Announcement

Collapse
No announcement yet.

Groot voedsel tekorte

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Groot voedsel tekorte

    'n Onbekende outeur skryf die volgende, maar mens sal graag hierdie inligting wil verifieer. Weet enige een van julle meer hiervan?

    Daar is egter ‘n groter gevaar op die horison, naamlik wereld-wye voedsel-tekort. Ek sal aan die einde van hierdie skrywe ‘n paar skakels byvoeg indien u meer besonderhede verlang, maar hier is die opsomming:

    Die VSA se departement van Landbou het die helfte van die middel weste tot rampgebied verklaar.

    Baie boere in die VSA het bykans geen oes: Illinois, Iowa, Noord Dakota, Mississippi, Minnesota, Nebraska, Louisiana, Arkansas, Alabama, Maine, Kansas, Central New York, Oklahoma, en ander - hoofsaaklik a.g.v. ongekende hoeveelheid reen en hael (en selfs sneeu) net voordat hulle moes begin oes. Sommige het in modderplasse en sneeu probeer om iets te oes, maar sonder veel sukses. Aan die ander kant het ander state ook swak gevaar - a.g.v. ongekende hitte: Texas, Suid Dakota, Wyoming en ander.

    Kalifornie se “Long Valley”, wat normaalweg ongeveer 80% van die VSA se tamaties produseer, het bykans geen oes na 3 jaar se droogtes (en veld-brande).

    Romanie het 30% minder geplant as normaal.

    Brasilie het Invoer-belasting op koring verwyder sodat dit makliker is om koring in te voer - m.a.w. hulle het ‘n groot tekort.

    Argentinie het die laaste 2 jaar onder droogte gebuk gegaan, en hulle koring-oes is heelwat kleiner. Hulle was ook getref deur ‘n sprinkaan-plaag.

    Die swartsee oes (Rusland) het grootliks misluk a.g.v. pes.

    Vroee sneeu het China se koring-produksie nadelig getref.

    Hitte-golwe het Austalie se oeste verminder, en hulle gaan juis nou al ‘n paar jaar deur ‘n ongekende droogte.

    Indie het 18% van sy somer rys-oes verloor, en die winter lyk asof die syfer dieselfde gaan wees.

    In Suid-Afrika het die reen van so 3 weke gelede, baie van die top-koring gereduseer na voer vir die diere.
    The Rapture

    My dearest friends, I’m so sorry… so sorry
    but I must confess, don’t worry
    the rapture is not before the Great Tribulation
    it’s before God’s wrath!!!

    Because His wrath is not meant for you
    it’s for all the people in the zoo
    think about it and refresh…
    you will see there’s no way out of here, in the flesh

    If you really believe, you will see
    the rapture is for you and me
    when we decide to leave from here
    that very day, oh! God adhere…



  • #2
    Is dit nie maar net nog tekens nie?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

    Comment


    • #3
      Ja-nee, dinge lyk nie goed nie. Hier in Paraguay is duisende vee besig om te vrek van die droogte in die Chaco - dis 'n ware ramp.



      Quote: The remains of cattle lie on the "Tres Marias" ranch after dying from lack of water and pasture in 25 Leguas in the Chaco region of northwest Paraguay November 19, 2009. Drought in the Paraguayan Chaco has killed thousands of livestock and caused a steep decline in milk production, according to government sources and private producers.
      REUTERS/Jorge Adorno (PARAGUAY ANIMALS ENVIRONMENT DISASTER)

      Unquote

      NOG EEN:


      Peasant Francisco Fernandez, 83, walks among his cattle that died due drought in Santa Cecilia, Chaco region, 18 November 2009. (BLNZ.com)
      Last edited by paidforinfull; Dec 6th 2009, 06:27 PM. Reason: Added photos
      Jeremiah 29:11
      "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

      Comment


      • #4
        Die węreldvoedselkwessie hou ek al 'n hele rukkie dop en dit wat gesę word verbaas my glad nie. Wat my bekommerd maak is dat die skrif teen die muur is/was vir die laaste paar jaar al en dit wil voorkom of die regerings of nie belangstel om die gemors op te los, of hulle glad nie instaat daartoe is nie en dat hierdie ding heeltemal buite menslike beheer is...
        Die mensdom moet weer van vooraf besef dat ons 100% afhanklik is van ons skepper.

        Comment


        • #5
          Ferdi,
          Ek dink ons kan maar hierdie artikels glo. In Afrika het politieke agendas lankal meer belangrik geraak as voedselsekerheid, al maak die politiekuste al die regte geluide. Zimbabwe is 'n goeie voorbeeld hiervan.

          In Suid Afrika word duisende hektare landbougrond verwoes as gevolg van ons waterbesoedeling : die soute wat in die water gestort word ( rou riool as voorbeeld) veroorsaak dat die grond nie meer gebruik kan word nie. Die veranderende węreld klimaat ( natuurlike proses of te not) het droogtes tot gevolg op 'n skaal wat nog nie in die menslike geheuenise beleef is nie.

          Ek stem heeltemal saam met Willem : die węreld rat haarself vir die tekens van Openbaring.

          Comment


          • #6
            CFJ

            Die wereld stuur regtig op 'n ramp af
            Ek beskou dit as tekens van die naderende Groot Verdrukking

            Will 2010 Be The Year The World Runs Out Of Food?
            http://theemergencyfoodsupply.com/ar...ns-out-of-food

            Over a billion people world-wide are hunger.
            http://www.time.com/time/world/article/0,8599,1925099,00.html

            World's hungry reach more than 1 billion in '09: U.N.
            http://www.reuters.com/article/worldNews/idUSTRE59D18D20091014

            my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

            If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

            Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

            Comment

            Working...
            X