan Vlok, minister van polisie in die ou bedeling, voor die Waarheid-en-versoeningskommissie ges het hy is jammer, het niemand hom gehoor nie.

          Die eerste keer dat hulle my gehoor het, was toe ek op my knie voor Frank Chikane en die nege vroue van Mamelodi gestaan het, s hy.
          Miskien is dit n aanduiding van die kragtige boodskap wat deur die simboliese daad van voetewassery oorgedra word.

          http://jv.news24.com/Beeld/In-Diepte...528461,00.html

          my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

          If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

          Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

          Comment

          • Gay partytjie by VSA ambasade in Irak

            (Hoe voel julle oor die beplande partytjie volgende Vrydag, om "Gay trotse maand" te vier? - Roelof)

            U.S. embassy to hold first-ever gay pride party tonight -- in Iraq
            The invitation, which was sent out on May 10, encouraged everyone to, "Dress in drag or as a gay icon."

            http://www.renewamerica.us/columns/cavere/090529

            Met n manspersoon mag jy ook geen gemeenskap h soos n mens met n vrou het nie. Dit is n gruwel. (Lev 18:22)
            So het die land dan onrein geword; en Ek besoek sy ongeregtigheid daaraan, sodat die land sy inwoners uitspuug. (Lev 18:25)

              Ek is nie uitgenooi nie...Blykbaar te "straight".Nee, weet jy, ons moet bid vir hulle. Dit is 'n sonde soos enige ander sonde waarvan die Here jou alleen kan reinig met wedergeboorte. Jy word nie met dit gebore of erf dit nie. Dit is 'n sondige natuur soos enige ander sonde wat verbreek moet word. Die Here self maak jou 'n nuwe skepping wanneer jy Hom aanneem. Hy alleen kan jou daarvan genees.

              Comment

              • Originally posted by Johnny View Post

                Johnny

                Ek dink almal op Lighuis is te "straight" vir die partytjie !!!
                Onlangse navorsing herbevestig dat mens nie gay gebore word nie
                Ek is bly jy noem dat net Christus kan gay en lesbier mense genees (nadat hulle Hom aangeneem het)

                my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                Comment

                • Buchan aan die woord voor 3 000 mans (in Engeland)

                  Sowat 3 000 mans trek sedert Vrydag in Engeland saam om na die boodskap van die Suid-Afrikaanse prediker en aartappelboer, mnr. Angus Buchan, te luister.

                  n Groep in Engeland wat hulself Healing the Land noem, het Buchan genooi om die eerste groot Christelike saamtrek van mans in di land te lei omdat hulle by die Suid-Afrikaanse Mighty Men-byeenkomste (MMC) n volk voor ons o sien verander het.

                  S het mnr. Richard Nicol, een van die organiseerders van die afgelope naweek se byeenkoms met die tema Father & Sons op n plaas naby die stad Worcester in Engeland, Vrydag aan Rapport ges.

                  http://jv.news24.com/Rapport/Wereld/...529578,00.html

                  Foto in SA geneem

                  my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                  If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                  Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                  Comment

                  • God is anders, s Drie-eenheidsleer

                    Die vreemde leer dat God drie-enig is, is weer onder bespreking. Daar was selfs mense wat dit belaglik wou maak met sommetjies soos 1+1+1=1.
                    Maar die ou kerkvaders was darem nou ook nie bobbejane nie.
                    Di leer staan nie in die Bybel nie. Dit is n poging in later eeue om dinge wat die Christene in die Bybel gekry het, te probeer verduidelik. Die woorde wat hulle oor God gebruik het, een Wese en drie Persone, is Grieks-filosofiese terme wat ook nie in die Bybel voorkom nie.
                    Dit beteken dat ons waarskynlik kan aanvaar dat ons nooit presies hierdie formulering sou gehad het as die evangelie byvoorbeeld deur Afrika, en nie deur Griekeland nie, na die res van die wreld gegaan het. Die meeste Afrika-tale het nie woorde vir sulke onderskeidings nie.

                    Prof. Adrio Knig is n sistematiese teoloog

                    http://jv.news24.com/Beeld/In-Diepte...530534,00.html

                    Open die skakel vir volledige artikel

                    (Het die geagte prof dalk die vers gemis? - Roelof)

                    Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een; (1Jn 5:7)

                    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                    Comment

                    • Daar was gisteraand ook 'n program oor Jesus Christus op die History kanaal op DSTV, maar ek dink die mense wat die kanaal besit het maar iets teen Christene, want hulle bevraagteken omtrent alles oor Jesus.

                      Comment

                      • Originally posted by Roelof View Post
                        Die vreemde leer dat God drie-enig is, is weer onder bespreking. Daar was selfs mense wat dit belaglik wou maak met sommetjies soos 1+1+1=1.
                        Maar die ou kerkvaders was darem nou ook nie bobbejane nie.
                        Di leer staan nie in die Bybel nie. Dit is n poging in later eeue om dinge wat die Christene in die Bybel gekry het, te probeer verduidelik. Die woorde wat hulle oor God gebruik het, een Wese en drie Persone, is Grieks-filosofiese terme wat ook nie in die Bybel voorkom nie.
                        Dit beteken dat ons waarskynlik kan aanvaar dat ons nooit presies hierdie formulering sou gehad het as die evangelie byvoorbeeld deur Afrika, en nie deur Griekeland nie, na die res van die wreld gegaan het. Die meeste Afrika-tale het nie woorde vir sulke onderskeidings nie.

