Announcement

Collapse
No announcement yet.

Teken 3 - Hongersnode

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Teken 3 - Hongersnode

    Ek haal weer aan, uit, "Die Wederkoms van Christus", bl 11, ds. Hennie Pienaar,

    ... en daar sal hongersnode wees... op verskillende plekke.
    (Mat 24:7)
    • Gedurende die 18de eeu het 'n beraamde 10 miljoen mense a.g.v. honger gesterf.
    • Gedurende die 19de eeu het dit tot 25 miljoen mense gestyg wat van honger gesterf het.
    • In 1970, in een jaar alleen, is daar 10 miljoen mense van honger dood.
    • In 1975 het 30 miljoen mense van honger omgekom.
    • Die Węreld Voedselorganisasie het bekend gemaak dat daar nou jaarliks 57 miljoen mense weens hongersnood sterf, d.w.s. 156 000 per dag.
    • 25% van die węreldbevolking is permanent honger.
    • Van die Tweede Węreldoorlog af tot in die jare 70 het die węreld as 'n geheel 'n surplus van voedsel geproduseer. Sedert 1975 was daar egter voortdurend 'n voedseltekort.
    • Geleerdes en wetenskaplikes het verklaar dat die eeu van hongersnood in 1975 begin het.
    • Die Węreldraad van Kerke het in 'n finale verklaring na afloop van 'n kongres in Desember 1975 gesę: "Die węreld is tans op 'n katastrofiese pad wat na massa-hongersnood lei."
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Originally posted by CFJ View Post
    Ek haal weer aan, uit, "Die Wederkoms van Christus", bl 11, ds. Hennie Pienaar,


    ... en daar sal hongersnode wees... op verskillende plekke.

    (Mat 24:7)
    • 25% van die węreldbevolking is permanent honger.

    CFJ

    Die wereldbevolking tans is ongeveer 6 000 miljoen mense.

    Dit beteken 1 500 mijoen is honger !!

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

    Comment


    • #3
      Ek het ook gelees dat daar in werklikheid meer oorgewig mense in die węreld is as honger mense. En ek is seker dat daar altyd ’n groot proporsie van mense in die węreld was wat honger gely het. Voor yskaste en supermarkte het baie maar gesukkel: Baie oorloë is in die antieke tyd gevoer net oor voedselbronne sodat die betrokke lande/stamme se inwoners kon oorleef. Die syfers vandag is net soveel hoër omdat die węreldbevolking soveel hoër is. Ek onderspeel hiermee glad nie die enorme tragedie van hongerly wat hom elke dag op hierdie planeet afspeel nie. Of dit nou 'n teken van die eindtye is, weet ek nie.
      Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. – 1 Kor. 8:1

      Comment


      • #4
        Hongersneed is inderdaad 'n groot teken van die eindtyd

        Cosatu is besig om te protesteer teen hoë voedselpryse. Hulle protes gaan nie help nie. Lees hier om te sien wat is besig om te gebeur:

        News Flash:
        'Food prices are going to cause
        mass hunger and civil unrest worldwide.'
        - MoneyWeek
        The Great Global Grain Wars!
        The Wall Street Journal is reporting on the worst case of food inflation in the US in 17 years, food riots in Mexico, food strikes in Italy, violent protests in Egypt, Argentina and Indonesia, and radical new export controls on food in China and 36 other countries.
        And prices keep climbing. In the last 6 months alone, coffee and sugar are up 37%, barley 38%, corn 51%, oats, 53%, wheat 56% and rice 67%.
        Three key factors are driving -- and will continue to drive -- this historic 'Agflation'
        Join commodity expert Eric Roseman for a FREE Audio Briefing this Thursday April 10th at 12 noon EDT
        as he reveals what these forces are, plus...
        The two most important steps you must take to protect yourself from the most dangerous inflation surge in 30 years.
        Five key ways to make profits of up to 910% from the One Great Global Bull Market of 2008!
        Eric's #1 Anti-food-inflation stock. (It's that rarest of alternative energy companies -- one that doesn't depend on skyrocketing biofuel crops... and one that actually makes profits! And those profits are soaring ... up over 275% in the last fiscal year. )

        That's where the real inflation story is.
        Without fuel to heat homes and businesses and power vehicles and factories, the economy stops.
        Without food, you stop!
        And make no mistake. This is no temporary spike.
        So why are food prices running out of control?
        1. Tightening supplies and record prices for oil have led to surging demand for crops to be used in biofuels.
        2. Hundreds of millions of new middle class consumers -- in China, India, Eastern Europe, Latin America and the rest of Asia -- are demanding better diets and more of the fuel-dependent necessities of modern life, from automobiles to air conditioning.
        3. Grains are experiencing record demand for use as feedstock due to this same rapidly growing global middle class!
        4. The world is rapidly heading towards peak population. At the rate we're going, we're adding a new China every 20 years!
        5. Increasingly unstable weather patterns have caused severe droughts in the Ukraine, Russia and Australia, three of the world's most important grain belts.
        In the last six months alone, these pressures have sent agricultural and 'soft' commodities up over 40%, and 60% -- while stocks went nowhere!
        That's why it's crucial to take action now to protect your portfolio from the ravages of 'Agflation' and take advantage of the best profit opportunities of 2008.
        Eric N. Roseman
        Sovereign Society Investment Director
        And Editor of Commodity Trend Alert

        Comment


        • #5
          Selfs Trevor Manual sę :"Plant what you can!"
          So mense.... kry julle groente tuine aan die gang
          The LORD is my Miracle

          G_d was gracious He has shown favor


          Hope is a seed
          God plants in our hearts
          to remind us
          there are better things ahead.
          -Holley Gerth

          Comment


          • #6
            ....en skielik word hierdie weer 'n belangrike draad !

