Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die wegraping teorie

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die wegraping teorie

    ii_die_wegraping_teorie.pdf

    Die oorsprong van hierdie teorie wat baie stryd en verwarring onder die kinders van God plaas.

  • #2
    Hi Angelmike.

    Jy is reg. Dit veroorsaak verwarring. En die hele wegrapings-teorie is ongelukkig uiters onBybels.

    Comment


    • #3
      Hallo Ben
      Wil net 'hello' s.
      Ek het sopas na jare weer hier ingeloer en vasgehaak by 'n vroere draad - Wil jy regtig weggeraap word? wat laas in Des. 2012 aktief was. Is daardie betrokke bespreking/draad gesluit en hierdie 'n voortsetting daarvan? Want alles omtrent die wegraping is omtrent al volledig daar bespreek.
      Nietemin ek sien uit om 'nuwe'' openbarings en inligting omtrent die onderwerp hier te lees.

      Comment


      • #4
        Hallo Elizabeth-Nel.

        Die draad "Wil jy regtig weg geraap word" is gelukkig nie gesluit nie. Jy kan maar net weer 'n plasing daarop gaan maak en hy sal outomaties weer eerste verskyn in hierdie afdeling. Dan kan ons daar weer verder gaan gesels as jy dalk vrae het of jou menig wil lig.

        Groete in Christus

        Ben

        Comment

        Working...
        X