Announcement

Collapse
No announcement yet.

Roelof se Eindtyd Nuusflitse

Collapse
This topic is closed.
X
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting Roelof se Eindtyd Nuusflitse

    Hierdie draad is vir Roelof om sy nuusberigte te plaas wat relevant is vir die kerk in die tye waarin ons tans leef

  • #2
    Evangelie bereik s die hele wreld

    Twintig jaar gelede het die naam World Mission Centre effens pretensieus geklink.

    Past. Willie Crew het di onderneming immers op 1 Maart 1989 aangepak met weinig meer as n lessenaar in sy sitkamer en n groot klomp planne.
    Op die vooraand van di sentrum se 20ste verjaardag het hulle egter al uithoeke van die aarde met die evangelie bereik.

    Deur die jare het die World Mission Centre hul stempel egter deeglik afgedruk.

    Vanjaar deel hulle n CD uit met n boodskap oor hoe Christene in moeilike ekonomiese omstandighede kan oorleef.

    http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afr...475525,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

    Comment


    • #3
      Teologiese fakulteite gereed vir nuwe jaar

      (Die NG Kerk herdenk selfs vir Darwin, die "vader" van evolusie - Roelof)

      Die teologiese fakulteite aan die universiteite van Stellenbosch, Pretoria en Bloemfontein het vroer die maand die akademiese jaar begin teen die agtergrond van verskeie historiese bakens wat vanjaar herdenk word - onder andere die geboorte van Calvyn (500 jaar gelede), Darwin (200 jaar gelede) en Martin Luther King (80 jaar). Dit is vanjaar ook 175 jaar sedert die slawe in 1834 vrygestel is en 15 jaar gelede dat Suid-Afrika n demokrasie geword het.

      http://www.kerkbode.co.za/kerkbode/berig.asp?id=992

      my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

      If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

      Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

      Comment


      • #4
        ''bloedige jaar vir vervolgdes

        Verlede jaar was een van die bloedigste jare vir vervolgde Christene. S s mnr Tjalling Schotanus van die organisasie Geopende Deure wat die vervolging van Christene wreldwyd monitor.

        Volgens Schotanus het hy in sy 25 jaar by Geopende Deure min jare beleef waar daar soveel Christene omgekom het weens hulle geloofsoortuigings as verlede jaar. Honderde Christene het volgens hom in 2008 gesterf weens geweld teen Christene in lande soos Indi, Irak en Nigeri.

        Hy s die vervolging van Christene met n Moslem-agtergrond het drasties toegeneem. Die kommunistiese Noord-Korea is steeds boaan die lys van lande waar Christene vervolg word.

        http://www.kerkbode.co.za/kerkbode/berig.asp?id=991

        my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

        If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

        Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

        Comment


        • #5
          Politici, kiesers moet fokus op bybelse waardes

          Ek verwys na die berig in Kerkbode (6 Februarie 2009) oor die Stellenbosch-vergadering waar sowat 30 kerkleiers vergader het om “oor verskeie kwessies te beraadslaag”.

          Wat moet ons dan doen? Net bid? Nee, as daar dan kwansuis so baie Christene in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is, moet medegelowiges aangespreek word om hulle politieke lewens in pas te bring met die eise van die Woord. Doen ’n beroep op gelowige kiesers om vir die partye wat Bybelse waardes voorstaan te stem en vergeet van mag en invloed en dergelike wreldse versoekings.

          http://www.kerkbode.co.za/kerkbode/brief.asp?id=834

          my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

          If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

          Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

          Comment


          • #6
            Hoop vir homoseksueles

            P Wessels van Polokwane beskou homoseksueles op 21 November in sy brief in Die Kerkbode as flentermense vandag soos wat flentermense in Jesus se tyd onder andere prostitute was. Die belangrike punt wat hy klaarblyklik mis is dat Jesus vir die prostituut ges het om nie meer te sondig nie. En daarom behoort enige Christelike Kerk homoseksueles te probeer begelei om van hul sondige leefwyse verlos te word, soos Moreletapark wel doen, en in die Bybel beskryf word beslis moontlik is:

            1 Kor. 6:10,11 : Moenie dwaal nie! Geen hoereerders of afgodedienaars of egbrekers of wellustelinge of sodomiete of diewe of gierigaards of dronkaards of kwaadsprekers of rowers sal die koninkryk van God berwe nie.

            En dit was sommige van julle; maar julle het jul laat afwas, maar julle is geheilig, maar julle is geregverdig in die Naam van die Here Jesus en deur die Gees van onse God.

            Hennie Mouton, Centurion

            http://www.kerkbode.co.za/kerkbode/b...ede.asp?id=262

            my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

            If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

            Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

            Comment


            • #7
              Evolusie lei tot atesme

              Dr Hennie Mouton van Centurion

              Richard Dawkins is n evolusionistiese biologieprofessor in Engeland met die groot opdrag om (evolusionistiese) wetenskap onder die algemene publiek te bevorder. Lawrence Krauss is n Amerikaanse evolusionistiese fisikaprofessor wat n groot bydraer was tot die TV-reeks Startrek hy het onder andere n boek geskryf wat die moontlike wetenskap in die reeks verduidelik.

              Uit hul gesprek blyk die volgende:
              -Beide is ateste. Dawkins erken (met trots) dat evolusie hom --n ates laat word het.