            Die węreldregerings is erg bekommerd oor 'n dreigende globale hongersnood. Vir my persoonlik was dit nog altyd die belangrikste teken van almal gewees : aardbewings etc etc het ons nog altyd gehad, maar 'n globale hongersnood wat selfs die eerste węreldse lande bedreig ?
            Aikona.


            (ns : ek het reeds 'n "ammo vir kos" ooreenkoms met Phil gesluit...die res van julle is meer as welkom om dieselfde ooreenkomste met my aan te gaan. )

            Comment


            • #7
              Ek hoor gisteraand op die TV nuus dat die 1e wereldlande nou voluit gaan vir aanplantings vir bio-brandstof.
              (Blykbaar dat hulle hulle afhanklikheid van olie uit die Midde-Ooste kan verminder)

              my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

              If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

              Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

              Comment


              • #8
                Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                .


                (ns : ek het reeds 'n "ammo vir kos" ooreenkoms met Phil gesluit...die res van julle is meer as welkom om dieselfde ooreenkomste met my aan te gaan. )
                Ek het saad gekoop om my tuin te begin toe sę iemand..... hoe gaan jy dit beskerm dat iemand dit nie gaan steel nie??
                The LORD is my Miracle

                G_d was gracious He has shown favor


                Hope is a seed
                God plants in our hearts
                to remind us
                there are better things ahead.
                -Holley Gerth

                Comment


                • #9
                  Originally posted by ACCM View Post
                  .... hoe gaan jy dit beskerm dat iemand dit nie gaan steel nie??
                  ........wat ons weer terugbring by die "ammo vir kos" ooreenkoms !

                  Ek doen ook "hande-arbeid vir kos" , "baba-opasser vir kos" , ensovoorts ensovoorts.

                  Comment


                  • #10
                    Originally posted by Die Filadelfieer View Post
                    ........wat ons weer terugbring by die "ammo vir kos" ooreenkoms !

                    Ek doen ook "hande-arbeid vir kos" , "baba-opasser vir kos" , ensovoorts ensovoorts.
                    ek sal weet waar om aan te klop
                    The LORD is my Miracle

                    G_d was gracious He has shown favor


                    Hope is a seed
                    God plants in our hearts
                    to remind us
                    there are better things ahead.
                    -Holley Gerth

                    Comment


                    • #11
                      My skoonmammie het baie vertel hoe hulle by gebrek aan kontant in die hand plaasprodukte verruil het vir suiker, koffie en tee ens wat hulle nie self verbou het nie.

                      Wie sal by my proteas koop as hulle magies honger is .....?

                      Comment


                      • #12
                        Ek praat vandag met 'n kunsmus rep toe ek gaan kunsmis koop vir my bome. Hy wys my toe swart op wit dat kunsmis pryse teen Augustus vanjaar 100% sal styg teen wat dit verlede jaar was. Boere wat graan produseer op droë lande gaan geweldig hard geslaan word. Baie van hulle gaan vanjaar nie plant nie. Hoeveel gaan voedselpryse dan nog styg?

                        Protea
                        Hoekom plant jy nie maar blommetjies wat mens kan eet nie, iets soos waterblommetjies?

                        Comment


                        • #13
                          Kunsmis het blykbaar reeds 170% gestyg, so 100% bo-op dit raak bietjie wild...
                          Sal maar begin konyne of hase aanhou, hulle teel vinnig aan...

                          Comment


                          • #14
                            Originally posted by David2 View Post
                            Ek praat vandag met 'n kunsmus rep toe ek gaan kunsmis koop vir my bome. Hy wys my toe swart op wit dat kunsmis pryse teen Augustus vanjaar 100% sal styg teen wat dit verlede jaar was. Boere wat graan produseer op droë lande gaan geweldig hard geslaan word. Baie van hulle gaan vanjaar nie plant nie. Hoeveel gaan voedselpryse dan nog styg?

                            Protea
                            Hoekom plant jy nie maar blommetjies wat mens kan eet nie, iets soos waterblommetjies?
                            Die ystervarke het my groentetuin verwoes en die waterhoendertjies het AL die waterblommetjies opgevreet en toe besluit ek maar om met 'bome' te bly boer soos vrugte en neute ens . Toe ons hier gekom het 14 jr gelede het my man gese : Plant nou een van elke soort vyeboom en toe ek my weer kom kry , toe het ek 15 vyebome (die voels moet ook eet) van 6 soorte o.a. n vyeboom wat nog nie kommersieel op die mark was nie wat ek vir plaasbrood en botter verruil het... So ek dink ek moet die 'boom' ding bly doen. Skoenmaker , hou jou by jou lees...

                            Comment


                            • #15
                              Originally posted by RR van Wyk View Post
                              Kunsmis het blykbaar reeds 170% gestyg, so 100% bo-op dit raak bietjie wild...
                              Sal maar begin konyne of hase aanhou, hulle teel vinnig aan...
                              Die konyne moet ook eet...maar hulle droppings kan jy minstens vir bemesting (kunsmis ) gebruik
                              The LORD is my Miracle

                              G_d was gracious He has shown favor


                              Hope is a seed
                              God plants in our hearts
                              to remind us
                              there are better things ahead.
                              -Holley Gerth

                              Comment

                              Working...
                              X