Announcement

Collapse
No announcement yet.

Die tien horings

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Die tien horings

    Dan 7:7 Daarna het ek in die naggesigte gesien, en kyk, daar was ‘n vierde dier, vreeslik en skrikwekkend en baie sterk, en dit het groot ystertande gehad; dit het verslind en vermorsel en die oorskot met sy pote vertrap; en dit was verskillend van al die diere wat voor hom gewees het, en dit het tien horings gehad.


    Dan 7:8 Terwyl ek op die horings ag gee, kom daar ‘n ander horinkie tussen hulle op, en drie van die vorige horings is daarvoor ontwortel; en kyk, in hierdie horing was oŽ soos mens-oŽ, en ‘n mond wat groot dinge spreek.

    Dan 7:16 Ek het nader gekom na een van die wat daar gestaan het, en van hom sekerheid gevra oor dit alles; en hy het dit vir my gesÍ en die uitlegging van die dinge aan my bekend gemaak:

    Dan 7:24 En die tien horings—uit daardie koninkryk sal tien konings opstaan, en ‘n ander een sal nŠ hulle opstaan, en hy sal verskillend wees van die voriges en drie konings neerwerp.

    Dan 7:25 En hy sal woorde spreek teen die Allerhoogste en die heiliges van die Allerhoogste mishandel; en hy sal probeer om tye en wet te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende ‘n tyd en tye en die helfte van ‘n tyd. (1260 dae of 3jaar en 6 maande)

    Ons vind die toekomstige profesie wat aan Daniel gegee word en die uitleg deur die engel. As ek oplet vind ek die dier met tien horings wat ook as n koninkryk beskryf word. Dit is dieselfde beskrywing wat ons vind in Openb.17

    Rev 17:3 En hy het my in die gees weggevoer na ‘n woestyn, en ek het ‘n vrou sien sit op ‘n skarlakenrooi dier, vol godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings.

    Rev 17:12 En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier.
    Rev 17:13 Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.

    Rev 17:16 En die tien horings wat jy op die dier gesien het, hulle sal die hoer haat en haar verlate maak en naak, en haar vlees eet en haar met vuur verbrand.

    So sal die NWO teen die Roomse stelsel uitvaar en haar vernietig. Die NWO sal hulle mag aan die Antichris oorgee en saam met hom regeer totdat Jesus terugkom met die wederkoms.


    To God be the Glory
Working...
X