Announcement

Collapse
No announcement yet.

'n Moderne Toring van Babel ?

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Inligting 'n Moderne Toring van Babel ?

    Ek verwys natuurlik na die Europese Unie gebou in Strasburg, Frankryk, wat vergelyk word met die baie bekende skildery van Pieter Brueghel. Hier is 'n baie interesante artikel oor hierdie gebou...nie te lank nie, en defintief die lees werd.



    Oopsidaisy EU !



    Last edited by Die Filadelfieer; Oct 22nd 2009, 05:57 AM. Reason: herstel skakel na artikel

  • #2

    Hier???? ?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

    Comment


    • #3
      Jammer mense ! Skakel gefix. Ek bedoel reg gemaak.

      Comment


      • #4
        Fila, so 6 jaar gelede het Pastoor Dries met ons 'n reeks gedoen oor "Soos in die dae van Noag". Ons het reeds toe al die gebou bespreek en ja daar is inderdaad 'n verband tussen die oue en die nuwe. Dit is alles tekens wat die meeste mense mis omdat die Illuminati, die Rooms kerk en ander organisasies "simbole" gebruik om te kommunikeer. Soos ook hierdie een van Bush en ander wereld en kerk leiers.

        Comment


        • #5
          Fila en Johnny

          Lees gerus my pos oor die EU. Ongelukkig is my beste bronne net in Engels

          SOME EU SECRETS

          http://bibleforums.org/showpost.php?...&postcount=100

          my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

          If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

          Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

          Comment


          • #6
            Originally posted by Johnny View Post
            Fila, so 6 jaar gelede het Pastoor Dries met ons 'n reeks gedoen oor "Soos in die dae van Noag". Ons het reeds toe al die gebou bespreek en ja daar is inderdaad 'n verband tussen die oue en die nuwe. Dit is alles tekens wat die meeste mense mis omdat die Illuminati, die Rooms kerk en ander organisasies "simbole" gebruik om te kommunikeer. Soos ook hierdie een van Bush en ander wereld en kerk leiers.

            Johnny

            Baie interessant, tot Spiderman, Bill Clinton, Iran se president en pres Sarkozy van Frankryk is daar met die teken !!!

            Gelukkig is my Here se krag sterker as al hierdie persone se tekens saam !!!

            my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

            If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

            Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

            Comment

            Working...
            X