Announcement

Collapse
No announcement yet.

Hoe sal ons die antichris beskryf? Individueel of as n stelsel?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Hoe sal ons die antichris beskryf? Individueel of as n stelsel?

    Ek glo die stelsel moet n leier he waarvan die Antichris wat n individueel is, hierdie groep moet lei.

  • #2
    Ek stem heeltemal saam, 2 Tess 2 beskryf 'n MAN van sonde. Dan 7, die klein horing is 'n koning. Die dier van Open 13 is 'n koninkryk, maar het dieselfde beskrywing as die antichris, toe die dier 'n mond gegee word. Dit is 'n man, die antichris. Ek glo selfs dat Dan 11 uit vers 31 verwys na die antichris, weereens 'n man.

    Hy is die leier wat vals godsdiens verenig. Hy verenig die Vatican/hoer, Islam en liberale Jode.

    ​​Is valse godsdiens 'n stelsel? U kan dit s

    Comment

    • #3
      Originally posted by DurbanDude View Post

      Die hoer op die dier stel die valse kerk voor. Die wreld raad van kerke wat alle godsdienste onder een sambreel verenig. Die Antichris is n man wat soos Antiochus Epiphanes sal optree. Enige stelsel moet ook n leier h. Die Antichris is die leier wat hulle sal lei om sy wil uit te voer oor die hele wreld. n Stelsel kan sekerlik nie in die tempel sit en voorgee dat hy God is nie.

      Comment

      • #4
        Originally posted by angelmike View Post

        Ek stem saam. Hy is 'n man, nie' n stelsel nie.

        Hy verteenwoordig die hoer, en die hoer se stelsel.

        Comment

        • #5
          Originally posted by DurbanDude View Post

          Ek stem saam. Hy is 'n man, nie' n stelsel nie.

          Hy verteenwoordig die hoer, en die hoer se stelsel.
          En tog gaan hy die hoer en haar stelsel vernietig. Openb. 17:16 En die tien horings wat jy op die dier gesien het, hulle sal die hoer haat en haar verlate maak en naak, en haar vlees eet en haar met vuur verbrand.

          Comment

          • #6
            Originally posted by angelmike View Post

            En tog gaan hy die hoer en haar stelsel vernietig. Openb. 17:16 En die tien horings wat jy op die dier gesien het, hulle sal die hoer haat en haar verlate maak en naak, en haar vlees eet en haar met vuur verbrand.
            Jy is reg, maar miskien sal ons nie saamstem met die identiteit van die drie entiteite

            Hoer = Vatican en die Jesuit beheer van die EU.

            Dier = Constantinople/Rum/Rome wat die tien koningkryke wat sy verloor het, terugkry

            Antichris = man van Syria/Israel wie sal direkte beheer h oor 3 van die 10, maar indirekte invloed op die hele wreld.

            ​​​​​​Die Turkse fokus is nie algemeen nie, ek sien nie dat jy my moet glo nie. Kyk maar net.

            Comment

            • #7

              Die Vatikaan is hoof van die Wreld Raad van Kerke. Dit is die hoer op die dier waarvan jy reg is.
              Die dier is die beskrywing van die karaktertrekke van die Antichris en die Land waaruit die dier se oorsprong sal wees.
              Die Antichris is die dier self waarvan die Bybel praat. Ja, hy kan moontlik uit Siri uitspruit weens die profesie van Danil.
              Die tien lande is die wreld opdeling deur die NWO.
              Jesus het verwys na die 10 maagde wat n duidelike teken is vir die laaste dae om aan ons te toon dat die kerk in die verdrukking sal wees. Die 10 maagde stel die kerk voor globaal net soos die 10 horings die wreld eenheid voorstel. Ek weet nie waar kom baie aan die 10 lande regering van die Romeine nie. Ek het daardie geskiedenis nagegaan en vind geen konnotasie met die eindtyd gebeure wat nog in die toekoms is nie.

              Comment

              • #8

                Ok, dankie dat u u siening gegee het, maar ek is seker dat die tien met Rome verbind is. Die verbrokkeling van die Ottomaanse Ryk. Ons sal wag en kyk hoe dit ontvou

                Comment

                • #9
                  Originally posted by DurbanDude View Post

                  Ok, dankie dat u u siening gegee het, maar ek is seker dat die tien met Rome verbind is. Die verbrokkeling van die Ottomaanse Ryk. Ons sal wag en kyk hoe dit ontvou
                  Dit is maar die beste om te wag. Die engel se vir Danil dat die kennis sal vermeerder. Ek erken dat soos die tegnologie verbeter word ek ontnugter, daarom dat ek versigtig probeer wees om nie te veel aanmerkings maak oor Openbaring alvorens ek nie heeltemal verstaan nie.Daar is sekere gedeeltes wat nie moeilik is om te verstaan nie, maar wel ander waarvoor ons moet wag.
                  Geniet jou Hannuke fees.

                  Comment

                  Working...
                  X