Announcement

Collapse
No announcement yet.

Mattheus.

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Mattheus.

    Mattheus.pdf.

    Die leer van Christus oor die laaste dae voor sy koms.
    Attached Files

  • #2
    Ek glo dat daar 'n tweeledige betekenis in Lukas 21. 'n Waarskuwing oor die Romeinse ler en 'n waarskuwing oor die antichristelike ler.

    In beide situasies is dit beter om uit Jerusalem te vlug. In 70 nC (die Romeine) was dit omdat 'n slagting op die punt was om plaas te vind. In die toekoms (die antichris) is dit omdat daar 'n groot Islamitiese kompromie in Israel sal wees, met die dreigement van marteldood. Openb 12 verwys ook na die vlug van Israel na die veiligheid van die woestyn aan die begin van die groot verdrukking.

    Comment

    • #3
      Originally posted by DurbanDude View Post

      Ek het het altyd gewonder waarom die heiliges onthoof word, omrede ons nie meer swaarde gebruik in die moderne era nie. Maar ek sien dat die Islamiete nog daardie kultuur najaag om die mens met n swaard te onthoof. Ja, daar kom moeilike tye wat voorle vir die heiliges. Dit is jammer dat baie in die weste nie hierdie stelling glo en wil agslaan op die gebeure wat op hande is nie. Ek dink dis beter om maar naby God te bly en ons van alle begeerlikhede van die wereld ontrek wat weerhou dat ons groei in Christus.Paulus se eers moet die afval kom voordat die antichris geopenbaar word. Kyk maar om jou hoe groot is die afval nie alreeds nie. Almal wag net vir die bou van die tempel waar die antichris gaan sit. Om jou hoop te plaas op n wegraping wat nie bestaan nie, sal dwaas wees in hierdie tyd. Ons moet bekeer en nader aan God beweeg sodat ons sterk sal staan in tye van verdrukking. Vrede vir jou. Mag die Here jou ryklik seen.

      Comment

      Working...
      X