              -Dawkins gee verskeie kere wanvoorstellings van die skeppingsleer (creationism) en maak meestal gebruik van beledigende strooipopargumente om die skeppingsleer voor te stel,

              http://www.kerkbode.co.za/kerkbode/b...ede.asp?id=242

              my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

              If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

              Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

              Comment


              • #8
                Goeie nuus

                Sedert 1908 het die Gideons Internasionaal meer as 1.5 biljoen (1.5 000 000 000) Testamente wereldwyd geplaas of versprei, in meer as 185 lande

                Laasjaar is 75 miljoen Testamente wereldwyd geplaas of versprei

                http://www.gideons.org/TGI.Web/TGI.W...de_impact.aspx

                my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                Comment


                • #9
                  Geert Wilders staar tronkstraf in gesig weens sy houding teen Islam

                  (Ondersteuning vir Islam versprei soos 'n veldbrand - Roelof)

                  Geert kan moontlik in Nederland tronk toe gestuur word weens sy standpunte teen Islam

                  (Skakel in Engels)

                  http://news.google.com/news?hl=en&ta...nG=Search+News

                  my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                  If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                  Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                  Comment


                  • #10
                    Geopende deure

                    Een van die lede van die Gideons Internasionaal, wat aan 'n metro plasing in Durban deelgeneem het, vertel dat die deure daar by skole al hoe meer vir die Gideons toegaan om Bybels te plaas. Dis veral by Moslem en Hindu beheerde skole. Verskeie skole het hulle wel toegelaat om Bybels te plaas, maar verbied om die Naam van Jesus te noem.

                    In my tuisdorp het 'n bekende hotelgroep en die casino, die Gideons versoek om alle Byels uit die hotelkamers te verwyder

                    In die VSA word Gideons glad nie in skole toegelaat nie, agv "religious tolerance" en moet na skool by die hekke met die leerlinge gesels.

                    Bid asb dat deure oop sal bly om die Woord van God te plaas en te verkondig.

                    en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is, (Col 4:3)

                    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                    Comment


                    • #11
                      Teken van die Eindtyd - Sulke mense moet siek wees

                      En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en s: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms en van die voleinding van die wreld? (Mat 24:3)
                      En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. (Mat 24:12)

                      ’n Jong broer en suster het gister verdwaas probeer sin maak uit die barbaarse manier waarop rowers hul pa Donderdagnag aan die brand gesteek het.

                      Die polisie s brandstof is in die motorhuis oor hom uitgegooi en hy is aan die brand gesteek.

                      http://jv.news24.com/Rapport/Suid-Afrika/0,,752-2460_2477932,00.html

                      my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                      If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                      Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                      Comment


                      • #12
                        NG Kerk kan gerus maar politiek praat

                        (Moet kerke betrokke raak in politiek? - Roelof)

                        Bartel Pieterse, Menlopark:

                        Die berig oor prof. Piet Strauss se gesprek met die ANC (Rapport, 22 Februarie 2009) het my laat dink. Hy s hy het nie politiek met die ANC gepraat nie. As die kerk oor armoede, die toepassing van morele waardes en misdaad praat met die ANC, is dit nie politiek nie, volgens prof. Strauss. As ek en my vriende hieroor praat as ons saam kuier, gaan maak die vroue koffie, want julle praat al weer politiek. Ek wil prof. Strauss aanmoedig om wel politiek te praat. Ons as Christene het gebid vir God se ingryping in hierdie moedverlore situasie van magsug, morele verval en agteruitgang op baie terreine in ons land. Die duiwel van apartheid is deur n ander duiwel vervang. Ons het gebid en nou gebeur daar iets. Binne die politiek. Persoonlik glo ek dis n ingryping van Bo dat die ANC verdeel is.

                        http://jv.news24.com/Rapport/Briewe/...477377,00.html

                        my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                        If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                        Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                        Comment


                        • #13
                          VSA begroot vir tekort van R17 000 miljard

                          (Die meeste groot wreldekonomie is in 'n ernstige finansile krisis. Dis die ideale geleentheid vir die wreld geldmagte om n Nuwe Wreld Orde tot stand te bring Roelof)

                          Pres Obama begroot vir 'n tekort van R17 000 mjd op 'n totale begroting van R35 000 mjd, dis gelyk aan 49%.

                          (Sake Rapport p2, 1 Maart 2009)

                          my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                          If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                          Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                          Comment


                          • #14
                            Waardigheids-dood

                            (Is dit reg volgens die Bybel? - Roelof)

                            Pasinte wat minder as 6 maande oor het om te leef, kan binnekort hul dokters versoek om n dodelike voorskrif in die staat Washington.

                            Skakel in Engels

                            http://www.news24.com/News24/World/N...478217,00.html

                            my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                            If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                            Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                            Comment


                            • #15
                              50% minder kosproduksie in Afrika in 2020

                              ("n Duidelike teken van die Eindtye, die tyd voor die Wederkoms van Christus - Roelof)

                              En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en s: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van U koms en van die voleinding van die wreld? (Mat 24:3)

                              Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. (Mat 24:7)

                              Navorsing dui toenemend daarop dat Afrika weens die veranderende klimaat moontlik teen 2020 die helfte minder kos as nou gaan produseer.
                              Dit gaan verreikende gevolge h vir n baie kwesbare vasteland waar hongersnood reeds sekere lande weens n agteruitgang in grondvrugbaarheid in die gesig staar.
                              So het prof. Rajendra Pachauri, voorsitter van die interregeringspaneel op klimaatsverandering (IPCC), gister aan sowat 600 beraadgangers op n nasionale klimaatberaad in Midrand ges.

                              http://jv.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_2479437,00.html

                              my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

                              If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

                              Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

                              Comment

                              Working...
                              X