                        Prof. Adrio Knig is n sistematiese teoloog

                        http://jv.news24.com/Beeld/In-Diepte...530534,00.html

                        Open die skakel vir volledige artikel

                        (Het die geagte prof dalk die vers gemis? - Roelof)

                        Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een; (1Jn 5:7)

                        Jaaaaa .... ek het oorspronklik nie geweet wat om van hierdie artikel te dink nie, maar ek kan myself wel met die volgende vereenselwig :

                        En ek is nie te bekommerd dat dit op n vreemde formule uitgeloop het nie. God is darem seker n bietjie anders as waaraan ons gewoond is.

                        Ek wil my eie stem ook hierby voeg : Ons vergeet partykeer in watter mate God in beheer is, ook wat ons verstaan van Hom betref.

                        Die slim manne met die dik brille en die skerp potloodpunte reken dat 1Joh 5:7 later bygevoeg is om die drie-eenheidsleer te ondersteun. Of dit wel so is is inderwaarheid vir my omte-ewe. Mens lees met gemak die Goddelike drie-eenheid raak sonder daardie teks.

                        Comment

                        • Originally posted by Die Filadelfieer View Post

                          Die slim manne met die dik brille en die skerp potloodpunte reken dat 1Joh 5:7 later bygevoeg is om die drie-eenheidsleer te ondersteun. Of dit wel so is is inderwaarheid vir my omte-ewe. Mens lees met gemak die Goddelike drie-eenheid raak sonder daardie teks.
                          Fila, steun jou

                          Wil iemand dalk vir ons 'n klompie verse instuur waarin die Drie-eenheid voorkom / beskryf word?

                          my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                          If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                          Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                          Comment

                          • Drie Eenheid

                            Die Drie Eenheid was gelyktydig teenwoordig by een van die belangrikste gebeurtenisse in die Bybel.....by die Doop van Jesus toe Hy vir ons kom wys het hoe dit gedoen moet word.

                            Luk 3:21 En toe die hele volk gedoop en Jesus ook gedoop is, en Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan;
                            Luk 3:22 en die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos n duif op Hom neergedaal; en n stem het uit die hemel gekom wat s: U is my geliefde Seun; in U het Ek n welbehae.

                            Comment

                            • Originally posted by Johnny View Post
                              Luk 3:21 En toe die hele volk gedoop en Jesus ook gedoop is, en Hy besig was om te bid, het die hemel oopgegaan;
                              Luk 3:22 en die Heilige Gees het in liggaamlike gedaante soos n duif op Hom neergedaal; en n stem het uit die hemel gekom wat s: U is my geliefde Seun; in U het Ek n welbehae.

                              Johnny

                              Baie dankie, ek hoop die slim proffies lees dit ook

                              my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                              If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                              Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                              Comment

                              • Moderators mis die bal met fisieke opstanding

                                (Hoera vir die NG Kerk Ek dink die tekens is duidelik dat die Fals Profeet reeds werksaam is. Wat dink julle? - Roelof)

                                Die NG Kerk se streekmoderators slaan die bal mis met n onlangse verklaring waarin hulle die liggaamlike opstanding van Jesus bely het, meen n Nuwe Testamentikus van Unisa.

                                Prof. Pieter Craffert van Unisa het gister op n byeenkoms van die Nuwe Hervorming Netwerk ges die leierskap van die NG Kerk praat oor Jesus se opstanding asof dit iets is wat histories bewys kan word, terwyl dit inderwaarheid ng reg ng verkeerd bewys kan word.

                                Die NG-moderators het n n vergadering verlede maand n verklaring uitgereik dat Jesus liggaamlik uit die dood opgestaan het op die derde dag n sy kruisiging en dat sy fisieke liggaam opgeneem is in n opstandingsliggaam.

                                Di verklaring is in sommige kringe beskou as n toetrede tot n uitkringende teologiese debat die laaste jare oor die historiese opstanding van Jesus.

                                Craffert het gister ges di benadering tot Jesus se opstanding neem nie in ag dat mense in die tyd van die Nuwe Testament anders oor konsepte soos fisiese liggame en visioene gedink het nie.
                                Hoewel die Bybelskrywers opreg geglo het Jesus het uit sy graf opgestaan, was hul oortuigings gegrond op visioene en oorvertellings, eerder as enigiets wat vandag as bewyse sal geld.

                                Niemand het die opstandingsoomblik gesien nie, het Craffert ges.
                                Boonop het mense in die eerste eeu nie materie verstaan soos ons dit vandag begryp nie, met die gevolg dat hulle dalk nie aan Jesus se opstandingsliggaam die stoflike-eienskappe toegeskryf het wat mense vandag aan n fisieke liggaam toeskryf nie. Die moderators slaan die bal mis. Net so min as wat jy kan bewys dit het nie gebeur nie, kan jy bewys dit het, s Craffert.

                                http://jv.news24.com/Rapport/Suid-Af...531626,00.html

                                The false prophet is already visible from the end of the previous century. Unbelievers are more dedicated to the Evil and believers betray Christ by questioning core truths, such as the Virgin Birth and resurrection of our Lord Jesus Christ. A secular life style forces people to be trendy or mod. (Translated from Die A-Z van Openbaring, Jan du Rand, page 435)

                                From Nelsons New Illustrated Bible Dictionary:

                                THE GREAT TRIBULATION a short but intense period of distress and suffering at the end of time. The exact phrase, the great tribulation, is found only once in the Bible (Rev. 7:14). The great tribulation fulfills Daniels prophecies (Daniel 712). It will be a time of evil from false christs and false prophets (Mark 13:22) when natural disasterswill occur throughout the world.

                                my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                                If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                                Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                                Comment

                                Working...
                                X