Announcement

Collapse
No announcement yet.

Teken 2 - OorloŽ en gerugte van oorloŽ

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Teken 2 - OorloŽ en gerugte van oorloŽ

    Die volgende inligting is verkry uit 'n boek, Die Wederkoms van Christus, deur ds. Hennie Prinsloo, bl. 11,

    En julle sal hoor van oorloŽ en gerugte van oorloŽ. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke.
    (Mat 24:6-7)

    Jesus het voorspel dat die wÍreld in die eindtyd 'n kookpot van oorloŽ, revolusies en opstande sou word namate ons nader aan Sy werderkoms beweeg. Die grootste oorloŽ wat ooit ooit op aarde geveg is, het in die 20ste eeu voorgekom:
    • WÍreldoorlog I, 1914 - 1918. 27 Nasies het mekaar die stryd aangesÍ en ongeveer 10 miljoen mense is in hierdie oorlog dood.
    • WÍreldoorlog II, 1939 - 1945. Tussen 53 en 60 miljoen mense is in hierdie oorlog dood.
    • Sedert 1900, m.a.w. net in hierdie eeu (tot 2000), het meer as 100 miljoen mense in oorloŽ gesterf.
    • In 1993 alleen het daar 29 groot oorloŽ in die wÍreld gewoed.

    Geweld is 'n teken van die eindtyd:
    En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens:
    (Luk 17:26)

    Maar die aarde was verdorwe voor die aangesig van God, en die aarde was vol geweld.
    (Gen 6:11)
    The Rapture

    My dearest friends, Iím so sorryÖ so sorry
    but I must confess, donít worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    itís before Godís wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    itís for all the people in the zoo
    think about it and refreshÖ
    you will see thereís no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhereÖ



  • #2
    Re: Teken 2 - OorloŽ en gerugte van oorloŽ

    Amerika, Engeland en Frankryk val LibiŽ binne 2011
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Re: Teken 2 - OorloŽ en gerugte van oorloŽ

      Tsunami, Aardbewing, radioaktiewe bestraling (pessiektes?) Japan, 11 Maart 2011...
      השייך לאלוהים דרך ישו

      Comment


      • #4
        Re: Teken 2 - OorloŽ en gerugte van oorloŽ

        Janee, verder in Mat 24 sien ons mos:

        (Mat 24:29) Immediately after the tribulation of those days shall the sun be darkened, and the moon shall not give her light, and the stars shall fall from heaven, and the powers of the heavens shall be shaken:

        (Mat 24:30) And then shall appear the sign of the Son of man in heaven: and then shall all the tribes of the earth mourn, and they shall see the Son of man coming in the clouds of heaven with power and great glory.
        Dis waarheen dinge op pad is...

        Comment


        • #5
          Re: Teken 2 - OorloŽ en gerugte van oorloŽ

          Daar was 'n mortier aanval op 'n Israeli skoolbus gister.Ek weet nie hoe on dit te 'link' nie.Dit lyk of sagte teikens weer deur hamas aangeval word en net Israel word gekritiseer.

          Comment

          Working...
          X